Ek wil spesifiek hierdie draad hier oopmaak want ek wil meer leer oor watse riglyne die Woord gee vir spesifiek lofprysing en ook aanbidding.
Ek het gister 'n gesprek gevoer met 'n jong meisie wat behoorlik aan die brand is vir die Here. Sy trou oor 2 weke en sy en haar nuwe man gaan na die EGK toe. Sy kom uit 'n pinksteragtergrond en hy uit die Hervormde Kerk. Hulle wou nie een na die ander se kerk toe gaan nie en het toe saam op die EGK besluit. Sy gaan nou elke Sondagaand na 'n charismatiese kerk toe net omdat sy voel sy kry nie die geleentheid om met haar volle hart die Here te prys en aanbid in hulle nuwe kerk nie.
My vraag is dan nou ook, hoekom is daar in die meer gereformeerde, konserwatiewe kerke so 'n probleem met regte, lewendige lofprysing? Ek praat nou nie van hande klap nie, ek self kon my nog nooit so ver kry om hande te klap nie, maar julle weet wat ek bedoel. Hoekom kan 'n kerk waar die Woord suiwer verkondig word nie ook maar bietjie meer lewendig raak as dit by lofprysing kom nie. Dit doen regtig iets vir die siel!Ek sukkel met 'n orrel, julle! Wat is fout met 'n kitaar, en 'n keyboard en dromme in 'n kerk?




Ek sukkel met 'n orrel, julle! Wat is fout met 'n kitaar, en 'n keyboard en dromme in 'n kerk?
Reply With Quote


dis nou vr ons trafiic junkies wat leeftye daar om spandeer


of "..we will dance like Dawid did..." of " .... and we will dance like we are dancing now..." Almal sittende omdat ons gevertel is om te sit 

. Seker maar bietjie van die eie ek wat nie wil padgee nie.




Bookmarks