Hierdie forum is op die been gebring vir die primÍre doel om 'n geleentheid te bied vir ons lede om te gesels oor alle aspekte van gesin wees. Die primÍre fokus is om mekaar toe te rus om God te verheerlik in ons gesinne, ons kinders groot te maak volgens die Woord van God en vir mans en vrouens om te leef in 'n verhouding soos God van hulle verwag.

Die algehele reels van die bord geld steeds hier.