Phil
Ek is nie 'n "boffin" op die gebied nie, maar hier is enkele verse:
Geen hand mag hom aanraak nie; maar hy moet sekerlik gestenig of sekerlik met ‘n pyl geskiet word; of dit ‘n dier of ‘n mens is—hy mag nie lewe nie. As die ramshoring lang geluide blaas, mag hulle op die berg klim. (Exo 19:13)
En die Gees van die HERE het Gídeon vervul; en hy het op die ramshoring geblaas, en die Abiësriete is agter hom aan opgeroep. (Jdg 6:34)
En Jónatan het die wagpos van die Filistyne verslaan wat in Geba was, en die Filistyne het dit gehoor. Daarop het Saul op die ramshoring laat blaas in die hele land om te sê: Laat die Hebreërs dit hoor! (1Sa 13:3)
Verder het Absalom spioene uitgestuur onder al die stamme van Israel om te sê: As julle die geluid van die ramshoring hoor, moet julle sê: Absalom is koning in Hebron! (2Sa 15:10)
En die priester Sadok het die horing met olie uit die tent geneem en Salomo gesalf, en hulle het op die ramshoring geblaas, en die hele volk het gesê: Mag koning Salomo lewe! (1Ki 1:39)
my God; in Him I will trust (Psa 91:2).
If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.
Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.
Bookmarks