Ek wil julle net in kennis stel dat diegene wat graag aan die Engelse kant van die forum plasings maak in hierdie forums (Bible Chat en End Times Chat), die reŽls van daardie forums is deur my vertaal in Afrikaans.

Gaan kyk a.s.b. in daardie forums in hul reŽl drade as jy weer daar is en maak seker dat jy die reŽls ten volle verstaan.

Hierdie is gedoen dat daar nie 'n probleem onstaan tussen die Afrikaanse lede en die Engelse mods nie.

Onthou dat jy steeds jou plasings daar slegs in Engels kan maak

Indien jy onseker is oor 'n onderwerp wat jy wil plaas, maak eerder eers 'n draad oop in Chat to the Moderators en laat een van die Bible Chat of End Times Chat moderators daarna kyk en vir jou sÍ of dit reg is om dit te plaas, of jy bietjie veranderings daaraan moet aanbring en of jy dit glad nie kan plaas nie.

As daar ooit 'n probleem ontstaan weens 'n kommunikasie gaping a.g.v. die verskillende tale, laat weet a.s.b. vir my, Ferdi of Anneke sodat ons daarop kan ingaan en enige misverstande vir julle kan opklaar.

Onthou, ons is hier om julle te bedien en julle te help

Groete
Phil