Ons wonderbaarlikke erfenis....
Iets om te oordink op ERFENISDAG.....
PS 16....
5 Die HERE is die deel van my erfenis en van my beker; U onderhou my lot.
6 Die meetsnoere het vir my in lieflike plekke geval, ja, my erfenis is vir my mooi.
7 Ek sal die HERE loof wat my raad gegee het; selfs in die nag vermaan my niere my.
8 Ek stel die HERE altyddeur voor my; omdat Hy aan my regterhand is, sal ek nie wankel nie.
9 Daarom is my hart bly en my eer juig; ook sal my vlees in veiligheid woon; ........
Gooi bietjie "erfenis" in die Biblesearch........ wat 'n Blessing !......
..... Elke belofte van die Woord is ons erfenis...... en die Gewer daarvan het gesterf sodat ons dit wettig mag erf..... maar het ook weer opgestaan om seker te maak ons kan dit aanvaar in alle volheid...........

groetnis
m
Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.
Bookmarks