Hoe Bybels is dit om jou huweliksbelofte te hernu (soos hulle in engels sê "renew vows")? Is daar ok om dit te doen, is dit enigsens nodig of is dit dalk 'n volksvreemde (heidense) gebruik?


Hoe Bybels is dit om jou huweliksbelofte te hernu (soos hulle in engels sê "renew vows")? Is daar ok om dit te doen, is dit enigsens nodig of is dit dalk 'n volksvreemde (heidense) gebruik?
Lanie
Ek kan nie sien dat dit juis verkeerd kan wees nie. Miskien is dit goed om in die openbaar herrinner te word aan die beloftes wat jy voor die kansel afgele het. Dis nie 'n Bybelse gebruik nie, maar daar is beslis nie iets in die Bybel wat dit teenstaan nie.
Persoonlik voel ek dat dit maar een van daardie Amerikaanse gebruike is wat oorgewaai het na ons toe, en dat dit 'n blote foefie is wat weinig betekenis het..... maar dan weer, ek kom uit die oertyd (dis wat my dogter se), so as jy dit graag wil doen, "go for it," moenie jou aan my steur nie
Eugene
Dit wat Gene sê....
Ook : Klink soos 'n goeie verskoning om weer te gaan honeymoon. (Nota aan self)![]()


Mens hoef nie WEG te gaan vir wittebrood nie. Om die kinders uit die pad te kry voor Sondag se siesta: Gooi n lekker GROOT pak Smarties WYD oop op die gras en verdwyn.....![]()
Hallo Julle,
So van beloftes gepraat, ek het nou die dag hierdie preek (The Word of a man) geluister en dit handel oor beloftes en is werklik puik.
http://www.ligonier.org/media_player...abID=2&id=2328
Dr. R.C. Sproul is een van my gunsteling sprekers. Die bostaande is die skakel na deel 1, en van daar kan mens deel 2 ook luister.
ps. 'The trust of a man' en 'The price of a man' is die opvolg preke en is ook uitstekend.
Groete
V.
Fila, die pak Smarties se groote is voldoende vir eers...![]()
There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)
Bookmarks