Your Advert here
cure-real
Results 1 to 6 of 6

Thread: Welkom terug aan almal wat vakansie gehou het.

Hybrid View

  1. #1
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    3,531

    Welkom terug aan almal wat vakansie gehou het.

    Dit is lekker om ou "gesigte" weer te sien en vanoggend toe krioel dit sommer gemeet aan die afgelope 2 weke. Welkom terug julle en hoekom lyk julle so oorgewig!
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    it’s the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  2. #2
    Dankie Ferdi !
    My gebed vir Lighuis en haar (*) deelnemers is dat ons van krag tot krag sal gaan, en dat God se Wil op hierdie forum geskied.










    (*) Is 'n forum 'n hy of 'n sy ?

  3. #3
    Join Date
    Aug 2008
    Location
    Witbank South Africa
    Posts
    369
    Baie dankie, selfde vir julle. Ek dink ons moet maar begin met oefen sessies hier op die forum. Niks meer groente terte, en cinnabons en sulke lekker goete nie.

  4. #4
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Johannesburg, South Africa
    Posts
    3,283
    Blog Entries
    7
    .............lol. Ek is nog op vakansie.............dis wanneer ek eers aan die werk is wat ek skaars gaan begin raak............lol. Wou ook maar bydrae!

    Hoe weet jy van die ekstra gewig?
    Saved by Grace!

    Praying for Mieke and Charles
    Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


    My testimony
    http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

  5. #5
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    3,531
    Quote Originally Posted by Die Filadelfieer View Post
    Dankie Ferdi !
    My gebed vir Lighuis en haar (*) deelnemers is dat ons van krag tot krag sal gaan, en dat God se Wil op hierdie forum geskied.










    (*) Is 'n forum 'n hy of 'n sy ?
    Dankie Hofmeyr en dankie vir jou gebed ek kan net saam met jou stem. Ek weet nou nie of die forum 'n hy of 'n sy is nie, maar kom ons maak maar ons dames gelukkig en maak haar 'n haar...
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    it’s the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg


  6. #6
    Join Date
    Sep 2008
    Location
    Pretoria
    Posts
    230
    Blog Entries
    3
    Dankie Ferdi vir die terug verwelkoming!

    Vandat ons weer oopgemaak het vat ons skaars grond en vandag is die eerste keer wat ek 'n geleentheid kry om te sit en deur die nuus en inligting te gaan wat ek gemis het!

    Oor die ekstra gewig praat ons nie eers nie!

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Een van die dae terug
    By MercyChild in forum Alles en nog wat
    Replies: 15
    Last Post: Jan 7th 2009, 10:13 PM
  2. Gedig: Welkom By God's Huis ('n Gedig)
    By paidforinfull in forum Gebed, Getuienisse en Bediening
    Replies: 7
    Last Post: Oct 6th 2008, 04:42 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •