Gay huwelike is die doodskoot gegee in Kalifornie (VSA). Na die uitkoms van die stembusse is daar met 'n 52 % meerderheid ten gunste beslis van wat genoem word Proposition 8 waarin daar nie "huwelik" status aan gay egpare gegee.
Om 'n 52% meederheid in 'n staat wat bekend is vir sy liberalisme ' gay aktivisme / gay regte is dit beslis 'n aanduiding dat:
a) Gays / gay aktiviste 'n baie klein minderheid is en dus nie die samelewing verteenwoordig
b) Gay huwelike / gay regte NIE goedgekeur word deur die groter samelewing nie.
Implikasies
a) Gay huwelike 'n oksimoron is - die term huwelik is beskrywend van 'n kontrak tussen 'n man en 'n vrou
b) Gay kontrakte (saamwoning) sal iets anders nou genoem moet word soos - "co-habitation" of "symbiotic existence" maar nie "huwelike" nie.
Slotsom
Viva - ware demokrasie . . . ware vryheid . . . want mense se stemme word gehoor
Viva - ware demokrasie . . . die mense het gestem . . . die mense is gehoor . . . en demokrasie het geseevier.




Reply With Quote


Dit is 'n manifestasie van God se toorn!
Bookmarks