Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"
Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"
Isa. 30:32
And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them
G_d was gracious He has shown favor
What are you willing to die for? Now live for it!
Hallo julle. Ek het biedjie hierdie "antieke draad"opgespoor, maar kan ongelukkig nie meer die video's sien nie, want dit lyk of die skakels onaktief geword het met tyd. Die draad het egter my nuuskurigheid geprikkel. Veral nou dat soveel tyd verloop het. Weet iemand dalk waar mens hierdie twee video's nog kan gaan besigtig?
Dankie julle.![]()
Hi Ben,
Die Jojan Malan artikels in o.a. plasing #13 vat dit nogals mooi saam as ek reg kan onthou ........ sal bietjie soek vir nog oor die onderwerp.
Ek weet JR Church van prophecy in the news faam was nogals groot op hierdie dinge gewees. As jy hier kliek en ondertoe skuif is daar 'n hele reeks oor "the gospel in the stars"
Four colossal Sun flares in 48 hours
On Tuesday, it released the biggest solar flare of 2013 so far, an intense burst associated with a huge eruption of particles.
When these eruptions reach Earth, they can interfere with satellites and communications systems on the ground.
The sunspots that spawned these flares are not directly facing our planet, but some Nasa spacecraft could be in the path of the solar particles.
Continue reading the main story
“
Start Quote
An X-class flare is equivalent to a billion hydrogen bombs. We're talking about a colossal amount of energy”
End Quote
Dr Robert Massey
Royal Astronomical Society
Increased numbers of flares are expected at the moment because the Sun's normal 11-year activity cycle is approaching a peak of activity - known as a solar maximum - this year.
Dr Robert Massey, from the UK's Royal Astronomical Society, told the BBC: "What's interesting about these events is that you have them in quick succession.
"It really does say that we're approaching this 11-year peak. We can't say exactly when it's going to happen, you can only work it out retrospectively."
Despite this, the Sun had - up until the most recent events - been relatively quiet in 2013. Sunspot numbers had been below values in recent years and strong flares had been infrequent.
![]()
".......and go into the land of Israel:" (Matthew 2:20)
Skakels:
Persoonlike Webblad
Gemeente Webblad
Video op Youtube
Een van my vriende het saam met hulle werk die naweek gaan kamp en hy het die foto geneem. Sien ek die Ster van Dawid daar iewers?
020.jpg
".......and go into the land of Israel:" (Matthew 2:20)
Skakels:
Persoonlike Webblad
Gemeente Webblad
Video op Youtube
Wat weet julle ouens van die evangelie in die sterre?Die name van sterretekens kom in die Bybel voor en selfs in die oudste boek Job. Die duiwel het die sterretekens gevat en sy dinge daarop gebou, maar eintlik het God die sterre se name gegee en die konstelasies vir die mense in die ou tyd geleer. Hulle het nog nie Bybels gehad nie en kon heel waarskynlik die evangelie uit die sterre geleer het.Die Leeu en die Lam is almal daar en ook die Maagd (Virgo). Hulle sê die konstelasies het begin by Virgo en geeindig by die Leeu en so van die maagd af tot by die Leeu (die wederkoms) die verlossingsplan uitgelê. Hulle sê ook die sfinks in Egipte wat niemand weet hoe oud hy is en deur wie hy gebou is nie, is 'n samevoeging van die maagd en die leeu, die eerste en die laaste, die voltooiing van die Bybelse kring van sterretekens.
'n Baie interesante veld waaroor min mense wil weet. Ons is geleer dat astrologie 'n bose ding is, maar soos jy sê het die duiwel gegaan en 'n God-gegewe ding gaan korrupteer ( heelmoontlik by die toring van Babel.)
JR Church het 'n fasinerende studie hieroor gedoen.
'n Baie interesante veld waaroor min mense wil weet. Ons is geleer dat astrologie 'n bose ding is, maar soos jy sê het die duiwel gegaan en 'n God-gegewe ding gaan korrupteer ( heelmoontlik by die toring van Babel.)
JR Church het 'n fasinerende studie hieroor gedoen.
2007_08100645.jpg
My dogter voor die Piramide van Giza in 2007
Ons het seker 'n goeie 8 jaar gelede 'n reeks gedoen oor "Die verhaal van die groot Piramides". Dit was ongelooflik interresant. Ook binne die tonnels van die Piramide van Giza is die Wederkoms uitgele en die Piramides is juis deur moontlik Job gebou....vir die Eindtyd.
VERWYSING NA DIE PIRAMIDES
Jesaja 19:18 In dié (verwys na die einde) dag sal daar vyf stede in Egipteland wees wat die taal van Kanaän spreek en by die HERE van die leërskare sweer; een sal genoem word: Stad van verwoesting.
Jesaja 19:19 In dié dag sal daar ‘n altaar wees vir die HERE binne-in Egipteland en ‘n gedenksteen vir die HERE by die grens.
Jesaja 19:20 En dit sal wees ‘n teken en ‘n getuie vir die HERE van die leërskare in Egipteland; as hulle die HERE aanroep vanweë die verdrukkers, sal Hy aan hulle ‘n redder stuur en ‘n stryder wat hulle sal verlos.
As jy ons DVD aanbieding bestudeer dan sal jy presies verstaan hoe dit inmekaar pas.
The Great Pyramid - Bible Believers
The Great Pyramid,it's conception,mathematical perfection and Spiritual ... "God has set signs and wonders in the land of Egypt, even unto this day, and in Israel, ... Its missing capstone represents the rejected Christ and His rejected end-time ...
http://www.biblebelievers.org.au/great.htm
".......and go into the land of Israel:" (Matthew 2:20)
Skakels:
Persoonlike Webblad
Gemeente Webblad
Video op Youtube
".......and go into the land of Israel:" (Matthew 2:20)
Skakels:
Persoonlike Webblad
Gemeente Webblad
Video op Youtube
Dit was 'n baie interessante video daai.
Die merkwaardigste vir my is nie dit wat mens bogronds sien nie. Hoe het 'hulle' geweet die onderbou is op daardie presiese plek so dat dit so 'n struktuur sou kon dra.
Waar was jy toe Ek die aarde gegrond het? Gee te kenne as jy insig het. Wie het sy afmetinge bepaal? —jy weet dit mos! Of wie het daaroor die meetsnoer gespan? Waar is sy fondamentklippe op ingesink? Of wie het sy hoeksteen gelê?
(Job 38:4-6)
There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)
Bookmarks