Na aanleiding van marline se onderwerp : My man se ma.... gebeur die met my gisteraand:
My dogter gaan saam met 'n maat op vakansie, en sy het dit bietjie laat gelos om seker te maak dat sy genoeg "Vakansie klere" het, en ons vaar toe in my klere kas in op soek na iets wat haar sal pas, en wat sy kan gebruik..... nodeloos om te sê.... allerande klere kom toe daar uit
Sy kom af op 'n denim mini romp uit my maer-jong-dae, gryp dit en pas dit aan..... so ewe sal sy omdraai en vir my sê: "Jy het altyd die rompie gedra wanneer jy saam met Pa gaan uit-eet het"
![]()
![]()
![]()
![]()
![]()







Reply With Quote

Bookmarks