Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"
Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"
Isa. 30:32
And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them
G_d was gracious He has shown favor
What are you willing to die for? Now live for it!
Ta-An weereens beklemtoon ek die belangrikheid van onderskeiding in hierdie laaste dae. Ek vertrou 100% op die influistering van die Gees wat my die vermoe gee om te kan onderskei. Ongelukkig is daar SO baie skrywers van geestelike boeke wat op die 'bandwagon' spring en deel word van die kommersialisering van godsdiens. Ek het definitief in myself nie genoeg kennis om n oordeel te vel nie. Daarom sal ek aanbeveel om eers die Bybel op die internet te lees en te 'hoor' hoe die Gees jou lei voordat jy koop.
n Vriendin het verlede week die Leefstyl Bybel present gekry en van Genesis af 'pla' iets haar kort-kort en toe sy gaan kyk , toe het n bekende vroue teoloog die verklarings van o.a. die eerste 5 boeke van die Bybel gedoen. Toe kan sy verstaan hoekom sy van Gen 1 af so onseker van die korrektheid van die interpretasie gevoel het.
Die Gees sal jou in die volle Waarheid lei!
Hi Ta-An, Die elektroniese rekenaar Bybels het ons lekker bederf . Ek werk met 'n paar rekenaar programme wat elkeen 'n hele klomp Bybels beskikbaar het . Mens kan baie maklik die verskillende vertalings van die teks vergelyk . Ok dit weet jy alles goed .
Ek het gevind dat goeie kommentare , baie meer oor die vertalings moontlikhede beskryf as wat mens net uit mens se eie vergelyking kry . Dit help ook baie .
Daar is ook baie voorbeelde in van hoe vroeere Skrifkenners die verskillende weergawes van die teks hanteer het en wat hulle keuse op die ou einde was .
Calvyn het hier en daar rowwe keuses gemaak en ander ouens het hom agterna redelik kwaai daaroor gekapittel
Ek hou daarvan om verskillende Bybels te lees .
Ja, ek ook, want ek sukkel maar bietjie nog met die Hebreeus, maar ek het vandag my kopie gekoop, en ek is baie opgewonde daaroor want my oë sukkel maar van die aanhoudende rekenaar skerm lees, ek wil met my saamdra en sommer buite in die tuin sit en lees.... ek vind hierdie versie daarin nogals baie bemoedigend
Matt 27:26....Then he released Barabba to them, but havingwhipped, he delivered Him over to be impaled
in vergelyking met Sagaria 12:10 Maar oor die huis van Dawid en oor die inwoners van Jerusalem sal Ek uitgiet die Gees van genade en smekinge; en hulle sal opsien na My vir wie hulle deurboor het, en hulle sal oor Hom rouklaag soos 'n mens rouklaag oor 'n enigste seun en bitterlik oor Hom ween soos 'n mens bitterlik ween oor 'n eersgebore kind.
ipv
Matt 27:26 Toe laat hy vir hulle Barábbas los, maar Jesus het hy laat gésel en oorgelewer om gekruisig te word.
Dit is amper vir my meer korrek
Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"
Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"
Isa. 30:32
And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them
G_d was gracious He has shown favor
What are you willing to die for? Now live for it!
There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)
Bookmarks