cure-real
Page 2 of 2 FirstFirst 12
Results 16 to 29 of 29

Thread: Lekker verjaar kleinboet Phil!

  1. #16
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Suidkaap
    Posts
    1,052
    Blog Entries
    1
    Jip.... die cute puppy het in die willeding verander soos ons tweetjies al verder gesels het..... wonder why ???....

    ... anyways.... dis ou koeie !!!
    Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

  2. #17
    Quote Originally Posted by mari View Post
    dis ou koeie !!!

    Sal julle nou vir oompie Gene uitlos oor sy ouderdom ! Hy is darem nie so' oud nie........

  3. #18
    Join Date
    Sep 2008
    Location
    Pretoria
    Posts
    230
    Blog Entries
    3
    Phil,

    Mag Jesus jou die skatte van Sy hart wys
    Mag Sy Hande jou dra waar jy moeg word
    Mag Sy voetspore die rigting wys waar jy moet gaan en Sy oŽ jou met liefde bestraal
    Dit alles begeer ek vir jou omdat God lief is vir jou!

    Lekker verjaar en mooi jaar vorentoe!

  4. #19
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    1,994
    Blog Entries
    6
    Sonia

    Baie dankie, jou seenbede beteken vir my baie en ek hoop ook ons sal mekaar gereeld kan bemoedig hier op die forum en dat jy ook deel sal kan word van die meubels (aka Ferdi ) hier rond.

  5. #20
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Bredasdorp district
    Posts
    954
    Baie geluk Phil,
    Ons bid jou wysheid , insig en visie toe en mag die Vader jou in Sy diens lei om altyd net Sy wil te doen

  6. #21
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    1,994
    Blog Entries
    6
    Dankie Protea

    Ek waardeer die gebede vreeslik baie, ek het darm al 'n persentjie van jou af gekry vroeer die jaar

  7. #22
    Join Date
    Sep 2008
    Location
    Pretoria
    Posts
    230
    Blog Entries
    3
    Dis 'n plesier. Ek dink ek moet vir baie op die forum oom of tannie sÍ, en soos ek kan afly dink ek Gene is een van die persone...

  8. #23
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    Lichtenburg SA
    Posts
    614
    Quote Originally Posted by Die Filadelfieer View Post
    Sal julle nou vir oompie Gene uitlos oor sy ouderdom ! Hy is darem nie so' oud nie........

  9. #24
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Pretoria, South Africa
    Posts
    37
    Baie Geluk Phil!

    Soos die jaar verby kruip hou ons maar aan loop en loop om te kyk wat op ons pad gebring word. Hier `n rots, daar 'n donga maar darem blomme waterfalle en vrugtebome ook. Aan die einde van die jaar kan mens terug kyk en vir die eerste keer sien dat mens eintelik geklim het en nou 'n beter uitsig het van die pad wat ons geloop het. So is die pad saam met Die Here.

    Mag die pad wat vir die volgende jaar voor jou le gevul wees met die seeninge wat God vir jou het! Voorwaarts mars!

  10. #25
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    4,054
    Quote Originally Posted by Die Filadelfieer View Post
    Kan ek vra, nou dat Phil so mooi gereageer het, dat ons hierdie draad oordentlik ontspoor en by Ferdi uitvind wat hy met so 'n dingetjie wil maak ?
    Ek soek 'n oulike waghondjie, wat my kan bystaan deur duk en din...
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    itís the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  11. #26
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Strand, Western Cape
    Posts
    65

    Thumbsup GeseŽn is jy...

    Baie geluk "oom" Phil

    Ek bid dat ons Hemel Vader jou sal seŽn met dit wat Hy weet jy nodig het.

    Ons loof U Vader vir nog 'n lewens jaar wat U vir Phil geskenk het om vir U te arbei op die aarde.



    Terloops, miskien moet jy dit oorweeg om op te hou verjaar... Dit maak mens net oud !

  12. #27

    Veels geluk!

    Veels geluk met jou verjaarsdag, Phil. Mag die Here Sy begeertes in jou hart plaas, en mag Hy dan al daardie begeertes vervul (nie net die komende jaar nie, maar vir al die jare wat vir jou voorle).

  13. #28
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345
    Phil

    Baie geluk, mag die Here jou bediening seen

    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

  14. #29
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    1,994
    Blog Entries
    6
    SP, Smuggler, Paidfor en Roelof

    Baie dankie vir julle seenwense, dit word werklik opreg waardeer, mag ons nog saam mekaar baie slyp hier op die forum en waarlik soek na die waarheid in God se Woord.

    Groete
    Phil

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. mari verjaar
    By Phil Fourie in forum Alles en nog wat
    Replies: 12
    Last Post: Oct 23rd 2008, 05:37 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •