cure-real
Results 1 to 5 of 5

Thread: Lighuis se grootbaas verjaar

  1. #1
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    1,994
    Blog Entries
    6

    Lighuis se grootbaas verjaar

    Baie geluk Ferdi, mag jy 'n wonderlike dag he en mag die Here alle aspeke van jou lewe ryklik seen.

    Sal jou dalk as jy gelukkig is later 'n luitjie gee

  2. #2
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,996
    Blog Entries
    10
    Ferdi,
    Mag die Here Sy aangesig helder oor jou laat skyn


    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  3. #3
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    4,111
    Agge nee, hoe klein voel ek nou... , maar baie dankie julle
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    itís the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  4. #4
    Ferds,
    Ek het jou klaar ge-happy happy op die mods forum, so ek sal maar hierdie gellentheid gebruik om oor die huweliksklokkies uit te vra. Lui hulle al ? Moet ek my boeing-kaartjie boek ?

  5. #5
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    4,111
    Quote Originally Posted by Die Filadelfieer View Post
    Ferds,
    Ek het jou klaar ge-happy happy op die mods forum, so ek sal maar hierdie gellentheid gebruik om oor die huweliksklokkies uit te vra. Lui hulle al ? Moet ek my boeing-kaartjie boek ?
    Nee jong Fila, jy sal maar met 'n Hercules of Dakota moet kom, met een van daai kaartjies wat met die hand uitgeskryf word, dit gaat nog so rukkie neem...
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    itís the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •