OORSIG VAN DIE BRIEF AAN DIE KOLOSSENSE
LEES WEER DEUR DIE BRIEF
1) Lees 30 minute per dag nog steeds maar terwyl jy lees
begin "blok-gedagtes" aftebaken en te vorm in jou denke.
2) Die doel is nou om "seksies" af te baken
"neem 'n potlood en baken "blokke van soortgelyke gedagtes af"
3) In elke seksie wat afgebaken word moet jy
a) Onderstreep die hoof gedagte (een sin maks) met 'n rooi/ blou potlood
4) Gaan nou en gaan kyk na elke "blok" wat jy afgebaken het en merk dit met 'n groen / geel / swart potlood met pytjies -->
of met L-hakkies
a) Lees die blok deur en kyk na die geheelbeeld plus die "kern" gedagte en gee die blok 'n "titel" van omtrent 3-5 woorde.
Voorbeeld
Blok A. Groete en Seenwense (Kol 1:1-3)
B. Lof Prysing Aan God (1:3-8)
C. Lof Prysing en Dankbaarhied: Nuwe Gelowiges (1:3-12)
D. Jesus Christ = God en Skepper (2:12-19)
Afsluit datum: 24 November
Geniet




Reply With Quote

Bookmarks