Quote my pos en dan vervang jy my antwoorde met jou eie....
1. Waar is jy gebore?
Klerksdorp
2. Hoe oud is jy? (Hoef nie te antwoord as jy nie wil nie)
35
3. Wat is jou beroep?
Payroll Administrator
4. Hoe drink jy jou koffie /tee?
Koffie of tee met of sonder melk sonder suiker
5. Dag van die week?
Vrydag
6. Tyd van die dag?
Laataand
7. Gunsteling psalm?
Psalm 30
8. Bybelvers wat vir jou al baie beteken het?
Filipense 4:4
9. Watse kar bestuur jy?
Volkswagen golfie
10. Wat is jou stokperdjies?
visvang saam met manlief, kinders groot maak, naaldwerk en koekbak
11. Wat wil jy nog graag doen terwyl jy nog op die aarde is?
Maer word en dis nie 'n grappie nie
12. Jou grootste vrees?
Dat my kinders op ‘n grusame manier sterf.
13. Enige fobies?
Om alleen te wees
14. Het jy troeteldiere?
Twee Pugs en 'n Rotweiler
15. Gunsteling dier?
hond
16. Wat is jou gunsteling vakansieplek?
Enige plek solank dit saam met familie is
17. Wat is jou gunsteling kos?
Gekookte kondensmelk(ek maak nie 'n moordkuil van my hart nie
18. Gunsteling wegneemetes?
Romans pizza
19. Gunsteling roomys?
Magnum Almond
20. TV program?
Song vir Katryn
21. Fliek?
Fliek nie graag nie, raak te maklik aan die slaap
22. Gunsteling akteur/aktrise?
Het nie regtig nie
23. Gunsteling sportster?
Natalie du Toit,
24. Gunsteling sport as toeskouer?
Rugby
25. As deelnemer?
???
26. Musiek
Ek is mal oor Jannie Moolman
27. Gunsteling boek/skrywer (behalwe die Bybel)
Fracine Rivers se boeke
28. Gunsteling blom
Geel roos
29. Gunsteling kleur?
Pers
30. Gunsteling sêding?
Nou toe, toe toe(as die kinders nie klaar kry vir skool nie)
1. Waar is jy gebore?
Somerset Wes
2. Hoe oud is jy? (Hoef nie te antwoord as jy nie wil nie)
40-something
3. Wat is jou beroep?
Bikeshop assistant / spennerjoggie / workshop admin ......
spesiale onderwys ( aflos ) ....... grafiese ontwerp ..... ens...ens.......
4. Hoe drink jy jou koffie /tee?
baie koffie.... swart met 1 suiker
5. Dag van die week?
Sondag
6. Tyd van die dag?
Laataand
7. Gunsteling psalm?
Ps 139
8. Bybelvers wat vir jou al baie beteken het?
Ps 139
9. Watse kar bestuur jy?
Bestuur nie kar nie - ry net quad.........
10. Wat is jou stokperdjies?
Skilder, quadry, bak en brou....ens....ens.....
11. Wat wil jy nog graag doen terwyl jy nog op die aarde is?
Leer kar bestuur !!! ( of altans, 'n kar lisensie kry )
12. Jou grootste vrees?
Bodder nie met vrese nie.......
13. Enige fobies?
sien 12......
14. Het jy troeteldiere?
'n pragtige liefdefolle Opregte Kat - haar ma is'n kat en haar pa is'n kat en sy miaau...
15. Gunsteling dier?
Arend
16. Wat is jou gunsteling vakansieplek?
Kampplek met quadry in die natuur in......
17. Wat is jou gunsteling kos?
Italiaans...... met baie knoffel en kruie...
18. Gunsteling wegneemetes?
Pizza
19. Gunsteling roomys?
Cuppachino......mmm..........
20. TV program?
Survivor...... maar kyk dit nou Saterdae, want Kartyn is mos nou Dinsdae.....
21. Fliek?
a Knight's tale
22. Gunsteling akteur/aktrise?
....... my man ???? .....
23. Gunsteling sportster?
Die hele amakrokkekrokke span !...... veral Natalie
24. Gunsteling sport as toeskouer?
Die laaste ruk was dit die paraoplipics.....
25. As deelnemer?
Quadry ( nie resies nie! )
26. Musiek
Enige ( regte ) Gospel.... en Josh G se hemelstem...
27. Gunsteling boek/skrywer (behalwe die Bybel)
daar's te veel om op te noem..... gewoonlik so 3 op 'n slag....
28. Gunsteling blom
Aarondskelk ( Varkoor )
29. Gunsteling kleur?
Lavender
30. Gunsteling sêding?
Watokal... ( whatever ) .............
_____________________
Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.
1. Waar is jy gebore?
Pretoria
2. Hoe oud is jy? (Hoef nie te antwoord as jy nie wil nie)
35
3. Wat is jou beroep?
Elektriese Ingenerd
4. Hoe drink jy jou koffie /tee?
2 koffie met 1 suiker en melk
5. Dag van die week?
Vandag is Klein Saterdag (Woensdag, alias Markdag); 'n goeie dag in my boeke. Vrydag is 'n goeie dag om dinge gedoen te kry.
6. Tyd van die dag?
Dis nou laatoggend. My gunsteling tyd is vroegoggend
7. Gunsteling psalm?
Psalm 34
8. Bybelvers wat vir jou al baie beteken het?
Psalm 34:19
9. Watse kar bestuur jy?
Colt - want Jesus het ook een gery (Mat 21:5 in die Britse vertaling)
Myne is 'n 3000iV6 D/C 4x4 A/T
10. Wat is jou stokperdjies?
Bybel lees, lees, 4x4, lees, kosmaak, lees
11. Wat wil jy nog graag doen terwyl jy nog op die aarde is?
'n Ordentlike 4x4 safari ry deur suidelike Afrika
12. Jou grootste vrees?
Dat die petrolprys gaan styg.
13. Enige fobies?
Allergies vir moffies.
14. Het jy troeteldiere?
Nie meer nie. Hond gehad skooldae, kat gehad op varsity en nou net twee stiefhonde (iemand anders s'n) wat by my loseer.
15. Gunsteling dier?
Rondekop huisdier (my vrou)
16. Wat is jou gunsteling vakansieplek?
Pomene in Mosambiek
17. Wat is jou gunsteling kos?
ALLES Ek lyk so lekker, want ek eet so lekker.
18. Gunsteling wegneemetes?
KFC Regular Zinger meal by die deurry - ou staatmaker as tyd vir eet min is
19. Gunsteling roomys?
Net daai wat oor 'n wafel/warm poeding kom
20. TV program?
Hmm. Nie juis een nie. So nou en dan 'n goeie program op History Channel of Hope Channel
21. Fliek?
Time Changer
22. Gunsteling akteur/aktrise?
Het hulle name? Weet enige ene van hulle miskien wat is my naam?
23. Gunsteling sportster?
Die vrae raak moeiliker...
24. Gunsteling sport as toeskouer?
Weetie, maar kan julle sagter sodat ek kan lees? OK, ek is nie regtig so weird nie, is ek? Ek is net nie nou groot op TV, akteurs of sport nie.
25. As deelnemer?
Is rondstaan/sit om 'n vuur ook 'n sport?
26. Musiek
Glen Kaiser se twee worship CDs
27. Gunsteling boek/skrywer (behalwe die Bybel)
Die vier of vyf wat nou langs my bed oop lê...
28. Gunsteling blom
Donker rooies
29. Gunsteling kleur?
Groen
30. Gunsteling sêding?
Eendag as ek groot is...




Wie't nog nie saamgespeel nie? Ek weet wie julle is.....ek gaan vir myse ma sê julle willie met ons speelie.........
![]()
Haai - ek is nuut hier op die Forum. Ek het julle 'kenmekaar' poste gelees en dit so geniet dat ek sommer ook wil deelneem.
1. Waar is jy gebore?
Boksburg (woon/werk/bedien tans in Paraguay)
2. Hoe oud is jy? (Hoef nie te antwoord as jy nie wil nie)
49
3. Wat is jou beroep?
Sendeling/onderwyseres
4. Hoe drink jy jou koffie /tee?
Rooibostee met 2 suiker en melk (wanneer my ma dit vir my vanaf New Zealand kan aanpos)
5. Dag van die week?
Elke dag, enige dag.
6. Tyd van die dag?
Vroegoggend en skemer
7. Gunsteling psalm?
Psalm 73 (veral verse 23 - 26)
8. Bybelvers wat vir jou al baie beteken het?
Ag, so baie: weet nie waar om te begin nie.
9. Watse kar bestuur jy?
Op die oomblik ene met twee wiele wat net vorentoe kan ry en lig is op petrol.
10. Wat is jou stokperdjies?
Christelike gedigte skryf; lees; hekel.
11. Wat wil jy nog graag doen terwyl jy nog op die aarde is?
Wat ookal die Here nog vir my beplan het.
12. Jou grootste vrees?
Ek het baie vrese gehad, maar nou nie meer nie.
13. Enige fobies?
Hou nie daarvan om tandarts toe te gaan nie.
14. Het jy troeteldiere?
Nee, ons woon op 'n Christenskool kampus en mag nie troeteldiere aanhou nie. Daar is wel twee rondloperkatte ('n ma en seun) vir wie ek al die afgelope jaar elke dag kos en water gee. Dit maak hulle dan seker maar myne?
15. Gunsteling dier?
Hmmm - het nie een nie. Ek hou van ALLE diere.
16. Wat is jou gunsteling vakansieplek?
Copacabana in Bolivia.
17. Wat is jou gunsteling kos?
Asynpoeding met baie vla.
18. Gunsteling wegneemetes?
My man se pizza
19. Gunsteling roomys?
Ek hou nie van roomys nie.
20. TV program?
Animal Planet
21. Fliek?
Ben Hur
22. Gunsteling akteur/aktrise?
Charlton Heston
23. Gunsteling sportster?
Het nie een nie
24. Gunsteling sport as toeskouer?
Geen - is allergies vir sport.
25. As deelnemer?
Geen - hou van stap net vir die lekker.
26. Musiek
Klassieke musiek, Celtic en Skotse musiek, Gospel musiek (veral Silverwind en Julius Megan), en sekere van Frank Duval se liedjies.
27. Gunsteling boek/skrywer (behalwe die Bybel)
Georgette Heyer, C.S. Lewis, James Herriot en Charles H. Spurgeon
28. Gunsteling blom
Veldblommetjies en varkore
29. Gunsteling kleur?
ligpers of blou
30. Gunsteling sêding?
?? (sal my man moet vra - ek weet nie of ek so iets het nie).
O, julle laat my so lekker lag! Net wat ek nodig gehad het... hiers myne
1. Waar is jy gebore?
Krugersdorp
2. Hoe oud is jy? (Hoef nie te antwoord as jy nie wil nie)
25
3. Wat is jou beroep?
gebeds berader
4. Hoe drink jy jou koffie /tee?
standard boere koffie en rooibostee
5. Dag van die week?
Vrydag, want dan het ek my man vir 2.5 dae
6. Tyd van die dag?
Enige tyd na nege waneer die wereld stil word
7. Gunsteling psalm?
Psalm 2
8. Bybelvers wat vir jou al baie beteken het?
Matteus 7.. die hele een en jesiaja 61.... ag daar is baie
9. Watse kar bestuur jy?
`n Getz.. maar my hard verlang terug na my ou 1600 corolla
10. Wat is jou stokperdjies?
mense, swem, kuns, lees, 3D modelling
11. Wat wil jy nog graag doen terwyl jy nog op die aarde is?
Die wereld toer- veral die mediteranian en suid-amerika
12. Jou grootste vrees?
Ek werk gereeld aan sulke dinge so loop nou met niks
13. Enige fobies?
Ek gril wild vir wurms...
14. Het jy troeteldiere?
Twee spaniels- caramel wyfie Jessie, en pikswart reen Rufus- altwee weesies gewees.
15. Gunsteling dier?
spaniels. Honde is die mees vergewendgesinge diere met onuitputbare liefde.
16. Wat is jou gunsteling vakansieplek?
Die ou Struisbaai- voor mense die plek oor geneem het.
17. Wat is jou gunsteling kos?
pizza en choclit
18. Gunsteling wegneemetes?
Mimmo`s pizza
19. Gunsteling roomys?
Gino Ginelli se chocolate milano
20. TV program?
Song vir Katryn. Dis rof maar naby aan die werklikhied vir my
21. Fliek?
Amilie
22. Gunsteling akteur/aktrise?
Drew Barrymore
23. Gunsteling sportster?
Het nie een nie
24. Gunsteling sport as toeskouer?
Gimnastiek
25. As deelnemer?
swem
26. Musiek
Cranberries en Tree63
27. Gunsteling boek/skrywer (behalwe die Bybel)
vandag.. The life you've always wanted- John Ortberg.
28. Gunsteling blom
Casablankas of star gasers- go big or go home!
29. Gunsteling kleur?
pers en turcois
30. Gunsteling sêding?
toevallig- "as ek eendag groot is"Want ek lyk immers soos die dogtertjie op hierdie forum!
Hallo Paidforinfull
Wil net se BAIE welkom hier by ons, ek sien uit jou pos dat jy lekker gaan inpas hier. Ek sal graag eendag meer wil weet oor jou werk/bediening. Miskien moet ons wag totdat jou Private Messages geaktiveer is - ek sal jou weer kontak. (En ek is mal oor jou naam!)
Iets anders wat my opval in die antwoorde op hierdie draad, is punt 12 (grootste vrees) Dis interressant dat die meeste van ons geen ernstige vrese het nie - 'n bewys dat 'n christen iemand is wat weet dat die Here in beheer is....?
1. Waar is jy gebore?
Johannesburg
2. Hoe oud is jy? (Hoef nie te antwoord as jy nie wil nie)
20
3. Wat is jou beroep?
Klerk in standard bank
4. Hoe drink jy jou koffie /tee?
Koffie + Tee. Met een lepel xylitol en fat -free melk (diet he he he )
5. Dag van die week?
Saterdag
6. Tyd van die dag?
Vroeg Oggend
7. Gunsteling psalm?
Psalm 23
8. Bybelvers wat vir jou al baie beteken het?
Psalm 121 (as ek een moet kies)
9. Watse kar bestuur jy?
Pers Opel Corsa
10. Wat is jou stokperdjies?
Enige iets in die natuur met my verloofde
11. Wat wil jy nog graag doen terwyl jy nog op die aarde is?
My eie besigheid besit en met my liefling trou!!
12. Jou grootste vrees?
Dat ek verkrag word of kanker kry!!!
13. Enige fobies?
bye Bye BYe BYE!!!!!!!!!!!!!!!!! Ek hou niks van n by nie!!!
14. Het jy troeteldiere?
2 Honde. Mishaika en wolfie
15. Gunsteling dier?
Alle troeteldiere
16. Wat is jou gunsteling vakansieplek?
Margate
17. Wat is jou gunsteling kos?
Cheeseburger en chips
18. Gunsteling wegneemetes?
Mcdonalds
19. Gunsteling roomys?
Magnum
20. TV program?
Kruispad
21. Fliek?
Dirty Dancing!!!!!!
22. Gunsteling akteur/aktrise?
Julia Roberts & Partick Swayze
23. Gunsteling sportster?
Percy Montgomery !!!!!!!!!
24. Gunsteling sport as toeskouer?
Rugby
25. As deelnemer?
Swem
26. Musiek
Ek hou van enige musiek maar nicholis louw is nou die een vir my!!!!
27. Gunsteling boek/skrywer (behalwe die Bybel)
Rebecca Brown
28. Gunsteling blom
Wit roos
29. Gunsteling kleur?
Blou
30. Gunsteling sêding?
Daar is nie n manier nie!!!!![]()
Hi Gene - ja-nee, die Here verlos ons van ons vrese, en soos ons groei leer ons om Hom meer en meer te vertrou. Is nog steeds bang vir tandartse.
Ek kan so 'n bietjie inligting oor ons bediening hier weergee. Dis nou nie 'n groot geheim of iets nie. Basies is ek en my man Baptiste 'tentmakers' sendings-pastore wat onsself onderhou deur by Christenskole skool te gee. Ons het nou pas 'n kerk hier in Asuncion gestig, en is ook aktief betrokke by 'n internasionale (Engelse gemeente). Ons het vir 5 jaar in Taiwan bedien, en allestesame alreeds 7 jaar in Paraguay. Dis omtrent die hele storie.
God bless.
En ek vir SLANGE!!! Verkriklik!!! (Maar ek glo die Here gaan my eendag verlos van hierdie vrees ook...)
Is julle deur 'n plaaslike gemeente uitgestuur? Word julle deur 'n gemeente onderhou? Stuur julle nuusbriewe of so iets uit? (Indien wel, sal ek dit graag ook wil ontvang)
1. Waar is jy gebore?
Pretoria
2. Hoe oud is jy? (Hoef nie te antwoord as jy nie wil nie)
28
3. Wat is jou beroep?
Recruitment Administrator
4. Hoe drink jy jou koffie /tee?
Koffie, twee / drie suiker (afhangend van lepel grootte) en melk en in 'n beker - ek haat koppies want ek mors altyd!
5. Dag van die week?
Uhm.... Saterdag
6. Tyd van die dag?
Middag
7. Gunsteling psalm?
Psalm 29
8. Bybelvers wat vir jou al baie beteken het?
Johannes 3:16
9. Watse kar bestuur jy?
Ek het nog nie my eie kar nie
10. Wat is jou stokperdjies?
Lapverf, sing, my kinders groot maak, partykeer blokfluit speel
11. Wat wil jy nog graag doen terwyl jy nog op die aarde is?
Vlieg - ek is bang vir hoogtes!
12. Jou grootste vrees?
Wanneer ek gaan vlieg, dat die vleigtuig sal val
13. Enige fobies?
Goggas en diere - weet dit klink weird, maar dit is so.
14. Het jy troeteldiere?
1 Hondjie - snuffels (my seuntjie (3) sê snuppels!)
15. Gunsteling dier?
Dolfyn
16. Wat is jou gunsteling vakansieplek?
See
17. Wat is jou gunsteling kos?
Pasta, Pasta en nogmaals Pasta!
18. Gunsteling wegneemetes?
KFC / Pizza
19. Gunsteling roomys?
Blueberry
20. TV program?
Survivor en Fear Factor
21. Fliek?
Faith like potatoes
22. Gunsteling akteur/aktrise?
Nie spesifieke gunstelinge nie....
23. Gunsteling sportster?
Ook nie 'n spesifieke gunsteling nie....
24. Gunsteling sport as toeskouer?
Gimnastiek
25. As deelnemer?
Netbal (ek is net bietjie onfiks!)
26. Musiek
Praise en worship
27. Gunsteling boek/skrywer (behalwe die Bybel)
Joyce Meyer (is dit hoe jy haar van spel?)
28. Gunsteling blom
Angelier
29. Gunsteling kleur?
Blou, Swart en wit
30. Gunsteling sêding?
Ag, asseblief![]()


Kan ons nie dalk hierdie draad 'n "sticky" maak nie? Ek sien al ons nuwe maatjies speel sommer dadelik saam.![]()
There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)
Bookmarks