Your Advert here
cure-real
Page 8 of 12 FirstFirst 123456789101112 LastLast
Results 106 to 120 of 170

Thread: Kom ons hou 'n kenmekaar!

  1. #106
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Central South Africa
    Posts
    961
    Quote Originally Posted by mari View Post
    hey.... nog in quaadjie !! ......

    ( die ander quaadjies hier is ekke en Phil ....... enigiemand anders ?? ... )

    4wielgroete
    m
    Tel wannabe quadjies ook? Mar ek sal eers 'n plaas moet koop... Dis nou eendag as ek groot is, natuurlik.

  2. #107
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    3,485
    Quote Originally Posted by Son of the South View Post
    Tel wannabe quadjies ook? Mar ek sal eers 'n plaas moet koop... Dis nou eendag as ek groot is, natuurlik.
    Ek is ook in daai kraal, wag net dat iemand die hek oopmaak, dan kan mens lekker saam wei
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    it’s the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg

  3. #108
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Suidkaap
    Posts
    1,052
    Blog Entries
    1
    quaadjies steur hulle nie aan hekke nie : ....

    ( maar reel darem eers met die eienaars dat die gewere blanks skiet .... )
    Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

  4. #109
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Mossel Bay - Little Karoo at the sea
    Posts
    23

    Hug gooi die appelkar om........

    Kom ek gooi gou die appelkar om.........

    Ek het 'n bittere besige naweek gehad, wat nou verby is, met die dat ons die "Dias Squash toernooi" in Mosselbaai aangebied het. Ek het gehelp met die kosvoorbereiding, ens. vir ongeveer 85 mense, vanaf Vrydag laatmiddag tot Sondag vir middagete, van verskeie plekke - meestal Perel, tot Vredendal, tot Uitenhage, en selfs Witbank. Ek het so baie mense ontmoet, en hulle kom jaar na jaar terug. Kyk, ek self is 'n squash-speler, maar hierdie jaar was my 1ste jaar om te help, en het nie eers ingeskryf om self te speel nie. En was dit nie 'n fees nie!!!!!!! En, na aanleiding van verrigtinge, en baie vriende gemaak is in 'n kort tydjie, en almal mekaar eers weer oor 'n jaar sal sien - in God se Wil, HIER IS MY APPELKARVRAAG :

    Vertel julle vir my wat kan nog 'n nasie, nog 'n wereld so "Unite" soos Sport - kyk na laasjaar se Olimpiese Spele, en daarna, die Paralimpiese Spele - dit is die wereld teen mekaar -in ongelooflike beautiful "spirit"!!!!!!!!!

    Geloof veroorsaak oorlog, en Politiek, dieselfde!!!! Nou, wat anders sal die wereld oor kan saamstem - SPORT????? Is ek reg, of laat my weet, asseblief.................

    En, dankie, my Liewe Here, dat U al hierdie dinge vir ons geskep het om te geniet - ek is seker die Hemel is vol sportbane en spele!!!!!

    NS. Lanie, dankie vir jou oorspronklike "comment", want ons almal leer maar oor elke een se gevoel - en dank Vader, Hy het ons nie dieselfde gemaak nie....................

  5. #110
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    God se Provinsie (GP)
    Posts
    699

    Quad ? watter quad ? dis net as ek by boeta in Riekiesvlei (richardsbaai ) of by pa op plaas (zastron ) kuier, hierso in GP ( God's Province m=nie enige gangster se paradys nie ! ) kan ek nie net gaan ry nie .....OH OH ek moet nog eers eendag een koop

    Nou ry ek ma my teksie ( condor ) deur die treffiek en soms werk dit to my voordeel
    Dis alles net genade -Ma Grace
    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

  6. #111
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Johannesburg, South Africa
    Posts
    175
    Quote Originally Posted by Anel Frylinck View Post
    Kom ek gooi gou die appelkar om.........

    Ek het 'n bittere besige naweek gehad, wat nou verby is, met die dat ons die "Dias Squash toernooi" in Mosselbaai aangebied het. Ek het gehelp met die kosvoorbereiding, ens. vir ongeveer 85 mense, vanaf Vrydag laatmiddag tot Sondag vir middagete, van verskeie plekke - meestal Perel, tot Vredendal, tot Uitenhage, en selfs Witbank. Ek het so baie mense ontmoet, en hulle kom jaar na jaar terug. Kyk, ek self is 'n squash-speler, maar hierdie jaar was my 1ste jaar om te help, en het nie eers ingeskryf om self te speel nie. En was dit nie 'n fees nie!!!!!!! En, na aanleiding van verrigtinge, en baie vriende gemaak is in 'n kort tydjie, en almal mekaar eers weer oor 'n jaar sal sien - in God se Wil, HIER IS MY APPELKARVRAAG :

    Vertel julle vir my wat kan nog 'n nasie, nog 'n wereld so "Unite" soos Sport - kyk na laasjaar se Olimpiese Spele, en daarna, die Paralimpiese Spele - dit is die wereld teen mekaar -in ongelooflike beautiful "spirit"!!!!!!!!!

    Geloof veroorsaak oorlog, en Politiek, dieselfde!!!! Nou, wat anders sal die wereld oor kan saamstem - SPORT????? Is ek reg, of laat my weet, asseblief.................

    En, dankie, my Liewe Here, dat U al hierdie dinge vir ons geskep het om te geniet - ek is seker die Hemel is vol sportbane en spele!!!!!

    NS. Lanie, dankie vir jou oorspronklike "comment", want ons almal leer maar oor elke een se gevoel - en dank Vader, Hy het ons nie dieselfde gemaak nie....................
    Ja-nee, dis nes jy daar se, sport het 'n neiging om mense te verenig. Kyk nou maar net na die laaste rugby wereld beker. Wat 'n wonnerlike gevoel was dit nie toe SA wen nie!
    Manie Verster
    Josua 24:15 Maar as dit verkeerd is in julle oë om die HERE te dien, kies dan vir julle vandag wie julle wil dien: ........maar ek en my huis, ons sal die HERE dien.
    1Co 16:13 Waak, staan in die geloof, wees manlik, wees sterk.
    1Th 5:17 Bid sonder ophou.

  7. #112
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    In the pressence of the Lord
    Posts
    23
    [quote=Lanie;1787418]Hi julle... Iets wat Gene nou die dag gesê het (dat Lighuis ook 'n kerk is) het my laat wonder hoe kan ek julle beter leer ken...Wie wil saamspeel?

    Quote my pos en dan vervang jy my antwoorde met jou eie....

    1. Waar is jy gebore?
    In die Kaap...Tygerberg

    2. Hoe oud is jy? (Hoef nie te antwoord as jy nie wil nie)
    Word 30 in Mei

    3. Wat is jou beroep?
    Ontvangsdame...Evangelis

    4. Hoe drink jy jou koffie /tee?
    2 lepels kof..3 suiker...meduim melk..Tee...sterk met 4 suiker en min melk

    5. Dag van die week?
    elke dag

    6. Tyd van die dag?
    Die heel dag

    7. Gunsteling psalm?
    Psalm 37:4

    8. Bybelvers wat vir jou al baie beteken het?
    Johannes 1:1 en Efesiërs 6:12

    9. Watse kar bestuur jy?
    Die Here hou vir my 'n geel ( ...ag ek het nou die kar se naam vergeet,) gereed, die Here weet

    10. Wat is jou stokperdjies?
    Kitaar...songs skryf, skilder...maar waar mee ek my self die meeste besig hou is digkuns

    11. Wat wil jy nog graag doen terwyl jy nog op die aarde is?
    Getuig oor my lewe voor hordes mense...

    12. Jou grootste vrees?
    Dat my verlede my keer om 'n man te kry (dis heirdie stupid paradigma hier in my kop wat ek nie kan afskud nie) leuns van die duiwel

    13. Enige fobies?
    spinnekoppe ('n spinnekop het my baba dogtetjie gebyt toe sy 5 maande oud was, sy's nou okay)

    14. Het jy troeteldiere?

    Nee

    15. Gunsteling dier?
    Arend

    16. Wat is jou gunsteling vakansieplek?
    Enige plek in die natuur...van die see tot die rivier of berge, die bosveld, die wildtuin, die vlaktes...ek LOVE die natuur

    17. Wat is jou gunsteling kos?

    Enige iets met avo en chillies

    18. Gunsteling wegneemetes?
    enige iets behalwe macdonalds, yuck

    19. Gunsteling roomys?

    soft serve in 'n cone

    20. TV program?
    Het nie eintlik tyd vir tv kyk nie....immmm as ek moet kies sal ek sê...God tv

    21. Fliek?
    bo alles...Passion of Christ

    22. Gunsteling akteur/aktrise?
    Wie ook al Jesus in Passion of Christ gespeel het!!

    23. Gunsteling sportster?
    is nie eintlik 'n sport kyker nie

    24. Gunsteling sport as toeskouer?
    soos bo

    25. As deelnemer?
    glo dit of nie, maar ek hou van paint ball en ek wil graag nog free diving probeer, nog nader aan natuur

    26. Musiek
    Enige goeie praise en worship. favorate is Jason Upton (gaan luister gerus na hom) Hillsong, Tree63 daar is ook 'n paar ander maar ek weet nie wat hulle, hul self noem nie

    27. Gunsteling boek/skrywer (behalwe die Bybel)
    Ek is mal oor lees...maar vandat ek bekeer is het ek nog nie weer boeke behalwe die bybel gelees nie...dit was ook altyd terry prathett maar, ek quote "dinge het verander"

    28. Gunsteling blom

    enige blom wat lekker ruik soos sweet peas en katjie piering en tiger lillies en jasmein

    29. Gunsteling kleur?
    aardse kleure en oranje

    30. Gunsteling sêding?
    Jesus het gesê..."Dit verseker Ek julle..." Hy het dit mos gewoonlik gesê voordat Hy iets belangrik wou sê...he he he HY IS AWESOME....ek love HOM!!!

  8. #113
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,469
    Blog Entries
    10
    Welkom hier by ons Cornelia
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  9. #114
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Central South Africa
    Posts
    961
    Welkom Cornelia

    Ons sal nog bietjie aan jou moet werk. Mc Dees se melkskommels is nie so sleg nie En die Passion is nie so cool nie Dit verseker ek julle

  10. #115
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,469
    Blog Entries
    10
    Quote Originally Posted by Son of the South View Post
    En die Passion is nie so cool nie
    SoS.... dit maak nie saak nie...... vir die emosionele vrou is dit 'n wenner
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  11. #116
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    God se Provinsie (GP)
    Posts
    699
    Welkom hierso, Cornelia. Bly om te sien ons groei so lekker.

    12. Jou grootste vrees?
    Dat my verlede my keer om 'n man te kry (dis heirdie stupid paradigma hier in my kop wat ek nie kan afskud nie) leuns van die duiwel

    Jy is nou nuwe skepsel , die oue is dood, so moenie worry nie.... soos daai kar het die Here die beste in gedagte vir jou....selfs al is dit nie 'n man nie... ons is nie aldag so great soos wat Jesus was nie en ons moet julle liefhe soos wat Hy kerk liefhet ...

    19. Gunsteling roomys?
    soft serve in 'n cone

    Ja hier bo maak hulle nie sulke ice-cream shops soos innie kaap nie.. daai sugare cones met die choklits .... die groooootste wat die oom verkoop.... aai

    27. Gunsteling boek/skrywer (behalwe die Bybel)
    Ek is mal oor lees...maar vandat ek bekeer is het ek nog nie weer boeke behalwe die bybel gelees nie...dit was ook altyd terry prathett maar, ek quote "dinge het verander"

    het ook van die oom gehou, al sy boeke gehad , maar na Hom ontmoet het... ooook ...dis net stories nou, baie goed , maar kinner verhale...

    het jy al gehoor van Chuck Missler? hy doen so 24 uur oorsig oor Bybel wat wow was... dinge geleer wat ek nie ooit in kerk dink ek sou hoor nie, want dis nie net preek nie , maar geskiedenis ok en ALLES se Bybel is DIE BOEK en die WAARHEID
    Dis alles net genade -Ma Grace
    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

  12. #117
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    In the pressence of the Lord
    Posts
    23
    Hello julle almal!!!
    Dankie dat julle my so welkom laat voel!! nou moet ek net leer hoe als werk. dit confuse my so effens.

  13. #118
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Bredasdorp district
    Posts
    954
    Welkom Cornelia! Jy sal gou jou pad vind, jy sal sien. Ek dink nie daar was al n meer rekenaar ongeletterde lid as 'sissie-van-die-suide' nie en as ek hulp nodig gehad het , was ALMAL bereid om te help! Groetnis en lekker gesels.

  14. #119
    Join Date
    Aug 2008
    Location
    Witbank South Africa
    Posts
    369
    Quote Originally Posted by Cornelia Russell View Post
    Hello julle almal!!!
    Dankie dat julle my so welkom laat voel!! nou moet ek net leer hoe als werk. dit confuse my so effens.
    Hallo Cornelia, Baie welkom in ons midde. Soos Protea se, hier is baie slim mense wat glad nie omgee om hul kennis te deel nie. Kort voor lank is jy 'n pro!!!!!

  15. #120
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    Lichtenburg SA
    Posts
    630
    Quote Originally Posted by ACCM View Post
    SoS.... dit maak nie saak nie...... vir die emosionele vrou is dit 'n wenner
    Ek dink nie jy het 'n idee nie..... gaan kyk gerus na die draad oor "Passion" en die skakels wat daar gegee word. Jou hare sal rys, dit belowe ek jou. Dis beslis geen fliek vir 'n kind van die Here nie!

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •