Your Advert here
cure-real
Page 2 of 6 FirstFirst 123456 LastLast
Results 16 to 30 of 81

Thread: Kersfees

  1. #16
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Central South Africa
    Posts
    961
    Quote Originally Posted by Phil Fourie View Post
    Ek weet nie meer so mooi daaroor nie Ta-An

    Dit is nie my skuld ek het nie so goed ge-evolusioneer soos die res van julle nie
    JAAAA! Aan almal van julle wat in die messelaai geslaap het en dit terwyl ek te min geslaap het: Julle maak alweer my dag.

  2. #17
    Quote Originally Posted by Phil Fourie View Post
    Ek weet nie meer so mooi daaroor nie Ta-An

    Dit is nie my skuld ek het nie so goed ge-evolusioneer soos die res van julle nie
    Hey ! Ek verdedig net jou eer hier op Lighuis.
    Jy laat my nou dink aan 'n insident oor die naweek. Daar was een of ander natuur program op TV wat op 'n stadium iets sê van ape en mense en miljoene jare bla bla bla. My seuntjie is heel opgewonde oor die apies en skree vir mamma : Kyk da ! aaapie ! .
    "Ja my seun" , sê mamma heel droog," daardie omie sê hulle oupa was 'n aap. Is jy nie bly jou oupa is nie 'n aap nie ? "

    Ek het dit net baie snaaks gevind op daardie stadium. Veral toe seuntjie heel lakonies terug antwoord : " Ja mamma" .

  3. #18
    Het julle al daai dvd gekyk van "maak skoon jou huis" ? Sal julle dan definitief reken 'n mens moet dit nie ignoreer nie? Daar het past. Tiaan ook die vergelykings genoem tussen jesus en kersvader.

  4. #19
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    2,011
    Blog Entries
    6
    Hi Yolandi

    Ja jong, die huisskoonmakery is maar 'n rowwe punt vir bespreking hier op Lighuis. Ek het die voorreg gehad om noudie dag vir Tiaan te ontmoet en bietjie met hom te gesels, dit was interresant om die minste te se

    Groete
    Phil

  5. #20
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    South Africa
    Posts
    1,184
    Nee wag, Phil, nou moet jy praat!!! Wil jy nie ons bietjie meer vertel van jou geselsie met Tiaan op die Maak jou huis skoon draad nie, asseblief?

  6. #21
    JA A.S.B PHIL, VERTEL ONS MEER VAN TIAAN

  7. #22
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    2,011
    Blog Entries
    6
    Waar is die maak jou huis skoon draad?

    Kom ek se maar net, na 'n rukkie wou Tiaan sy huis skoonmaak van my

  8. #23
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    South Africa
    Posts
    1,184
    Quote Originally Posted by Phil Fourie View Post
    Waar is die maak jou huis skoon draad?
    :
    Hier's hy.

    http://bibleforums.org/showthread.php?t=142104

  9. #24
    Agge nee, ek kan nog nie by daai draad inkom nie. My 7 dae moet seker eers verby wees

  10. #25
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    South Africa
    Posts
    1,184
    Quote Originally Posted by YOLANDI HORN View Post
    Agge nee, ek kan nog nie by daai draad inkom nie. My 7 dae moet seker eers verby wees
    Askies, Yolandi, daardie gesprek is onder kontroverse sake. Jy gaan eers 30 dae 'n lid moet wees en ten minste 40 plasings gemaak het.

  11. #26
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    2,011
    Blog Entries
    6
    Sorry Yolandi

    Maar, dit is beter dat ons sulke gesprekke in die kontroverse sake forum sal voer, maar moet nie kommer nie, sodra jy toegang het tot daardie forums sal hy daar vir jou wees om na te kyk, as jy hom soek, vra net, dan vind ek hom vir jou

  12. #27
    GOEISTE, 30 DAE???? NOG LANGER OM TE WAG. MAAR DANKIE LANIE EN PHIL

    SAL MAAR GEDULD TOE PAS.

  13. #28
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,467
    Blog Entries
    10
    Quote Originally Posted by Lanie View Post
    Askies, Yolandi, daardie gesprek is onder kontroverse sake. Jy gaan eers 30 dae 'n lid moet wees en ten minste 40 plasings gemaak het.
    ... en 'n blou blokkie of twee hê
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!




  14. #29
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Suidkaap
    Posts
    1,052
    Blog Entries
    1
    Yolandi....
    gelukkig sal jy dit darem maak voor Kersfees !
    Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

  15. #30
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Gold Coast, Australia
    Posts
    17
    Ek sou ook graag daardie posting wou lees, maar sal maar eers moet inhaal, want ek dink ek het net nog 2 keer gepos. Baie omstrede seker, vele van my vriende het al heelwat seer gekry a.g.v daardie DVD.

    Maar ja, om Kersfees te vier is ook net so omstrede. Ek weet net dat ek Kersfees in my Skoonma se huis goed onthou en soveel geniet het, want daar was liefde, waar in teenstelling, my eie ouershuis ook n boom gehad het en die beste persente, maar die liefde het ontbrrek. so, met n boom, het ek geleer van Christus en Sy Verlossingswerk.

    Maar ek verstaan elkeen se oogpunt. Op die einde is dit n besluit wat net jy self kan neem.

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Die fokus op Christus gedurende Kersfees
    By Phil Fourie in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 24
    Last Post: Jul 10th 2009, 02:07 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •