Hey ! Ek verdedig net jou eer hier op Lighuis.
Jy laat my nou dink aan 'n insident oor die naweek. Daar was een of ander natuur program op TV wat op 'n stadium iets sê van ape en mense en miljoene jare bla bla bla. My seuntjie is heel opgewonde oor die apies en skree vir mamma : Kyk da ! aaapie ! .
"Ja my seun" , sê mamma heel droog," daardie omie sê hulle oupa was 'n aap. Is jy nie bly jou oupa is nie 'n aap nie ? "
Ek het dit net baie snaaks gevind op daardie stadium. Veral toe seuntjie heel lakonies terug antwoord : " Ja mamma" .![]()
Het julle al daai dvd gekyk van "maak skoon jou huis" ? Sal julle dan definitief reken 'n mens moet dit nie ignoreer nie? Daar het past. Tiaan ook die vergelykings genoem tussen jesus en kersvader.
Hi Yolandi
Ja jong, die huisskoonmakery is maar 'n rowwe punt vir bespreking hier op Lighuis. Ek het die voorreg gehad om noudie dag vir Tiaan te ontmoet en bietjie met hom te gesels, dit was interresant om die minste te se
Groete
Phil


Nee wag, Phil, nou moet jy praat!!! Wil jy nie ons bietjie meer vertel van jou geselsie met Tiaan op die Maak jou huis skoon draad nie, asseblief?
JA A.S.B PHIL, VERTEL ONS MEER VAN TIAAN![]()
Waar is die maak jou huis skoon draad?
Kom ek se maar net, na 'n rukkie wou Tiaan sy huis skoonmaak van my![]()


Agge nee, ek kan nog nie by daai draad inkom nie. My 7 dae moet seker eers verby wees![]()


Sorry Yolandi
Maar, dit is beter dat ons sulke gesprekke in die kontroverse sake forum sal voer, maar moet nie kommer nie, sodra jy toegang het tot daardie forums sal hy daar vir jou wees om na te kyk, as jy hom soek, vra net, dan vind ek hom vir jou![]()
GOEISTE, 30 DAE???? NOG LANGER OM TE WAG. MAAR DANKIE LANIE EN PHIL
SAL MAAR GEDULD TOE PAS.
Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"
Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"
Isa. 30:32
And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them
G_d was gracious He has shown favor
What are you willing to die for? Now live for it!
Yolandi....
gelukkig sal jy dit darem maak voor Kersfees !![]()
Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.
Ek sou ook graag daardie posting wou lees, maar sal maar eers moet inhaal, want ek dink ek het net nog 2 keer gepos. Baie omstrede seker, vele van my vriende het al heelwat seer gekry a.g.v daardie DVD.
Maar ja, om Kersfees te vier is ook net so omstrede. Ek weet net dat ek Kersfees in my Skoonma se huis goed onthou en soveel geniet het, want daar was liefde, waar in teenstelling, my eie ouershuis ook n boom gehad het en die beste persente, maar die liefde het ontbrrek. so, met n boom, het ek geleer van Christus en Sy Verlossingswerk.
Maar ek verstaan elkeen se oogpunt. Op die einde is dit n besluit wat net jy self kan neem.
There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)
Bookmarks