Apokriewe boeke
onlangs het ek 'n kopie van die Apokriewe boeke ( Ou en Nuwe Testamente ) van Jan van der Watt en Francois Tolmie geskenk gekry.....
Hoe moet ons hierdie boeke benader ? Die verhale en stellings daarin is nogal insiggewend, veral t.o.v. agtergrond van dit wat wel in die Bybel opgeneem is.......
Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.
Bookmarks