Your Advert here
cure-real
Results 1 to 13 of 13

Thread: Maria of Martha

  1. #1
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,464
    Blog Entries
    10

    Maria of Martha

    1. Wie is jy vrou?
    Is jy 'n Maria of is jy 'n Martha?

    2. Is jy gelukkig met jou keuse?
    Hoekom, hoekom nie?

    3. Kan jy verander as jy sou wou?
    Hoe gaan jy dit doen, verander, as jy sou wou/kon??
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  2. #2
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Johannesburg, South Africa
    Posts
    3,279
    Blog Entries
    7
    1. Wie is jy vrou?
    Is jy 'n Maria of is jy 'n Martha?
    Ek dink vir nou is ek eers net Maria, ek wil by Jesus se voete sit, en so veel moontlik tyd met Hom spandeer as wat ek kan, as dit moontlik is wil ek alles van Hom te kenne kom.

    2. Is jy gelukkig met jou keuse?
    Hoekom, hoekom nie?
    Gelukkig met my keuse, ja absoluut. Ek dink dit is noodsaaklik om meer van Hom te weet, voordat ek aan die werk kan kom vir Hom, dus sal ek duidelikheid he van wat God wil he ek moet doen, hoe ek dit moet doen, en waar ek moet begin. Ek dink ook tog dat dit noodsaaklik sal wees dat ek tye moet werk soos Martha gedoen het, omdat daar ook 'n nood aan die buitekant is.

    3. Kan jy verander as jy sou wou?
    Hoe gaan jy dit doen, verander, as jy sou wou/kon??
    Ek is nie so seker of dit maklik sal wees om van 'n Maria figuur na 'n Martha te verander nie, want dis te heerlik net om in Sy teenwoordigheid te sit, maar as God wil he dat ek ook moet uitgaan om vir Hom te werk, sal ek moet bid dat God my sal help om te verander.............
    Saved by Grace!

    Praying for Mieke and Charles
    Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.

    My testimony
    http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

  3. #3
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,464
    Blog Entries
    10
    Dankie Linda, ek gaan nie nou iets sê nie, maar weet net dit........
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  4. #4
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,464
    Blog Entries
    10
    Lukas 10:38 En op hulle reis het Hy in 'n sekere dorp gekom, en 'n vrou met die naam van Martha het Hom in haar huis ontvang.

    39 En sy het 'n suster gehad met die naam van Maria; dié het aan die voete van Jesus gesit en na sy woord geluister.

    40 Maar Martha was baie besig om alles klaar te maak. Sy kom toe daar staan en sê: Here, gee U nie om dat my suster my alleen laat bedien nie? Sê dan vir haar dat sy my moet help.

    41 Maar Jesus antwoord en sê vir haar: Martha, Martha, jy is besorg en verontrus oor baie dinge;
    42 maareen ding is nodig; en Maria het die goeie deel uitgekies wat van haar nie weggeneem sal word nie.

  5. #5
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,464
    Blog Entries
    10
    Aan die begin van 'n nuwe jaar, en meeste mense maak Nuwe Jaars wense ens.....

    Min het ek geweet waarvoor ek die draad begin het.....

    Daar was 'n stadium in my lewe wat ek 'n Perfeksionis was..... op elke vlak van my lewe ....... maar toe gebeur daar iets in my lewe, en die pendulum swaai...... kaplaks teen die ander kant was ..... ek het myself nie geken nie...

    So 'n paar oggende gelede toe lees ek die stukkie raak in Lukas, het dit al vantevore gelees, maar jy weet hoe dit is..... partykeer vat 'n stuk jou vas, so asof jy dit nog nooit vantevore gelees het nie. Ek plaas dit toe hier..... en miskien is dit oor dit vakansie gees is..... niemand wil byt nie EN vanoggend toe weet ek hoekom ek die onderwerp moes begin

    Dit is 'n nuwe jaar.... 'n nuwe begin, en ja,,,, tyd om te reflekteer en evalueer op verlede jaar, en tyd om my oë oop te maak en die pendulum kans te gee om in balans te kom

    Wat doen Martha??
    Wat doen Maria??

    Is wat Martha doen so verkeerd??
    Is wat Maria doen so reg, mag sy maar net sit? Sit sy rêrig maar net??

    Oops ek sal later verder pos, die weer is baie swaar, dit klink soos hemelse vuurwerke
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  6. #6
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Johannesburg, South Africa
    Posts
    3,279
    Blog Entries
    7
    Jy het my nuuskurigheid aan die brand..............pos tog weer spoedig...lol
    Saved by Grace!

    Praying for Mieke and Charles
    Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.

    My testimony
    http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

  7. #7
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Bredasdorp district
    Posts
    954
    Ek dink ek is n mengsel van Martha en Maria. Ek kan nie stil raak voor die Here as my huis nie in orde is nie. En ek bedoel nie perfeksionis -orde nie. Die blote daaglikse ononderhandelbare pligte van enige huisvrou. Dis vir my heerlik as hier mense kom en omdat ons ver van die dorp bly is dit vir my so n komplement as mense ons uitsoek om by te kom kuier . Al eet ons brood en konfyt, dis die gesindheid van opregte liefde waarmee ons dit gee wat saakmaak.
    Daarom die verskil tussen Martha en Maria: Ek glo die Here wil vir ons die verskil in hartsingesteldheid wys tussen die 2 sussies.Vir Maria kom Jesus so TOTAAL HEEL eerste dat sy nie eers dink dat daar liggaam en siel is om aan mekaar te hou nie. Ek glo Martha het ook gehunker om so by Jesus se voete te sit , maar daar was eers n paar praktiese dinge wat eers in orde gekry moes word om die huisvrou ook in staat te stel om by Jesus se voete te kon gaan sit. En daarom die frustrasie by Martha.

  8. #8
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,464
    Blog Entries
    10
    Ek het nie vergeet nie..... ek bestudeer die nog
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  9. #9
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Suidkaap
    Posts
    1,052
    Blog Entries
    1
    Quote Originally Posted by ACCM View Post
    Lukas 10:38 En op hulle reis het Hy in 'n sekere dorp gekom, en 'n vrou met die naam van Martha het Hom in haar huis ontvang.

    39 En sy het 'n suster gehad met die naam van Maria; dié het aan die voete van Jesus gesit en na sy woord geluister.

    40 Maar Martha was baie besig om alles klaar te maak. Sy kom toe daar staan en sê: Here, gee U nie om dat my suster my alleen laat bedien nie? Sê dan vir haar dat sy my moet help.

    41 Maar Jesus antwoord en sê vir haar: Martha, Martha, jy is besorg en verontrus oor baie dinge;
    42 maareen ding is nodig; en Maria het die goeie deel uitgekies wat van haar nie weggeneem sal word nie.
    An....

    my naam kom van albei....

    jy kan Martha wees en SONDER OM JOU TE BESORG OOR ALLES ..... bedien en aan Jesus se voete sit.....

    Miskien wou Maria haar sus juis nie help nie omdat haar moederhengeit hulle aandag afgetrek het van die lering, terwyl hulle eintlik gou alles kon regkry en terselfdertyd kon luister na Jesus ( ons vroumense kan mos lekker multitask, as ons net die komkommer uitskop !....

    wat Martha verkeerd doen is nie die werk nie, maar die komkommer oor alles wat gedoen moet word, pleks van rustig raak ......

    m.........
    Ps 139 Klim ek op na die hemel, U is daar; en maak ek die doderyk my bed, kyk, U is daar! Neem ek die vleuels van die dageraad, gaan ek by die uiteinde van die see woon, ook daar sou u hand my lei en u regterhand my vashou.

  10. #10
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,464
    Blog Entries
    10
    Ek kry so die idee dat Yeshua sê dat om na die Woord te luister, om in Sy teenwoordigheid te wees, belangrik genoeg is om dalk soms van ons daaglikse chores te mis deur so te doen

    Martha was so besig om alles eksie perfeksie te hê vir haar gaste, en kon dit nie meer uitstaan om alleen te werk nie, toe kla sy sommer vir Maria aan by Yeshua

    Miskien wou Martha 'n luukse ete voorsit, met baie skottelgoed ..... waar 'n eenvoudige maaltyd dalk net so goed sou werk

    Maria wou eerder na Yeshua luister, 'n geleentheid wat hom nie weer sou voordoen nie.

    Ek dink nie die storie wil die indruk los dat 'n lewe van besadigdheid beter is as 'n lewe van werke nie, maar dat 'n mens nie so besig moet wees met die dinge van die Here dat mens die Here van die dinge afskeep nie.

    Dit laat my sommer nou ook dink aan ....Mattheus 6:33 Maar soek eers die koninkryk van God en sy geregtigheid, en al hierdie dinge sal vir julle bygevoeg word.

    Sien eers om na die Here van die dinge, en dan sal jy genoeg tyd hê om aan die dinge van die Here te bestee.

    Dus , daar is niks verkeerd om hard te werk soos Martha nie, solank jy eers soos Maria by die Here se voete gesit het

    Wees geseënd
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  11. #11
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,464
    Blog Entries
    10
    Ek loop so en dink vanmore..... die twee susters het seker altyd saam gewerk aan alles, soos dit maar gaan in 'n huishouding...... en die dag toe Maria besef dit is tyd om van die Lewende Water te drink, toe doen sy dit..... so ons moet die geleenthede om verfris te word herken en aangryp

    Dit laat my dink aan toe ek nog 'n jong kind was by die huis, 3 susters en aandete se skottelgoed was ons werk...... die een wat borde skoon skraap moet skottelgoed wegpak, een was en die ander een droog af en vee die kombuis uit..... en as een nie op sy plek is om sy aak te verrig nie, dan gooi dit 'n spaander in die werke vir die ander.... si seker was die verhouding maar ook so in die huis van Martha en Maria...

  12. #12
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,464
    Blog Entries
    10
    Hospitaliteit in OT dae inder die Jode was baie populêr..... en dit wat jy vir jou gaste gedoen het, het soms selfs meer getel as die gaste self...... net soos wat ons vandag seker kan sê: Die dinge van die Here is soms vir sekere mense meer belangrik as die Here van die dinge.....
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!

  13. #13
    Join Date
    Sep 2008
    Location
    Pretoria
    Posts
    230
    Blog Entries
    3
    Quote Originally Posted by ACCM View Post
    Ek loop so en dink vanmore..... die twee susters het seker altyd saam gewerk aan alles, soos dit maar gaan in 'n huishouding...... en die dag toe Maria besef dit is tyd om van die Lewende Water te drink, toe doen sy dit..... so ons moet die geleenthede om verfris te word herken en aangryp

    Dit laat my dink aan toe ek nog 'n jong kind was by die huis, 3 susters en aandete se skottelgoed was ons werk...... die een wat borde skoon skraap moet skottelgoed wegpak, een was en die ander een droog af en vee die kombuis uit..... en as een nie op sy plek is om sy aak te verrig nie, dan gooi dit 'n spaander in die werke vir die ander.... si seker was die verhouding maar ook so in die huis van Martha en Maria...
    Hi Ta-An
    Dit laat my presies onthou aan hoe dit in ons huishouding ook was. Ons is ook 3 dogters, en ja, as een nie gedoen het wat hulle moes nie was dit nag!

    Ek dink ek is ook so mengsel van Martha en Maria, maar ek hou baie daarvan om meer Maria as Martha te wees.

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •