Your Advert here
cure-real
Results 1 to 4 of 4

Thread: Word Wise (Woord Wys)

  1. #1
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Rustenburg South Africa
    Posts
    3

    Word Wise (Woord Wys)

    Hi Julle

    Ek wil graag weet of iemand weet van 'n webwerf skakel wat my in verbinding kan sit met die kurses?

    Ek woon tans in Rustenburg en wil graag by 'n woord skool aansluit, blykbaar is (Word Wise) so 'n skool

    Groete in die naam van ons Koning Jesus

    Willie Gouws

  2. #2
    Join Date
    Sep 2008
    Location
    Pretoria
    Posts
    230
    Blog Entries
    3
    Hi Willie,

    Ek weet nie van so skool nie, maar as jy meer inligting aangaande die kursus gee kan ek dalk help soek as jy wil?

  3. #3

    Bybelskool

    Hi daar

    Welkom, vertel my meer wat jy opsoek is na in 'n Woord-skool
    Anton VS

    Slegs beskawings wat hulle wortels skiet in die Christelike Geloof kan werklikwaar as beskawing bestempel word.

    -- Abraham Kuyper --


    www.collegia.blogspot.com


  4. #4

    Re: Bybelskool

    Hallo Willie,

    Ek reply 'n hele 4 jaar na jou oorspronklike post! En ook heel per ongeluk op jou informasie af gekom omdat ek besig is om 'n Facebook page vir ons Woordwys Familie Kerk se Kinderkerk te create en probeer kyk of iemand al my idee in besit het. Dadelik by die blog aangesluit sodat ek kan antwoord. Het jy toe ooit reg gekom met die Woordskool waarna jy verwys het?

    Ek is lid van die Woordwys (Word Wise) Familie Kerk en doen ook huidiglik die Woordskool en goeie nuus is dat ons in Hartbeespoort is!!!!

    Laat asseblief weet as jy nog sou belangstel en sal met die grootste liefde help om jou met die regte persone in aanraking te kom.

    Liefde Groete van 'n Christus sussie

    Veronica

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •