Ek is seker baie van julle het al gedink oor die saak van Spreek in Tale. Hoeveel van julle het dit al probeer?
Hoeveel van julle self, of het vriende en familie wat in gemeentes dien waar die pastoor en gemeentelede aangemoedig word om in Tale (Tongues) te praat?
1. Is dit Bybels om in Tale te praat?
2. Is dit Geoorloof om in Tale te praat?
3. Waar pas nou juis tale in die prentjie in en nie iets anders nie?
Hier is 'n boekie, wat julle kan uitdruk en lees oor die onderwerp.
Laai Af





As Paulus in 1 Korinthiërs 14 sê dat "twee of hoogstens drie" dit moet praat, laat dit my ernstig wonder hoeveel mense daar is wat werklik in tale praat.
en om ontvanklik te wees, sodat mense 'n kussing kan hê om teen te huil, of net iemand te hê om mee te kan praat as dit nodig is.
.


omdat ek nie geweet het wat om te sê nie. Almal het toe 'gehallelua' want die Gees van Lag het oor my gekom. My emosies het op en af gegaan, ek was half benoud, nog baie jonk en bang - ek het begin huil
. Toe was dit weer "Prys die Here" want die Heilige Gees was my skoon.
Miskien dalk te "sondig." Nodeloos om te sê ek het nie terug gegaan nie. 

. 
Bookmarks