Your Advert here
cure-real
Results 1 to 2 of 2

Thread: 'n Baie spesiale pa en seun.

  1. #1

    'n Baie spesiale pa en seun.

    Al ooit gehoor van die Hoyt familie ? Hierdie artikel beskryf een van die mees inspirerendste stories wat ek nog ooit van gehoor het.( Hou maar die snesies naby. )


    Die twee se webtuiste kan hier gekry word.

  2. #2
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    God se Provinsie (GP)
    Posts
    699
    Thanks Fila,

    nou het ek name by die video. Dis nou aardse liefde van 'n vader vir sy seun; as ek reg onthou eindig die seun met "I can do all things through Him that is in me"

    Het my net weer laat WEET ons Hemelse Vader het ons nog meer lief as dit en het meer opgeoffer vir ons! kan met die s/n/t op oomblik nie eens duielik dink nie...
    Dis alles net genade -Ma Grace
    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Twee broers en 'n oop graf : spesiale oomblike in die Bybel.
    By Die Filadelfieer in forum Vrae en menings oor die Bybel
    Replies: 1
    Last Post: Nov 25th 2008, 11:59 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •