Hi almal...
Ek was met julle laaste Lighuis kuiertjie nog nie 'n lid nie, en wag met groot afwagting dat daar weer so iets gereël word.
Fila het voorgestel dat ek 'n draad hiervoor begin. Ek wou eers nie want ek's nie voor op die prêm nie, maar het toe maar besluit om my skaamgeit te los en te hoor wat julle dink...





Reply With Quote






Ek kry nie eers my fedemilie om hier te kom kuier nie, dis te vêr. Ek sal alleen lighuis-kamp hou as dit hier moes wees.

Bookmarks