Your Advert here
cure-real
Page 1 of 2 12 LastLast
Results 1 to 15 of 25

Thread: Kort Kursus in Bybelse Berading

  1. #1

    Kort Kursus in Bybelse Berading

    Ek wil graag sien wie wil 'n kort kursus in "Bybelse" of "Neothetiese" Berading wil doen

    Vereistes:
    Die werklading sal +_ 1-2 ure per week behels plus 15 minute per dag lees werk.

    Uitkoms:
    1. Toerusting van Christene om effektief te beraad
    2. Beter evangelis en getuie van jou geloof te wees
    3. Geestelike groei in jou eie lewe te ervaar
    4. Jouself eerstens te beraad in tye van krises

    Minimum groep [5] Maximum groep [10]

    www.collegia.blogspot.com
    Anton VS

    Slegs beskawings wat hulle wortels skiet in die Christelike Geloof kan werklikwaar as beskawing bestempel word.

    -- Abraham Kuyper --


    www.collegia.blogspot.com


  2. #2
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Roodepoort, South Africa
    Posts
    46
    Ek sou graag dit wou doen

    Groete

    Nardus

  3. #3
    Ek stel ook belang, sal dit baie graag saam wil doen!

  4. #4

    Bybelse Berading

    Ek is opgewonde om te begin met hierdie kursus 20 Junie 2008

    Die kursus uit die aard van die saak het 'n handboek wat julle moet lees saam met die kursus.

    Ek dink ook om die kursus bietjie uit te sprei oor 'n maand en so die weeklikse werklading te verminder.

    So hier is die handboek:


    1. Christian Counselor's Manual
    Adams J.E.
    The Practice of Nouthetic Counseling.

    Hier is die plek waar julle dit baie goedkoper kan kry, dit sal so R160,00 wees vir die handboek (By o.g.)

    http://www.augustine.co.za/search.ph...&search=Search


    Sodra julle die handboek het - kontak my op hierdie forum.
    Anton VS

    Slegs beskawings wat hulle wortels skiet in die Christelike Geloof kan werklikwaar as beskawing bestempel word.

    -- Abraham Kuyper --


    www.collegia.blogspot.com


  5. #5
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    South Africa
    Posts
    1,184
    Ek dink al 'n jaar daaraan om so 'n kursus te doen. Ek het nounet my handboek bestel en kan nie wag om te begin nie. Dankie vir jou inisiatief. Ek dink almal wat die kursus gaan doen gaan "gebless" word!!!!!!!

  6. #6
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    South Africa
    Posts
    1,184
    Aggggeeee neeeeeee!!!!! Ek het 'n e-pos van Augustine Books gekry dat die handboek wat ek bestel het vir ons kursus uit voorraad is. Dit gaan nou 6-8 weke vat as hulle dit eers moet bestel. Ek het by Kalahari.net gaan soek maar hulle het nie dieselfde boek nie. Ek is sooooo teleurgesteld.

  7. #7
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Roodepoort, South Africa
    Posts
    46
    Ek het dieselfde ervaring met Augustine gehad en het hulle ook gebel. Ek het die hele Suid Afrika se boeke websites deursoek en kry die boek nerens anders nie.

    Anton, wat stel jy voor?

    Groete

    Nardus

  8. #8
    Probeer hierdie Kerk, hulle mag dit he:

    Church office: +27 12 803 9838
    Church fax: 0866 919 730 or +27 12 803 4261

    Probeer ook Christ Baptist Church and Seminary in Pietersburg


    So nie , kan ek dit van die VSA vir jou stuur
    Anton VS

    Slegs beskawings wat hulle wortels skiet in die Christelike Geloof kan werklikwaar as beskawing bestempel word.

    -- Abraham Kuyper --


    www.collegia.blogspot.com


  9. #9
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Roodepoort, South Africa
    Posts
    46

    Christian Counselor's Manual

    Augustine Bookroom het vandag laat weet dat hulle voorraad van die boek gekry het. Ek het dit bestel, dit kos nou R176 plus R23 posgeld.

    So kry asb die boek laat ons kan begin!

  10. #10

    Great!

    Goed, ons wag net vir Lanie dat sy "in-check" dan spring ons weg.

    Groete
    Anton
    Anton VS

    Slegs beskawings wat hulle wortels skiet in die Christelike Geloof kan werklikwaar as beskawing bestempel word.

    -- Abraham Kuyper --


    www.collegia.blogspot.com


  11. #11
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    South Africa
    Posts
    1,184
    Môre julle, ek het ook die e-pos van augustine vanoggend gekry. Sal laat weet sodra ek die boek ontvang het. Sien baie uit!

  12. #12
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Roodepoort, South Africa
    Posts
    46
    Ek het my boek gekry!

  13. #13
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Roodepoort, South Africa
    Posts
    46
    Anton

    Ek het jou PM gekry maar kan nie daarop respond nie, jou adres is geblok vir PM's.

    PM vir my jou epos adres sodat ek myne kan aanstuur.

    Groete

    Nardus Tredoux

  14. #14

    Week 1 Bybelse Berading

    WeeK 1 (sien A + B)
    A. Jou lees werk en studie materiaal is beskikbaar by hierdie skakel

    http://cid-ae4774f56733d422.skydrive.live.com/self.aspx/Bible%20Resources/Discipleship%20Counseling/01%20|0%2002%20-%20Definition%20and%20Theological%20Foundation.pdf

    B. Lees Handboek CCM -- blds 2-63 (Tegniek: Gebruik Spoedlees en Potlood Metode - Moenie broei oor die leeswerk nie maak eerder 'n merkie en kom later terug)

    Metodiek
    Lees Materiaal / Dink oor die gedagtes / Skryf vragies uit / Oordink vrae / Lees handboek
    --> soek vir oplossing --> Nog vrae --> Plaas op hierdie die forum --> http://bibleforums.org/showthread.php?t=132744

    Tempo
    Op hierdie pas sal ons so 10 weke besig wees met die kursus
    As ek die werklading verdubbel 4 weke = laat weet my
    Last edited by Antonvs; Jul 21st 2008 at 06:28 PM.
    Anton VS

    Slegs beskawings wat hulle wortels skiet in die Christelike Geloof kan werklikwaar as beskawing bestempel word.

    -- Abraham Kuyper --


    www.collegia.blogspot.com


  15. #15

    Week 2 Berading Kursus

    Week 2

    Lees deur Syllabus
    http://cid-ae4774f56733d422.skydrive.live.com/self.aspx/Bible%20Resources/Discipleship%20Counseling/03%20-%20Physical%20|0%20Spiritual%20Aspects.pdf

    Hfst 4
    http://cid-ae4774f56733d422.skydrive...g%20Models.pdf

    Hfst 5
    http://cid-ae4774f56733d422.skydrive...f%20Change.pdf


    Lees Handboek blds 63-137

    Weereens kry die hoofgedagtes en onderstreep slegs hoof punte.

    Na voltooing van werk stuur epos aan instrukteur met 'n kort opsomming van jou gedagtes (100-120 woorde): Sper datum 15 Augustus.

    Sterkte, en onthou die kursus gaan beslis nie 'n "walk in the park" wees nie; die druk gaan hoog wees, maar so gaan dit met berading ook wees. So hou moet en gee jou beste.
    Anton VS

    Slegs beskawings wat hulle wortels skiet in die Christelike Geloof kan werklikwaar as beskawing bestempel word.

    -- Abraham Kuyper --


    www.collegia.blogspot.com


Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •