Your Advert here
cure-real
Page 2 of 4 FirstFirst 1234 LastLast
Results 16 to 30 of 59

Thread: Die Hemel is 'n werklikheid.

  1. #16
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,467
    Blog Entries
    10
    Weet jy Lanie....

    Ek weet dat die hemel 'n werklikheid is, want G_d het dit geskape, maar ek sal nie my verwagting op die hemel wil bou op 'n ander se ondervinginge nie

    G_d het elke een van ons so spesiaal gemaak dat Hy homself aan ons sal openbaar, en dit spesiaal sal maak vir elke een van ons.

    Dat mense ervaringe het wat ons nie kan verstaan nie, is moontlik, .... maar hulle ervaringe kan nie as evangelie verkondig word nie....

    Van die goed wat sy beskryf is morele standaarde, goed wat die Heilige Gees wel aan ons openbaar en mens as "common sense" kan beskryf..... maar dit daar gelaat, as ons as Christene leef soos wat G_d aan ons voorgeskryf het, dan sal dit nie nodig wees om gewaarsku te word deur andere se ervaringe nie

    So ek sou vir my vriendin sê: Ek sien met groot verwagting uit na my eie ondervinding van die hemel, en wil dit nie tweedehands beleef nie.
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  2. #17
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Central South Africa
    Posts
    961
    Quote Originally Posted by Die Filadelfieer View Post
    Phil,
    Dalk is dit tyd vir 'n oordentlike resensensie oor die publikasie...

    Ek kry nie een goeie Afrikaanse resensie oor die boek raak ge-Google-eer nie. Ek verstaan die boek is in elk geval oorvertaal uit Engels: Heaven is so Real. Dalk is daar 'n goeie engelse een waaruit ons iets kan wys word; ek het ongelukkig nie nou self die tyd om te kyk nie.

  3. #18

    Ek Beaam veral Fila se stelling

    Sou iemand vandag 'n "Openbaring" ontvang dan kan dit "selfs die Bybel geheel en al ondermein" - die probleem soos Fila uitwys gaan nie oor wat in die boek staan nie maar die beginsel van iemand wat nadat ons die Bybel voltooi en volledig aanvaar het, kom hier iemand en sê "koeiee, veskoon my ek het ook iets by te las; die Bybel is ongelukkig nie soos julle gedink het klaar geskryf nie'
    Anton VS

    Slegs beskawings wat hulle wortels skiet in die Christelike Geloof kan werklikwaar as beskawing bestempel word.

    -- Abraham Kuyper --

    www.collegia.blogspot.com

  4. #19
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Central South Africa
    Posts
    961
    Na so bietjie rondkrap het ek op die volgende engelse resensie afgekom wat vir my lyk of hulle weet waarvan hulle praat:

    http://discerningtheworld.wordpress....-is-it-really/

    (Jammer dis in engels, maar soos ek genoem het, ek kon nie 'n goeie afrikaanse ene opspoor nie.)

  5. #20

    Son of the South

    Wonderlike werk - die skakel v/d Webwerf hierbo geplaas is uitstekend. Dankie S. of the S.

    Goeie gehalte werk en mense met onderskeid oor hierdie saak van "Hemelse Ervaringe"

    Gaan besoek gerus http://discerningtheworld.wordpress.com

    dis 'n bediening wat veral vals leeraars ontbloot en 'n oproep maak tot Bybelse onderskeiding.

    Wat goed is dat hulle veral die "nie-logiese" aard van die "Word-Faith Movement" uitwys.

    Geniet dit ook --> Het iemand hierdie Pastoor gesienhttp://discerningtheworld.files.word...pg?w=460&h=291
    Anton VS

    Slegs beskawings wat hulle wortels skiet in die Christelike Geloof kan werklikwaar as beskawing bestempel word.

    -- Abraham Kuyper --

    www.collegia.blogspot.com

  6. #21
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    South Africa
    Posts
    1,184
    Quote Originally Posted by Antonvs View Post
    Wonderlike werk - die skakel v/d Webwerf hierbo geplaas is uitstekend. Dankie S. of the S.
    Jy het die woorde uit my mond gevat. Ek gaan defnitief bietjie op die webwerf "rondkuier".

  7. #22

    die hemel is n werklikheid

    lanie
    ek verstaan jou vraag en jy soek drigend antwoorde oor die boek
    as jy belangstel kontak my persoonlik by
    EDIT Persoonlike e-pos uitgevee,vir sekutriteits doeleindes, kontak my via PM indien jy die e-pos addy soek: Dankie, ACCM
    dan stuur ek vir jou info en het in dvd in afrikaans wat ek gratis aan jou sal pos om jou en jou vriende te help
    ek gaan verseeker nie rond gorel soos baie ander op die draad en hier vat en daar vat en somer van die draad afval en dink ek is slim en gee antwoorde
    tyd is kosbaar
    lewe is kosbaar
    daar is so baie misleiding in die kerk vandag
    baie boeke/teachings om mense te meslei
    ek hoop en glo om so gou as moontelik in persoonlike epos van jou te kry
    groete
    ek
    Last edited by Ta-An; Jul 12th 2008 at 12:01 PM. Reason: verwyder e-pos addy

  8. #23
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345
    Quote Originally Posted by africacut View Post
    lanie
    ek verstaan jou vraag en jy soek drigend antwoorde oor die boek
    as jy belangstel kontak my persoonlik by
    Ek sien die boek word deur sekere deelnemers met geweld afgeskiet.
    Ek het dit baie leersaam en interessant gevind.
    Ek kon niks vind wat bots met die Bybel nie.
    Dit het my laat uitsien na die Hemel.

    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

  9. #24

    hemel is n werklikheid

    dit gaan nie oor met geweld afskied dit gaan oor liefde vir DIE WAARHEID
    EN OM EENIGE GEESTELIKE BOEK/EN OOK VERSEEKER TEACHINGS/TEACHERS TE BEOORDEEL MET DIE BYBEL AS MAATSTAF
    DIT IS IN BYBELS OPDRAG TOETS DIE GEES
    SO ROELOF AS JY TEVREEDE IS OOR DIE BOEK LAAT DIT SO WEES
    MAAR AS DAAR ANDER CHRISTENE DIE GEES/BOEK WIL TOETS GEE ASB RUIMTE
    EN MOENIE VERWAG DAT JOU OPINIE NET SO AANVAAR MOET WORD

    PASOP VIR BUITE BYBELSE OPENBARINGS EN DINGE WAT ONBYBELS IS

    ALLE KINDERS VAN JESUS IS NIE POPOS
    JY KAN OOK MAAR GERUS MY EPOS KRY EN MY PERSOONLIK EPOS DAN STUUR EK OOK VIR JOU IN GRATIS DVD
    AS JY IN LEERBARE GEES HET EN NIE DALK ALREEDS BESLUIT HET JY WIL NIKS ANDERS HOOR EN GLO NIE
    HOOR DIE WOORD
    VERSTAAN DIE WOORD
    VERSTAAN DIE WOORD

    DIE BYBEL IS DUIDELIK OOR DWALINGS

    STERKTE

  10. #25
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,467
    Blog Entries
    10
    africacut...

    Ek hoop verseker dat jy die Capslock net perongeluk raak geslaan in jou pos.... want dit lyk of jy vir ons skree

    Jy het nie 'n bekendstelling gepos nie,,, so eers wil ek jou Welkom heet hier by ons.

    Ek hoop jy het jou van die reëls vergewis, want dan sal ons lekker saam kuier.

    Deur bloot all ander predikers af te skiet en jou eie CD te propageer, laat mens nogals 2X dink voordat ons daarop sal wil reageer.

    Leef, en laat leef.

    'n Mens wat 'n sagte antwoord het, win baie meer as hy wat met 'n stoom-roller van woorde dood wil saai.

    Spreuke 15:1 'n Sagte antwoord keer die grimmigheid af, maar 'n krenkende woord laat die toorn opkom.
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  11. #26
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,467
    Blog Entries
    10
    Quote Originally Posted by Roelof View Post
    Ek sien die boek word deur sekere deelnemers met geweld afgeskiet.
    Ek het dit baie leersaam en interessant gevind.
    Ek kon niks vind wat bots met die Bybel nie.
    Dit het my laat uitsien na die Hemel.
    Roelof, sy praat bv. van 'n plek waar geaborteerde babas gehou word op afwagting dat hulle mammas moet bekeer..... die Skrif maak geen verwysing daarna nie, en dit is sensasioneel.... Ek weet dat G_d nie alles aan ons openbaar gemaak het nie, wat vir my van belang is meer as enigiets anders,,,,, Gaan terug na die begin toe, en leef vir Christus, met alles wat in jou is..... Die Bybel het nie net 'n NT nie, gaan skeur die wit bladsy tussen die OT en NT uit

    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  12. #27
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    South Africa
    Posts
    1,184
    Quote Originally Posted by africacut View Post
    lanie
    ek verstaan jou vraag en jy soek drigend antwoorde oor die boek
    as jy belangstel kontak my persoonlik by
    EDIT Persoonlike e-pos uitgevee,vir sekutriteits doeleindes, kontak my via PM indien jy die e-pos addy soek: Dankie, ACCM
    dan stuur ek vir jou info en het in dvd in afrikaans wat ek gratis aan jou sal pos om jou en jou vriende te help
    ek gaan verseeker nie rond gorel soos baie ander op die draad en hier vat en daar vat en somer van die draad afval en dink ek is slim en gee antwoorde
    tyd is kosbaar
    lewe is kosbaar
    daar is so baie misleiding in die kerk vandag
    baie boeke/teachings om mense te meslei
    ek hoop en glo om so gou as moontelik in persoonlike epos van jou te kry
    groete
    ek
    Beste Africut...

    As 'n mede boetie/sussie (jammer, ek het nog nie 'n bekendstelling van jou gesien nie, so ek weet nie) in Christus hoop ek jy vat die volgende met selfde gesindheid as wat ek dit bedoel.

    Jy kom vir my ietwat soos die spreekwoordelike "bull in a chinashop" voor. Ek het op hierdie forum nog net liefde en verdraagsaamheid ervaar en jou benadering skrik my effens af. So, dankie vir die aanbod van die DVD, maar op hierdie stadium gaan ek nie daarvan gebruik maak nie. Ek hoop net jy voel nie geafronteer nie want dis nie my bedoeling nie.

    Welkom by die forum.

  13. #28
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    South Africa
    Posts
    1,184

    Dankie

    Dankie vir almal se terugvoer. My "mind" is opgemaak oor die boek. Ek het dit gister vir my vriendin terug gegee maar kon nie regtig met haar gesels nie want daar sit toe 'n antie in haar haarsalon wat dink die boek is "wonderlik" en toe vir my wil begin preek. Ek voel eintlik nou ek moes dalk die "uitdaging" aanvaar het en met haar gesels het daaroor maar dit was vir my effens ongemaklik om in 'n salon vol mense die tannie wat so seker van haarself is tot ander insigte te bring. Sy het darem ook die boek wat Anton aanbeveel het gelees en aangebied om dit vir my te leen.

    Ek gaan my vriendinne verwys na die webwerf wat S. of the S. gegee het. Dit het wat fout is met die boek goed genoeg verduidelik en sommer ekstra inligting gegee oor goed wat op die vrou se webwerf is.

    Weereens dankie. Dis wonderlik om mense te hê waarna ek my kan wend met sulke toffies wat ek nog nie reg is om alleen te kou nie.

  14. #29
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345
    Quote Originally Posted by ACCM View Post
    Roelof, sy praat bv. van 'n plek waar geaborteerde babas gehou word op afwagting dat hulle mammas moet bekeer..... die Skrif maak geen verwysing daarna nie, en dit is sensasioneel....
    ACCM

    Oor hierdie een stem ek met jou volkome saam.
    Ek gebruik sekulere boeke, internet nuus, forumpos en e-posse baie as 'n aanknopingspunt om dan later oor die Evangelie en die volle waarheid van die Woord te gesels.

    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

  15. #30

    Lanie

    Lanie jy het hierdie met soveel wysheid hierdie saak hanteer. Jy het die situasie gelees - en besluit watter "hill you want to die on" - hierdie was nie die een nie. Ek glo dit was nie die tyd en plek om die tannie tot insig te bring nie.

    Daar sal dalk 'n dag en 'n tyd kom - maar daardie dag was nie die tyd nie.

    Nogtans wou jy die waarheid laat deurkom; God vereer en mense se gevoelens in agneem - 'n moelike kombinasie om te balanseer - tog jy het die saak so goed hanteer.

    Ek hoop werklikwaar Randy Alcorn se boek sal vir jou inspireer en ook 'n aanknoop punt wees vir baie gesprekke.
    Anton VS

    Slegs beskawings wat hulle wortels skiet in die Christelike Geloof kan werklikwaar as beskawing bestempel word.

    -- Abraham Kuyper --

    www.collegia.blogspot.com

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •