Dit is lekker om ou "gesigte" weer te sien en vanoggend toe krioel dit sommer gemeet aan die afgelope 2 weke. Welkom terug julle en hoekom lyk julle so oorgewig!![]()
![]()
Dit is lekker om ou "gesigte" weer te sien en vanoggend toe krioel dit sommer gemeet aan die afgelope 2 weke. Welkom terug julle en hoekom lyk julle so oorgewig!![]()
![]()
The Lord is our Shepherd
die Here sal voorsien
it’s the only method
glo dit en jy sal sien
The power of His glory
is the punch line of this story,
ek staan verwonderd en tog
het U alles volmaak besorg
Dankie Ferdi !
My gebed vir Lighuis en haar (*) deelnemers is dat ons van krag tot krag sal gaan, en dat God se Wil op hierdie forum geskied.
(*) Is 'n forum 'n hy of 'n sy ?![]()
Baie dankie, selfde vir julle. Ek dink ons moet maar begin met oefen sessies hier op die forum. Niks meer groente terte, en cinnabons en sulke lekker goete nie.
.............lol. Ek is nog op vakansie.............dis wanneer ek eers aan die werk is wat ek skaars gaan begin raak............lol. Wou ook maar bydrae!
Hoe weet jy van die ekstra gewig?![]()
Saved by Grace!
Praying for Mieke and CharlesCor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.
My testimony
http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096
The Lord is our Shepherd
die Here sal voorsien
it’s the only method
glo dit en jy sal sien
The power of His glory
is the punch line of this story,
ek staan verwonderd en tog
het U alles volmaak besorg
Dankie Ferdi vir die terug verwelkoming!
Vandat ons weer oopgemaak het vat ons skaars grond en vandag is die eerste keer wat ek 'n geleentheid kry om te sit en deur die nuus en inligting te gaan wat ek gemis het!
Oor die ekstra gewig praat ons nie eers nie!![]()
There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)
Bookmarks