Dankie
Dankie vir die 'tips', Lanie - ek gaan definitief kyk of ek my bladsytjie ook mooi kan maak. Gaan dit nou beter met Marius?
CFJ - Suid-Amerika is amazing! Miskien kan jy eendag met jou kanoe saam met 'n groep die Amazone gaan afvaar. Daar is toergroepe wat sulke dinge doen. (Ek is nou nie een vir die muskiete en goggas nie, maar julle ouens gee nou mos nie om vir sulke dinge nie.
)
Tatta en blessings.
-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------
"for in Him we live and move and have our being."Acts 17:28
1 Cor. 2:10 "but God has revealed it to us by his Spirit. The Spirit searches all things, even the deep things of God." (NIV).
Bookmarks