cure-real
Page 2 of 12 FirstFirst 123456789101112 LastLast
Results 16 to 30 of 171

Thread: Kom ons hou 'n kenmekaar!

  1. #16
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    4,040
    Quote Originally Posted by Phil Fourie View Post
    Eintlik is my no. 12, dat as no.11 vervul word, no.10 gaan laat opdroog

    Wanneer gaan ons jou no.11 vier
    Jou no. 11 laat my gans te veel aan my no. 13 dink...
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    itís the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  2. #17
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    4,040

    Thumbsup

    Quote Originally Posted by MrT View Post
    Beide my huisdier en ek is rekenmeesters en ons werk saam, so vir tone tel is daar min tyd!
    Julle moet net seker maak die boontjies is gelyk gedeel, dat een nie meer boontjies as die ander een moet tel nie...
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    itís the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  3. #18
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,972
    Blog Entries
    10
    1. Waar is jy gebore?
    Parys OVS

    2. Hoe oud is jy?
    51

    3. Wat is jou beroep?
    Ek werk op my man se senuwees

    4. Hoe drink jy jou koffie /tee?
    Swart Chai tee, soms met Soja melk

    5. Dag van die week?
    Vir wat? Die hele week is vir my lekker.... Saterdag geniet ek die meeste

    6. Tyd van die dag?
    Die hele dag

    7. Gunsteling psalm?
    Psalm 150

    8. Bybelvers wat vir jou al baie beteken het?
    2 Kor.2 :16, die laaste deel

    9. Watse kar bestuur jy?
    My man sinne.... soms myne

    10. Wat is jou stokperdjies?
    Resep ontwikkeling, kreatiewe naaldwerk,

    11. Wat wil jy nog graag doen terwyl jy nog op die aarde is?
    Ses-nulle op my bankstaat byvoeg sodat ek geld kan blaas sonder om skuldig te voel

    12. Jou grootste vrees?

    net die Here ken hierdie ene

    13. Enige fobies?
    Vlermuise, muise, rotte

    14. Het jy troeteldiere?
    Nope

    15. Gunsteling dier?
    Kat

    16. Wat is jou gunsteling vakansieplek?
    Israel

    17. Wat is jou gunsteling kos?
    Alle kos, maar pampoen en pannekoek en Pampoen koek wen!!

    18. Gunsteling wegneemetes?
    Something Fishy

    19. Gunsteling roomys?
    Litchi sorbet

    20. TV program?
    Survivor – op 'n Dinsdag aand en Noot-vir-Noot op 'n Vrydag aand

    21. Fliek?
    Thunderbirds of was dit Thornbirds??

    22. Gunsteling akteur/aktrise?
    Richard Gere en Pierce Brosnan EN Father Ralph de Bricassart (Richard Chamberlain)

    23. Gunsteling sportster?
    Percy Montgomery

    24. Gunsteling sport as toeskouer?
    Rugby

    25. As deelnemer?
    Power walking

    26. Musiek
    Sakkie-sakkie en Messiaanse musiek

    27. Gunsteling boek/skrywer (behalwe die Bybel)
    Fracine Rivers se boeke EN The Choice van Liz Campbell

    28. Gunsteling blom
    Lelies (Varkore)

    29. Gunsteling kleur?
    Pers en Oranje

    30. Gunsteling sÍding?
    Inderdaad!
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  4. #19
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    4,040
    Quote Originally Posted by ACCM View Post
    5. Dag van die week?
    Vir wat? Die hele week is vir my lekker.... Saterdag geniet ek die meeste

    6. Tyd van die dag?
    Die hele dag
    Anneke,

    Hierdie twee antwoorde is eintlik wat ek ook moes sÍ, want ek het inderwaarheid nie 'n gunsteling dag nie, ook nie 'n tyd in die dag nie, maar mens forseer jouself partymaal om iets te sÍ wat nie werklik so kan wees nie. In wese sou my antwoord ook soos hierdie 2 lyk.
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    itís the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  5. #20
    Quote Originally Posted by CFJ View Post
    Anneke,

    Hierdie twee antwoorde is eintlik wat ek ook moes sÍ, want ek het inderwaarheid nie 'n gunsteling dag nie, ook nie 'n tyd in die dag nie, maar mens forseer jouself partymaal om iets te sÍ wat nie werklik so kan wees nie. In wese sou my antwoord ook soos hierdie 2 lyk.

    Dit is nou te laat Ferdi. Jy het 'n wanpersepsie geskep en moet nou daarmee saamleef.

  6. #21
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    Lichtenburg SA
    Posts
    614
    Wil net se ek geniet hierdie draad geweldig. Ek print die antwoorde en hou dit byderhand, dan weet ek met wie ek te doen het op die forum.

    Net een ding wat my opgeval het - ek is nogals verbaas oor die ouderdomme. Ek het heeltyd gedink ek is die "oom" hier tussen 'n klomp jonges, maar dit blyk ek was verkeerd. (behalwe natuurlik kleinboet Phil....)

    Aan diegene wat nog nie deelgeneem het nie : KOM NOU !!!!

    Groetnis!

  7. #22
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    4,040
    Quote Originally Posted by Die Filadelfieer View Post
    Dit is nou te laat Ferdi. Jy het 'n wanpersepsie geskep en moet nou daarmee saamleef.
    Ja Fila, vir my is dit nou smŰrens, saans en Saterdae..., ek kan nie wag vir vanaand se knipoog oomblik nie, want vanoggend is reeds verby en ek kon nie eers die son sien nie, om nie eers te praat van Saterdag nie, ek hoop regtig dis 'n laaaannng, dag...

    Nog drie slapies, dan het ek ook bietjie lekker vir 'n slag...
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    itís the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  8. #23
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    4,040
    Quote Originally Posted by Gene View Post
    Wil net se ek geniet hierdie draad geweldig. Ek print die antwoorde en hou dit byderhand, dan weet ek met wie ek te doen het op die forum.

    Net een ding wat my opgeval het - ek is nogals verbaas oor die ouderdomme. Ek het heeltyd gedink ek is die "oom" hier tussen 'n klomp jonges, maar dit blyk ek was verkeerd. (behalwe natuurlik kleinboet Phil....)

    Aan diegene wat nog nie deelgeneem het nie : KOM NOU !!!!

    Groetnis!
    Janee Gene, hier het ons mekaar se nommers. Hou veral nommer 2 dop, dan weet jy waaroor nommer 11 gaan...
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    itís the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  9. #24
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    1,994
    Blog Entries
    6
    Quote Originally Posted by Gene View Post
    behalwe natuurlik kleinboet Phil
    Ag Timoteus was ook almal se kleinboet

  10. #25
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    South Africa
    Posts
    1,184
    Quote Originally Posted by MrT View Post
    Beide my huisdier en ek is rekenmeesters en ons werk saam, so vir tone tel is daar min tyd!
    Pheeeeew....ek was bekommerd jy werk dalk vir ontvanger!

  11. #26
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    God se Provinsie (GP)
    Posts
    699
    Quote Originally Posted by Die Filadelfieer View Post
    As ek mag vra, wat het verander ?
    Ek het altyd gedink dit mag lekker wees om 'n dolfyn te wees, nou weet ek dit gaan baie lekkerder wees om in hemel te wees

    Kortom, diere is lekker om na te kyk en mee te speel ,maar ek het nie meer favourites van baie goed nie. Kyk ok glad nie meer Rakebie nie want my bloeddruk en huwelik het te veel gely en ek stamp nie my kop so nie , nou is ek happy!

  12. #27
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    God se Provinsie (GP)
    Posts
    699
    Quote Originally Posted by CFJ View Post
    Phil,

    Jy sal jou stokperdjies heelwat moet afskaal, anders gaan jy nooit tot trou kom nie..., no. 11 sal waar word, as no. 10 nie jou no. 11 is nie...
    Luister maar na hom, hy WEET !

    Wag tot die kinners kom, dan het julle 2 net een stokperkie en dis doeke!

    MAAR geniet die stokperdjies nou en as die kinners eers daar is dink jy net oor hoe jy goed met hulle kan doen die laaitie moet nou groot word en my poppelops kan ek opvreet (sal 'n bree-bors pappa icon moet kry)

  13. #28
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Bredasdorp district
    Posts
    954

    My 'CV'...

    1 Waar is jy gebore?
    Laingsburg in die Karroo.
    2 Ouderdom?
    Twee jaar ouer as Anneke en 3 jr jonger as David...
    3 Beroep?
    Boervrou
    4 Hoe drink ek koffie/ tee?
    Uit n koppie of beker...Vir n lekker 'samesynlike' tee'tjie saam met Hubby: Sleep die Earl Grey nader.
    5 Lekkerste dag van die week?
    Elke dag as die son sak want die ligte pienk en poeierblou van die lug kon min skilders nog op doek vasvang.
    6. Lekkerste dag van die week?
    Gewoonlik Vrydae , want dan kom die 3 meisies huistoe.
    7 Gunsteling Ps?
    Ps. 139.
    8 Gunsteling Bybelvers?
    Josua 24: 15 Wat my en my familie betref, ons sal die Here dien.
    9 Gunsteling plaas ryding?
    Die Sif. n Ou geroeste Toyota bakkie waarmee mens liefs nie in die reen moet ry nie..
    10 Stokperdjies.
    Kleremaak-naaldwerk, kitaarspeel, verf (ek is MAL oor huisverf) tuinmaak ens
    11 Wat wil ek nog doen terwyl ek nog op aarde is?
    Al die Bundu plekke saam met Hubby besoek met n tentjie .
    12 Grootste vrees?
    Dat ek n afdraaipaadjie wat die Here vir my beplan het , gemis het.
    13 Fobies?
    Ek gril tot in my siel vir n slang. Hubby se my vrees vir slange is geneties oorgedra...
    14 Troeteldiere?
    Kaptein , die skaaphond.
    15 Gunsteling dier?
    Enige babadiertjie
    16 Gunsteling vakansieplek?
    Waar daar berge is.....
    17 Gunsteling kos?
    Alle soorte vrugte , groente en neute.
    18 Gunsteling wegneem ete?
    Wat is dit...?
    19 Gunsteling roomys?
    Spar se strawberry cheesecake.
    20 Gunsteling TV program?
    Ek kyk feitlik nooit TV nie. Ons kan net TV 1 en 2 opvang....
    21 Gunsteling fliek?
    Bergklimflieks soos Vertical Limit of Touching the Void en The Horse whisperer.
    22 Akteur?
    Robert Redford
    23 Sportster?
    Natalie du Toit
    24 Sport as toeskouer?
    Golf
    25 Sport as deelnemer?
    Tennis
    26 Musiek?
    Klassiek, klassiek klassiek! My waardering van popmusiek het by ABBA ge-eindig. Ook Terry McAlmon se aanbiddingsliedere is pragtig.
    27 Gunsteling boek?
    Unlocking the Bible van David Pawson en Weerkaatsings van Eleonor Baker. Sy is blykbaar n kleindogter van die digter D F Malherbe.
    28 Gunsteling 'blom'?
    n Karroobossie se reuk! Daar is net een lang man (nou my Hubby)wat geweet het ek is mal daaroor en as ek smiddae uit die skool kom , is daar n stukkie Karroobos in my Mini se ruitveer vasgeknyp.... Dis om jou kniee LAM te maak...
    29 Gunsteling kleur?
    My hele klerekas is blou...
    30 Gunsteling se-ding?
    As ek iets wil be-aam se ek : Mammie!

  14. #29
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    South Africa
    Posts
    1,184
    Protea! Ek laaik jou baie!! As ek jou antwoorde lees verlang ek na iets wat ek nie ken nie.

  15. #30
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,972
    Blog Entries
    10
    Quote Originally Posted by CFJ View Post
    J
    26. Musiek
    Enige musiek wat mens nie siek maak nie
    So jy hou nie van die "Musiek maak my siek Fabriek" se musiek nie

    Ek het met sakkie-sakkie of te wel 'Rock-around-the Ossewa' groot geword... ek was so te sÍ op die dans vloer gebore My Pa het 'n welbekende Boere-orkes gehad... en toe trou ek met 'n Predikant wat op sy dag sy eie Disco gehad het .... toe dans ek nie meer oppie dans vloer nie.... nou dans ek soos David.... vir die Here
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •