Wie het nog stamina oor vir Week 3
Kies 'n Perikoop van omtrent 3-5 verse wat oor 'n enkele konsep handel b.v. Vrouens, Slawe, Kinders ens.
Kies slegs EEN onderwerp
Skryf 'n paragraaf / kort-lesing oor die "perikoop" van omtrent 240 woorde
in die paragraaf moet jy vir iemand verduidelik:
1. Wat is die kern van die Saak (een sin) - Onderstreep dit in jou paragraf
2. Wat is die onderliggende sake (80% van jou paragraaf se inhoud)
3. Wat is dit van belang vir ons vandag - m.a.w. wat ek en jy leer en doen nadat ons hierdie paragraaf gelees het.




Reply With Quote

Bookmarks