Jip.... die cute puppy het in die willeding verander soos ons tweetjies al verder gesels het..... wonder why ???....
... anyways.... dis ou koeie !!!![]()
Jip.... die cute puppy het in die willeding verander soos ons tweetjies al verder gesels het..... wonder why ???....
... anyways.... dis ou koeie !!!![]()
Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.
Phil,
Mag Jesus jou die skatte van Sy hart wys
Mag Sy Hande jou dra waar jy moeg word
Mag Sy voetspore die rigting wys waar jy moet gaan en Sy oë jou met liefde bestraal
Dit alles begeer ek vir jou omdat God lief is vir jou!
Lekker verjaar en mooi jaar vorentoe!![]()
Sonia
Baie dankie, jou seenbede beteken vir my baie en ek hoop ook ons sal mekaar gereeld kan bemoedig hier op die forum en dat jy ook deel sal kan word van die meubels (aka Ferdi) hier rond.
Baie geluk Phil,
Ons bid jou wysheid , insig en visie toe en mag die Vader jou in Sy diens lei om altyd net Sy wil te doen![]()
Dankie Protea
Ek waardeer die gebede vreeslik baie, ek het darm al 'n persentjie van jou af gekry vroeer die jaar![]()
Dis 'n plesier. Ek dink ek moet vir baie op die forum oom of tannie sê, en soos ek kan afly dink ek Geneis een van die persone...
![]()
Baie Geluk Phil!
Soos die jaar verby kruip hou ons maar aan loop en loop om te kyk wat op ons pad gebring word. Hier `n rots, daar 'n donga maar darem blomme waterfalle en vrugtebome ook. Aan die einde van die jaar kan mens terug kyk en vir die eerste keer sien dat mens eintelik geklim het en nou 'n beter uitsig het van die pad wat ons geloop het. So is die pad saam met Die Here.
Mag die pad wat vir die volgende jaar voor jou le gevul wees met die seeninge wat God vir jou het! Voorwaarts mars!
The Lord is our Shepherd
die Here sal voorsien
it’s the only method
glo dit en jy sal sien
The power of His glory
is the punch line of this story,
ek staan verwonderd en tog
het U alles volmaak besorg
Baie geluk "oom" Phil
Ek bid dat ons Hemel Vader jou sal seën met dit wat Hy weet jy nodig het.
Ons loof U Vader vir nog 'n lewens jaar wat U vir Phil geskenk het om vir U te arbei op die aarde.
Terloops, miskien moet jy dit oorweeg om op te hou verjaar... Dit maak mens net oud !![]()
Veels geluk met jou verjaarsdag, Phil. Mag die Here Sy begeertes in jou hart plaas, en mag Hy dan al daardie begeertes vervul (nie net die komende jaar nie, maar vir al die jare wat vir jou voorle).
Phil
Baie geluk, mag die Here jou bediening seen
my God; in Him I will trust (Psa 91:2).
If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.
Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.
SP, Smuggler, Paidfor en Roelof
Baie dankie vir julle seenwense, dit word werklik opreg waardeer, mag ons nog saam mekaar baie slyp hier op die forum en waarlik soek na die waarheid in God se Woord.
Groete
Phil
There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)
Bookmarks