Goeiedag julle almal!!! Ek was lanklaas op die forum en glo my ek is nie 'n "fly by night" nie. Ek is besig met my kursus "Setting Captives Free"!!!
(Ja ek is 'n roker
!!)
Ek moet sê die kursus is baie bemoedigend en werklik ek kom agter die Here se genade is so groot.
Daar is so baie wat elke dag deur my kop maal ek neem so baie in.
Wou maar net julle laat weet het waarmee ek besig is.
Geseënde dae vir julle almal!!!!![]()

Goeiedag julle almal!!! Ek was lanklaas op die forum en glo my ek is nie 'n "fly by night" nie. Ek is besig met my kursus "Setting Captives Free"!!!
!!)
.
Reply With Quote

Bookmarks