
Originally Posted by
Sonia Smit
Ek wil graag met julle hierdie deel.
My seuntjie is 3 (word in Februarie 4), en is vreeslik stadig om te praat....
....Sonia, welkom hier om ons liggie.....
... my seunskind is al 7 en het 'n groot kommunikasieprobleem, maar sing Jan de Wet en die Loflaaities se liedjies duidelik, met of sonder die DVDs....... "vissies in die water" en "My God is so groot, so sterk en so magtig" met al die handgebare sy gunstelinge.....
.... aan sulkes behoort die Konigkryk van God......

m
Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.
Bookmarks