
Originally Posted by
Linda Steyn
Ek wou net gou deel en almal wat my tot dusver ondersteun het laat weet.
Ek is 'n SA lid wat in 'n vreemde land is, waar hier min/geen engels gepraat word nie. Ek het hier in Hongarye tot werklike bekering gekom op 27 Okt 2008.
Ek het baie gesukkel om erens 'n kerk te kry waar ek net meer van God kan leer, agv kommunikase.
Ek het raad gekry om by 'n kerk te gaan inval en vra vir 'n missionary. Ek het. Ek het nie iemand gekry wat in so diens is nie, maar is verwys na iemand wat ek deur die week sal ontmoet. Dit is 'n Engelse dame wat van Amerika hierna toe ge immigreer het. Sy het blykbaar 'n hele groep wat by haar huis bymekaar kom gedurende die week. Sy is lank 'n Christen en glo dat sy my dieper kan help delf in God se Woord.
Sal volgende week hulle ontmoet, en saam met hul begin deel.
Wil net baie dankie se, vir elkeen se gebede ivm hierdie saak!

Dis wonderlike nuus, Linda. Ek hoop en bid dat jy sommer onmiddelik tuis voel tussen jou Christen-familie daar in die vreemde.
Blessings.
-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------
"for in Him we live and move and have our being."Acts 17:28
1 Cor. 2:10 "but God has revealed it to us by his Spirit. The Spirit searches all things, even the deep things of God." (NIV).
Bookmarks