Ek is nie so seker nie, maar op die engelse drade is daar plekke om gedigte te plaas. Ek het geleer om te skryf en dit help my werklik om uitlating te gee aan gevoelens, om God te eer en om Hom te prys.
Nou ja, die engels is nie altyd van die beste nie, en ek wil graag eerder in afrikaans skryf, aangesien dit makliker vir my is om myself uit te druk in my moeder taal.
Is daar enige plek op die forum waar ek dit dan kan plaas?![]()

Ek is nie so seker nie, maar op die engelse drade is daar plekke om gedigte te plaas. Ek het geleer om te skryf en dit help my werklik om uitlating te gee aan gevoelens, om God te eer en om Hom te prys.
Reply With Quote

Bookmarks