mari
Ek sien dit is jou verjaardag en ek bid jou alle seen toe in die komende jaar, mag jy 'n wonderlike dag he.
Groete
Phil
mari
Ek sien dit is jou verjaardag en ek bid jou alle seen toe in die komende jaar, mag jy 'n wonderlike dag he.
Groete
Phil
Baie geluk met jou verjaardag Mari.
My gebed vir jou is dat jou verhouding met die Here van krag tot krag gaan, en jou wonderlike verhouding met jou pragtige kind dieselfde pad sal loop. Dit is waar wat hulle sê : spesiale kinders het spesiale mammas nodig. Mag die Here se genade Mari die spesiale mamma sëen met insig en geduld vir die taak wat Hy jou gegee het.
MAri, mag jy die Here se nabyheid vandag aan jou voel kleef![]()
Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"
Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"
Isa. 30:32
And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them
G_d was gracious He has shown favor
What are you willing to die for? Now live for it!
Mari,
Mag die son vandag net vir jou knipoog, mag 'n wolkie net vir jou die mooiste prentjie teken en mag die wind net vir jou 'n liedjie fluister. Mag God jou toevou in sy liefde en genade.
Mag jy 'n pragtige dag hê want jy is kosbaar!
![]()
Baie Baie geluk Mari, mag jy 'n geseend wees in hierdie jaar
Baie geluk Mari, mag jy 'n mooi dag hê!
The Lord is our Shepherd
die Here sal voorsien
it’s the only method
glo dit en jy sal sien
The power of His glory
is the punch line of this story,
ek staan verwonderd en tog
het U alles volmaak besorg
mens kan ook niks hier geheim hou nie !!
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()
dankie almal, julle maak my dag iets besonders
m
Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.
Geluk Mari en mag alles wat ons Vader vir jou wil he, waar word die jaar.
Dis alles net genade -Ma Grace![]()
"My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"


Baie geluk, Mari. Ek hoop jy het 'n lekker daggie gehad en dat jou man jou darem goed bederf het!![]()
Dankie Lanie....
vandag was maar spenners-as-usual.... maar die naweek was tops( sien fotos by fotograwe draad ) .......
Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.
Veels geluk met jou verjaarsdag, Mari. Mag die Here jou oppas, bewaar en voorsien van alles wat jy nodig het.
Liewe Klynsis,
Hoop jy het n pragtige nuwe lewensjaar en dat die Here julle 'rooi- sprinkaan-brigade' nog lieflike plekke sal gaan wys !![]()
Mari,
Ek het vandag na 'taggentagtag' jaar weer motorfiets gery -ALLEEN, en dit was heerlik! Klynsis het net die fiets vir my aan die brand geskop (dit was nog my en Hubby se 'vryfiets'!) en daar gaan sy en ek op die 2 veldfietse vir Hubby koffie neem op die verste deel van die plaas. n Sonbril help nogal om die 'goegies' uit jou oge te hou . Maar as my 'skip' gekom het , kom ek by julle vir my n motorfiets koop 'met n skakelaar' want die ge-aan-die-brand-skoppery is nie vir my nie. Daar was al n hele paar nerf-af skene op hierdie plaas, glo my!![]()
There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)
Bookmarks