Your Advert here
cure-real
Page 2 of 2 FirstFirst 12
Results 16 to 25 of 25

Thread: Kort Kursus in Bybelse Berading

  1. #16

    geestelike berading

    Ek stel ook belang, al is dit 'n bietjie laat. Kan ek enige tyd aansluit of gaan u weer begin met 'n kursus?

  2. #17

    Begin Enige tyd

    Jy kan enige tyd die Kursus begin, maar jy moet in 28 dae die kursus voltooi.

    Stuur vir my 'n privaat boodskap met jou e-pos address
    Anton VS

    Slegs beskawings wat hulle wortels skiet in die Christelike Geloof kan werklikwaar as beskawing bestempel word.

    -- Abraham Kuyper --


    www.collegia.blogspot.com


  3. #18

    Week 3

    Week 3


    Berading en Ingesteldheid Hfst 6: http://cid-ae4774f56733d422.skydrive...0Attitudes.pdf

    Berader en Betrokkenheid Hfst 7: http://cid-ae4774f56733d422.skydrive...0Attitudes.pdf

    Lees werk blds 141-208


    Teken net in en laat 'n boodskap om te bevstig: Ek het ook nodig om te weet hoe ver is julle met week 2?
    Anton VS

    Slegs beskawings wat hulle wortels skiet in die Christelike Geloof kan werklikwaar as beskawing bestempel word.

    -- Abraham Kuyper --


    www.collegia.blogspot.com


  4. #19
    Quote Originally Posted by Antonvs View Post
    Ek wil graag sien wie wil 'n kort kursus in "Bybelse" of "Neothetiese" Berading wil doen

    Vereistes:
    Die werklading sal +_ 1-2 ure per week behels plus 15 minute per dag lees werk.

    Uitkoms:
    1. Toerusting van Christene om effektief te beraad
    2. Beter evangelis en getuie van jou geloof te wees
    3. Geestelike groei in jou eie lewe te ervaar
    4. Jouself eerstens te beraad in tye van krises

    Minimum groep [5] Maximum groep [10]

    www.collegia.blogspot.com
    Ek stel belang in hierdie kursus, hoe gemaak?

  5. #20
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    3,531
    Quote Originally Posted by karien View Post
    Ek stel belang in hierdie kursus, hoe gemaak?
    Hallo Karien en welkom hier by ons. Die modereerder was of nog nie aanlyn of het nog nie jou plasing gelees sedert jy die vraag gevra het nie, maar ons sal hom in kennis stel om jou so gou moontlik 'n antwoord te gee.
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    it’s the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  6. #21

    Hello Karien

    Welkom Karien,

    Die Eerste Ding is dat jy die handboek moet koop en ook die Tyd van
    ten minster 2-3 ure per week moet beplan voor.
    Sien hier onder:
    http://bibleforums.org/showpost.php?...87&postcount=1
    http://bibleforums.org/showpost.php?...11&postcount=4


    Laat weet of jy dit sal kan doen- stuur 'n privaat boodskap


    Vir handboek details gaan na my eerste plasing op hierdie draad
    Anton VS

    Slegs beskawings wat hulle wortels skiet in die Christelike Geloof kan werklikwaar as beskawing bestempel word.

    -- Abraham Kuyper --


    www.collegia.blogspot.com


  7. #22
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    kempton park,Johannesburg
    Posts
    1
    ek wil baie graag deel neem.Jesus Liefde vir almal
    Quote Originally Posted by Antonvs View Post
    Ek wil graag sien wie wil 'n kort kursus in "Bybelse" of "Neothetiese" Berading wil doen

    Vereistes:
    Die werklading sal +_ 1-2 ure per week behels plus 15 minute per dag lees werk.

    Uitkoms:
    1. Toerusting van Christene om effektief te beraad
    2. Beter evangelis en getuie van jou geloof te wees
    3. Geestelike groei in jou eie lewe te ervaar
    4. Jouself eerstens te beraad in tye van krises

    Minimum groep [5] Maximum groep [10]

    www.collegia.blogspot.com

  8. #23
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    Western Cape, South Africa
    Posts
    577
    Roelien, welkom!

    Ek hoop jy kuier lekker hier.

    Anton
    השייך לאלוהים דרך ישו

  9. #24
    Hi Anton, Agteros kom ook in die kraal... Is daar 'n kans dat ek dit op hierdie laat stadium kan doen as ek die boek aanskaf??

  10. #25
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Stellenbosch, South Africa
    Posts
    1,709
    Hallo Louwn, en welkom hier. Ek dink nie ons gaan vir Anton gou weer hier sien nie. Is daar iets spesifieks waarmee ek kan help?
    Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •