The Lord is our Shepherd
die Here sal voorsien
it’s the only method
glo dit en jy sal sien
The power of His glory
is the punch line of this story,
ek staan verwonderd en tog
het U alles volmaak besorg
1. Waar is jy gebore?
Parys OVS
2. Hoe oud is jy?
51
3. Wat is jou beroep?
Ek werk op my man se senuwees![]()
4. Hoe drink jy jou koffie /tee?
Swart Chai tee, soms met Soja melk
5. Dag van die week?
Vir wat? Die hele week is vir my lekker.... Saterdag geniet ek die meeste
6. Tyd van die dag?
Die hele dag
7. Gunsteling psalm?
Psalm 150
8. Bybelvers wat vir jou al baie beteken het?
2 Kor.2 :16, die laaste deel
9. Watse kar bestuur jy?
My man sinne.... soms myne
10. Wat is jou stokperdjies?
Resep ontwikkeling, kreatiewe naaldwerk,
11. Wat wil jy nog graag doen terwyl jy nog op die aarde is?
Ses-nulle op my bankstaat byvoeg sodat ek geld kan blaas sonder om skuldig te voel
12. Jou grootste vrees?
net die Here ken hierdie ene
13. Enige fobies?
Vlermuise, muise, rotte
14. Het jy troeteldiere?
Nope
15. Gunsteling dier?
Kat
16. Wat is jou gunsteling vakansieplek?
Israel
17. Wat is jou gunsteling kos?
Alle kos, maar pampoen en pannekoek en Pampoen koek wen!!
18. Gunsteling wegneemetes?
Something Fishy
19. Gunsteling roomys?
Litchi sorbet
20. TV program?
Survivor – op 'n Dinsdag aand en Noot-vir-Noot op 'n Vrydag aand![]()
21. Fliek?
Thunderbirds of was dit Thornbirds??
22. Gunsteling akteur/aktrise?
Richard Gere en Pierce Brosnan EN Father Ralph de Bricassart (Richard Chamberlain)
23. Gunsteling sportster?
Percy Montgomery
24. Gunsteling sport as toeskouer?
Rugby
25. As deelnemer?
Power walking
26. Musiek
Sakkie-sakkieen Messiaanse musiek
27. Gunsteling boek/skrywer (behalwe die Bybel)
Fracine Rivers se boeke EN The Choice van Liz Campbell
28. Gunsteling blom
Lelies (Varkore)
29. Gunsteling kleur?
Pers en Oranje
30. Gunsteling sêding?
Inderdaad!
Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"
Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"
Isa. 30:32
And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them
G_d was gracious He has shown favor
What are you willing to die for? Now live for it!
Anneke,
Hierdie twee antwoorde is eintlik wat ek ook moes sê, want ek het inderwaarheid nie 'n gunsteling dag nie, ook nie 'n tyd in die dag nie, maar mens forseer jouself partymaal om iets te sê wat nie werklik so kan wees nie. In wese sou my antwoord ook soos hierdie 2 lyk.
The Lord is our Shepherd
die Here sal voorsien
it’s the only method
glo dit en jy sal sien
The power of His glory
is the punch line of this story,
ek staan verwonderd en tog
het U alles volmaak besorg
Wil net se ek geniet hierdie draad geweldig. Ek print die antwoorde en hou dit byderhand, dan weet ek met wie ek te doen het op die forum.
Net een ding wat my opgeval het - ek is nogals verbaas oor die ouderdomme. Ek het heeltyd gedink ek is die "oom" hier tussen 'n klomp jonges, maar dit blyk ek was verkeerd. (behalwe natuurlik kleinboet Phil....)
Aan diegene wat nog nie deelgeneem het nie : KOM NOU !!!!
Groetnis!
Ja Fila, vir my is dit nou smôrens, saans en Saterdae..., ek kan nie wag vir vanaand se knipoog oomblik nie, want vanoggend is reeds verby en ek kon nie eers die son sien nie, om nie eers te praat van Saterdag nie, ek hoop regtig dis 'n laaaannng, dag...![]()
Nog drie slapies, dan het ek ook bietjie lekker vir 'n slag...![]()
The Lord is our Shepherd
die Here sal voorsien
it’s the only method
glo dit en jy sal sien
The power of His glory
is the punch line of this story,
ek staan verwonderd en tog
het U alles volmaak besorg
The Lord is our Shepherd
die Here sal voorsien
it’s the only method
glo dit en jy sal sien
The power of His glory
is the punch line of this story,
ek staan verwonderd en tog
het U alles volmaak besorg


Ek het altyd gedink dit mag lekker wees om 'n dolfyn te wees, nou weet ek dit gaan baie lekkerder wees om in hemel te wees
Kortom, diere is lekker om na te kyk en mee te speel ,maar ek het nie meer favourites van baie goed nie. Kyk ok glad nie meer Rakebie nie want my bloeddruk en huwelik het te veel gelyen ek stamp nie my kop so nie , nou is ek
happy!
Luister maar na hom, hy WEET !
Wag tot die kinners kom, dan het julle 2 net een stokperkie en dis doeke!
MAAR geniet die stokperdjies nou en as die kinners eers daar is dink jy net oor hoe jy goed met hulle kan doendie laaitie moet nou groot word en my poppelops kan ek opvreet
(sal 'n bree-bors pappa icon moet kry)
1 Waar is jy gebore?
Laingsburg in die Karroo.
2 Ouderdom?
Twee jaar ouer as Anneke en 3 jr jonger as David...
3 Beroep?
Boervrou
4 Hoe drink ek koffie/ tee?
Uit n koppie of beker...Vir n lekker 'samesynlike' tee'tjie saam met Hubby: Sleep die Earl Grey nader.
5 Lekkerste dag van die week?
Elke dag as die son sak want die ligte pienk en poeierblou van die lug kon min skilders nog op doek vasvang.
6. Lekkerste dag van die week?
Gewoonlik Vrydae , want dan kom die 3 meisies huistoe.
7 Gunsteling Ps?
Ps. 139.
8 Gunsteling Bybelvers?
Josua 24: 15 Wat my en my familie betref, ons sal die Here dien.
9 Gunsteling plaas ryding?
Die Sif. n Ou geroeste Toyota bakkie waarmee mens liefs nie in die reen moet ry nie..
10 Stokperdjies.
Kleremaak-naaldwerk, kitaarspeel, verf (ek is MAL oor huisverf) tuinmaak ens
11 Wat wil ek nog doen terwyl ek nog op aarde is?
Al die Bundu plekke saam met Hubby besoek met n tentjie .
12 Grootste vrees?
Dat ek n afdraaipaadjie wat die Here vir my beplan het , gemis het.
13 Fobies?
Ek gril tot in my siel vir n slang. Hubby se my vrees vir slange is geneties oorgedra...
14 Troeteldiere?
Kaptein , die skaaphond.
15 Gunsteling dier?
Enige babadiertjie
16 Gunsteling vakansieplek?
Waar daar berge is.....
17 Gunsteling kos?
Alle soorte vrugte , groente en neute.
18 Gunsteling wegneem ete?
Wat is dit...?
19 Gunsteling roomys?
Spar se strawberry cheesecake.
20 Gunsteling TV program?
Ek kyk feitlik nooit TV nie. Ons kan net TV 1 en 2 opvang....
21 Gunsteling fliek?
Bergklimflieks soos Vertical Limit of Touching the Void en The Horse whisperer.
22 Akteur?
Robert Redford
23 Sportster?
Natalie du Toit
24 Sport as toeskouer?
Golf
25 Sport as deelnemer?
Tennis
26 Musiek?
Klassiek, klassiek klassiek! My waardering van popmusiek het by ABBA ge-eindig. Ook Terry McAlmon se aanbiddingsliedere is pragtig.
27 Gunsteling boek?
Unlocking the Bible van David Pawson en Weerkaatsings van Eleonor Baker. Sy is blykbaar n kleindogter van die digter D F Malherbe.
28 Gunsteling 'blom'?
n Karroobossie se reuk! Daar is net een lang man (nou my Hubby)wat geweet het ek is mal daaroor en as ek smiddae uit die skool kom , is daar n stukkie Karroobos in my Mini se ruitveer vasgeknyp.... Dis om jou kniee LAM te maak...
29 Gunsteling kleur?
My hele klerekas is blou...
30 Gunsteling se-ding?
As ek iets wil be-aam se ek : Mammie!


Protea! Ek laaik jou baie!! As ek jou antwoorde lees verlang ek na iets wat ek nie ken nie.![]()
So jy hou nie van die "Musiek maak my siek Fabriek" se musiek nie![]()
Ek het met sakkie-sakkie of te wel 'Rock-around-the Ossewa' groot geword... ek was so te sê op die dans vloer geboreMy Pa het 'n welbekende Boere-orkes gehad... en toe trou ek met 'n Predikant wat op sy dag sy eie Disco gehad het
.... toe dans ek nie meer oppie dans vloer nie.... nou dans ek soos David.... vir die Here
![]()
Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"
Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"
Isa. 30:32
And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them
G_d was gracious He has shown favor
What are you willing to die for? Now live for it!
There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)
Bookmarks