Internasionale Seminaar oor Genesis 6:5-8
Resultaat van meer as drie jaar se navorsing en voortgesette eksegese van verse 5 tot 8 van Genesis 6.
- Onderwerpe wat hanteer word -
a. Wraak en Troon van God
b. Genade van God
c. Alwetendheid van God (die verandering van God se planne in die lig van Liberale teologie)
Die lesing word beskikbaar gemaak via 'n uitsaai ateljee in Los Angeles vir persone wat aan die volgende vereistes voldoen.
1. Oor 'n betroubare breë band internet beskik wat Skype / Internet Messenger Video kan ontvang
2. 'n Groep fasiliteerder wat ten minste 12 mense of meer kan akkomodeer
3. Redelike Rekenaar vernuf en Tegnologie beskik het - b.v. Powerpoint ens.
Koste per Seminaar: R25 per persoon (sluit in les materiaal / help om100% van die fasiliteerder se uitgawes te dek)




Reply With Quote
Bookmarks