Lanie...
gelukkig (
) is ek in die posisie om saam met manlief in 'n baaik shop te werk ( toe heel Bybels - nes Lidia !!... he-he..... ) ......
'n woordie van raad :
Gaan sit saam met manlief om die tafel met 'n calculator...
Werk uit :
Julle inkomste en uitgawes sonder en saam met jou moontlike salaris
dan maak jy 'n lysie :
1. Vervoer koste na ma se werk ( tweede voertuig + brandstof + onderhoud )
2. Klere vir ma se werk
3. Creche / nasorg koste insluitend :
Vervoer na / van skool en naskool aktiviteite ens.
Additionels koste met voorbereide middagetes
4. Salaris van Huishulp vir skoonmaak
5. Verandering in kos begroting om voorsiening te maak vir vir kitskos / wegneem etes.
6. Addisionele mediese kostes wanneer kinders in dagsorg versorg word.
7. Addisionel onkose vir familie uitstappies / ander bederfies wat sal moet opmaak vir verlore tyd.
dink ook aan ander onkostes wat deur jou huisbly gespaar sou gebly het.....
*** Maak ook seker hoeveel Pa bereid is om op te offer i.t.v. help met inkopies, huispligte na ure, huiswerk, sowel as hulp met siek kinders gedurende werksure ( soos jy se - werkgewers is nie juis simpatiek nie... )
Tel dan rustig die plusse en die minusse bymekaar en kyk hoeveel ma se werk die familie regtig gaan help....
miskien lyk die prentjie dan anders.....
groete
m
Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.
Bookmarks