Sal julle my help om oor die Konsep van Herlewing (Revival) te dink?
Gaan spesifiek na Jonah 3:1-10. Kyk na die volgende, en maak waarnemings deur slegs die vrae te beantwoord. Kan julle net by die vrae hou want ek wil dit as 'n Steekproef gebruik? Miskien kan julle vriende kry om te help.
1. Hoe groot was die Stad?
2. Hoe euwel/sleg was die Stad?
3. Wat het gebeur na Jonah?
4. Wat het Jonah gepreek?
5. Wat was die Reaksie in die Meederheid van die Bevolking (of minderheid)?
6. Het daar 'n verandering in mense se Harte plaas gevind?
7. Kan ons glo dat die Nineviete van daardie tydstip saam met ons in die Hemel gaan wees?
8. Was dit 'n Revival / Herlewing?
9. Kan ons wat ons vandag sien met mense gebeur 'n Herlewing noem?
10. Was sonde besef en berou 'n belangrike eienskap van die Nineveh Herlewing van 765 V.C.?
11. Is Sonde besef en berou 'n belangrike eienskap van die 2008 "herlewings."




Reply With Quote
Bookmarks