Your Advert here
cure-real
Results 1 to 10 of 10

Thread: Openbaring

  1. #1
    Join Date
    Aug 2008
    Location
    Witbank South Africa
    Posts
    369

    Openbaring

    Ek lees in Openbaring 4 : 5 van die sewe fakels wat voor die troon brand, Dit is die sewe Geeste van God. Kan iemand dit dalk vir my uitlê? In nie een van die studie Bybels kry ek 'n uitleg hiervoor nie.

  2. #2
    Quote Originally Posted by marline View Post
    Ek lees in Openbaring 4 : 5 van die sewe fakels wat voor die troon brand, Dit is die sewe Geeste van God. Kan iemand dit dalk vir my uitlê? In nie een van die studie Bybels kry ek 'n uitleg hiervoor nie.
    Marline,

    Die volgende vers gee dalk bietjie meer lig op jou teks.

    Rev 5:6 En ek het gesien, en kyk, in die middel van die troon en die vier lewende wesens en in die midde van die ouderlinge staan daar‘n Lam asof Hy geslag is, met sewe horings en sewe oë, wat die sewe Geeste van God is wat uitgestuur is oor die hele aarde.

    Hier is drie "dinge" wat dieselfde is - sewe fakkels, 'n lam met sewe oe en horings en die sewe Geeste van God. Al drie dieselfde.


    Die ander kan dalk meer byvoeg.

    Groete

  3. #3
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    South Africa
    Posts
    1,184
    Hi Marline,

    Hoe gaan dit met julle?

    Phil het op sy blog 'n studie gedoen van die sewe geeste. Hier is die link. Dit het dit goed vir my verduidelik. Hoop dit help jou ook....

    http://bibleforums.org/blog.php?b=638

  4. #4
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    2,011
    Blog Entries
    6
    Ek wou kommentaar lewer, maar Lanie het my voorgespring

  5. #5
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    South Africa
    Posts
    1,184
    Ag askies man.... Onthou ek lê in die bed met niks om te doen nie. Ek het onthou dat ek verlede jaar 'n soortgelyke vraag vir jou gevra het en jou studie het dit mooi uiteengesit....

  6. #6
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    2,011
    Blog Entries
    6
    Ek sal graag ander se kommentaar hieraangaande wil hoor
    Lanie, kan ek jou my amptelike PR dame maak, soos jy aangaan gaan ek nie meer hoef plasings te maak nie Dit spaar my baie copy en paste met die links darm

  7. #7
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    South Africa
    Posts
    1,184
    Jy kan my nie bekostig nie!

  8. #8
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    2,011
    Blog Entries
    6
    Wat het geword van liefdadigheid?

    Skies, ons is besig om die draad te ontspoor

  9. #9
    Join Date
    Aug 2008
    Location
    Witbank South Africa
    Posts
    369
    Baie dankie Lanie vir daardie link, Phil het dit pragtig duiddellik uiteengesit. Dankie Phil!!!

  10. #10
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    2,011
    Blog Entries
    6
    Bly ek kon help

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Inligting Amazing Openbaring!
    By MercyChild in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 7
    Last Post: Nov 25th 2008, 07:14 PM
  2. Inligting Die A-Z van Openbaring
    By Lanie in forum Alles en nog wat
    Replies: 17
    Last Post: Nov 4th 2008, 04:51 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •