Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"
Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"
Isa. 30:32
And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them
G_d was gracious He has shown favor
What are you willing to die for? Now live for it!
Dankie Annekewaardeer dit baie
Ek tel so tussen die lyne/drade op dat jy "grawe" in die Joodse wortels rond.
Het jy al by die Ware Naam van ons Vader en Sy seun uitgekom ?
Pro 30:4 Wie het na die hemel opgeklim en neergedaal? Wie het die wind in sy vuiste versamel? Wie het die waters in ‘n kleed saamgebind? Wie het al die eindes van die aarde vasgestel? Hoe is sy Naam? En hoe is die Naam van sy Seun—as jy dit weet?
Ek self het ook al deur 'n klompie Joodse geskrifte "gesnuffel" opsoek na waarhede rondom die feeste, gebruike en die relevansie vandag vir my.
Ek was ook op 'n stadium fanaties rondom Bybel vertalings en het al wat 'n Bybel is met 'n Joodse kleurtjie of geurtjie probeer bekom en dit ondersoek om te kyk of dit klop met dit wat ons vandag het. . .
Ek het oa. The Scriptures ( Institute for Scripture Research) en die Afrikaanse die Skrifte gekry. Dis 'n Bybel vertaling wat daarop roem om BAIE akkuraat te wees.
Weet jy hiervan of ken jy dit?
Vrede-groete
![]()
Ek doen.....
Ek het Hebreeuse Bybels, ek kan dit lees , want ek bestudeer die Taal
Ek dink ek het al gehoor van The Scriptures waarvan jy praat, maar besit nie so 'n kopie nie.
HaShem, The Name![]()
Openbaring sê Sy Naam sal op Sy been geskryf wees..... vir my beteken dit dat Hy 'n Talit sal dra, en in die tzit-zit, se knope is Sy Naam gebind.....
Baie vorms van Sy Naam het ek bestudeer deur Psalms te lees, in die Afrikaans en Engels tel mens die nie so maklik op nie, maar wanneer mens die Hebreeus daarmee saam les openbaar Hy Homself deur Sy Naam aan mens.... 'n wonderlike ervaring![]()
Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"
Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"
Isa. 30:32
And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them
G_d was gracious He has shown favor
What are you willing to die for? Now live for it!
Hieronder is die "link" waar jy gratis The Scriptures kan aflaai vir die E_sword program.
http://www.isr-messianic.org/
Die Naam van ons Vader soos ek dit tans het is :
Yahuwah (uitgespreek as Ja gu waaa)
Die Naam van ons Verlosser is :
Yahushua ( uitgespreek Ja hu shu a)
Die verduideliking van die betekenis soos ek dit tans het sal ek in die ander draad wat gaan oor die Naam (wat ek nou net vir die eerste keer raakgesien het) gee.
Sien jou môre daar ! (eintlik is dit mos al klaar môre . . .die son is al onder)
Geseënde Sabbat !
(of liewer Shabbat !)
![]()
Shabat Shalom
His Name is Holy : YHVH..... en geen mens weet wat die vowel pointings is nie
Kom ons gaan sommer hier verder : http://bibleforums.org/showthread.ph...highlight=naam
Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"
Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"
Isa. 30:32
And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them
G_d was gracious He has shown favor
What are you willing to die for? Now live for it!
Om terug te keer na die "kenmekaar", ek het onlangs eers ontdek dat ek allerhande goed op my profile kan gaan plaas en dat ek ander mense se profiles kan sien (Ja toemaar, julle het klaar op 'n ander draad vir my gelag...)
Wil julle ouens wat dit nog nie gedoen het nie, nie foto's van julle op julle profiles plaas nie? Dis heerlik om 'n gesig agter die naam te kan plaas. Of dalk is julle skaam?
(Dis natuurlik nie die voor-oppie-wa ouens soos Ferdi en Willem wie se avaters reeds foto's is nie)
Quote my pos en dan vervang jy my antwoorde met jou eie....
1. Waar is jy gebore?
Oos Londen
2. Hoe oud is jy? (Hoef nie te antwoord as jy nie wil nie)
32
3. Wat is jou beroep
Eks polisielid het bedank agv van crime
4. Hoe drink jy jou koffie /tee?
melk en 5 suiker
5. Dag van die week?
Saterdae
6. Tyd van die dag?
Laat nagte
7. Gunsteling psalm?
Nie seker nie
8. Bybelvers wat vir jou al baie beteken het?
Johannes 3:16
9. Watse kar bestuur jy?
Hyundai Elantra
10. Wat is jou stokperdjies?
Karate, padwedlope, gedigte skryf
11. Wat wil jy nog graag doen terwyl jy nog op die aarde is?
My lewe heeltemal verander, en beter leef terwyl ek nog kan
12. Jou grootste vrees?
Verwerping
13. Enige fobies?
Hoogtes en die dood
14. Het jy troeteldiere?
Worshond (dribbels)
15. Gunsteling dier?
Leeu
16. Wat is jou gunsteling vakansieplek?
Hongarye
17. Wat is jou gunsteling kos?
Pizzas en pastas
18. Gunsteling wegneemetes?
McDonalds
19. Gunsteling roomys?
Eet nie roomys nie
20. TV program?
Kyk nie tv nie
21. Fliek?
22. Gunsteling akteur/aktrise?
23. Gunsteling sportster?
24. Gunsteling sport as toeskouer?
Rugby
25. As deelnemer?
Karate, Volleyball
26. Musiek
Ek is baie lief vir enige tipe of styl van musiek. Geniet dit ook om my eie te maak
27. Gunsteling boek/skrywer (behalwe die Bybel)
Dr James B Richards
28. Gunsteling blom
29. Gunsteling kleur?
Pers
30. Gunsteling sêding?
Ek weet nie!
Hallo Linda, dankie vir jou plasing, nou weet mens so ietsie meer van jou...![]()
The Lord is our Shepherd
die Here sal voorsien
it’s the only method
glo dit en jy sal sien
The power of His glory
is the punch line of this story,
ek staan verwonderd en tog
het U alles volmaak besorg
Omdat jy nou 'n gelowige is wat die Pad van Heiligmaking probeer loop gaan jy deur die wêreld verwerp word...MAAR die "boere oommies en tannies" op die forum sal jou nooit verlaat nie...!![]()
Ek hoor ook dat hulle het BAIE lekker koeksisters vir die pyn...
Moenie vir die dood bang wees nie... Joh 8:52 en Heb 2:9 sê dat ons sal die dood nie "smaak" nie. Ek glo wat ook hier geimpliseer word is dat die idee van doodgaan is erg maar in die werklikheid sal dit maklik wees.
Vrede-groete !
![]()
Boere oommies en tannies sê jy! Ons het ystervarkies ook hoor!
Linda welkom by die groep, en ek stem 100% saam met Smuggler, ons het geen rede om bang te wees vir die dood nie, ons is kinders van GOD!
Ag baie dankie julle, julle laat my regtig baie tuis voel. So tussen ons, ek dink yster varkies is te oulik!![]()
Saved by Grace!
Praying for Mieke and CharlesCor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.
My testimony
http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096
Goeie idee!
1. Waar is jy gebore?
Usakos, Namibie
2. Hoe oud is jy? (Hoef nie te antwoord as jy nie wil nie)
49
3. Wat is jou beroep?
Rekenaar Programmeerder
4. Hoe drink jy jou koffie /tee?
Koffie en Tee 3 suiker met melk
5. Dag van die week?
Vrydagaand
6. Tyd van die dag?
Vroegoggend
7. Gunsteling psalm?
Psalm 27
8. Bybelvers wat vir jou al baie beteken het?
Johannes 3:16 (selfde vir my)
9. Watse kar bestuur jy?
Opel Kadette
10. Wat is jou stokperdjies?
Fotografie, rekenaars, golf(baie begin stadium)
11. Wat wil jy nog graag doen terwyl jy nog op die aarde is?
Uitvind of aliens bestaan.
12. Jou grootste vrees?
Dat my familie deur misdaad getref word.
13. Enige fobies?
Slange, spinnekoppe en insekte in algemeen
14. Het jy troeteldiere?
Maltese poedel en Jack Russel
15. Gunsteling dier?
Olifant
16. Wat is jou gunsteling vakansieplek?
Bos
17. Wat is jou gunsteling kos?
Steak
18. Gunsteling wegneemetes?
Nando's
19. Gunsteling roomys?
enige een
20. TV program?
7de laan
21. Fliek?
Mr Bones 2
22. Gunsteling akteur/aktrise?
George Clooney
23. Gunsteling sportster?
Johan Pienaar
24. Gunsteling sport as toeskouer?
Rugby
25. As deelnemer?
Golf
26. Musiek
Ietsie van alles behalwe raas musiek
27. Gunsteling boek/skrywer (behalwe die Bybel)
Wilbur Smith
28. Gunsteling blom
Roos
29. Gunsteling kleur?
Blou (vir Blou Bulle)
30. Gunsteling sêding?
Ne
1. Waar is jy gebore?
Piet Retief
2. Hoe oud is jy? (Hoef nie te antwoord as jy nie wil nie)
So oud soos die berge
3. Wat is jou beroep
Gewese Rekenmeester, nou is ek te besig om te werk
4. Hoe drink jy jou koffie /tee?
Mens bederf nie tee met byvoegsels nie
5. Dag van die week?
Elke dag
6. Tyd van die dag?
Soggens
7. Gunsteling psalm?
Psalm 71
8. Bybelvers wat vir jou al baie beteken het?
Titus 3 :10
9. Watse kar bestuur jy?
Ford Terrotry 4 x 4, (ons voertuig)
Nissan 4 x 4. (My man se voertuig)
Volkswagen Golf 1600 (my voertuig oorgehou van werk af)
Volkswagen Polo classis. (my seun se voertuig)
Ons nommer plate MP staan vir Many Potholes, dit is die rede hoekom hier 'n hele vloot is.
Ek moet almal aan die gang hou as die manne so weg werk.
10. Wat is jou stokperdjies?
Hebraic roots studies, Olie skilder, Keyboard lesse, Scrapbooking, My hond versorg. Tuin werk
11. Wat wil jy nog graag doen terwyl jy nog op die aarde is?
12. Jou grootste vrees?
3. Enige fobies?
Bloed en derms
14. Het jy troeteldiere?
Luna. 'n erg bederfde chow-chow.
15. Gunsteling dier?
Luna
16. Wat is jou gunsteling vakansieplek?
Die Kaap
17. Wat is jou gunsteling kos?
Gebraaide hoendervlerkies met gebraaide soetmielies,
18. Gunsteling wegneemetes?
Nee, wat, los maar die.
19. Gunsteling roomys?
Eet maar min roomys.
20. TV program?
Animal Plannet - Pet Recue
21. Fliek?
'n Lekker Drama
22. Gunsteling akteur/aktrise?
Bruce Willis
23. Gunsteling sportster?
24. Gunsteling sport as toeskouer?
Ek kyk rugby om die telling na my mense oorsee te sms
25. As deelnemer?
26. Musiek
Lukie Visser- Rocking Gospel
27. Gunsteling boek/skrywer (behalwe die Bybel)
28. Gunsteling blom
Yesterday, Today, Tomorrow
29. Gunsteling kleur?
Pers
30. Gunsteling sêding?
en Basta nou. (kyk, dan bewe almal) !!!!
Marline ,
Ek het nou gou gaan kyk wat in Titus 3 : 10 staan want ek kan glad nie onthou dat ek dit al vantevore 'raakgelees' het nie.
Met iemand wat na 2 vermanings nog skeuring veroorsaak, moet jy niks te doen he nie, omdat jy weet dat so n man op die verkeerde pad is . Deur sy sonde bring hy die oordeel oor homself.
Nou vra mens jou die vraag af : Hoeveel vermanings of waarskuwings wil die mens nou he? En besef die mens wat skeuring veroorsaak nie wat hy doen nie en hoeveel emosionele en geestelike skade hy aanrig nie? In Spreuke is daar n spreuk wat se : Hardloop weg van die negatiewe persoon. Daar staan nie vermy hom nie , maar HARDLOOP WEG!
Ek dink aan n vriendin in die diep binneland wat met haar tong haar hele familie uitmekaar geskeur het hierdie Kersfees . Dis SO hartseer ,maar hoeveel vermanings het sy nie al gehad nie? Natuurlik sal mens vir hulle familie bid , maar hoeveel waarskuwings wil sy nog he?![]()
Last edited by protea; Dec 27th 2008 at 09:21 AM. Reason: Verkeerde spelling
Sien jy nou Protea, Hier dink ons mos nou dieselfde. Jy gaan jouself mos nou nie oor en oor aan dieselfde gedrag blootstel nie. Ja, jy vergewe hom/haar. maar dan HARDLOOP jy weg!!!! Ek moet sommer daardie spreuke ook bysit!![]()
There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)
Bookmarks