Your Advert here
cure-real
Page 59 of 75 FirstFirst ... 94849505152535455565758596061626364656667686970 ... LastLast
Results 871 to 885 of 1123

Thread: Roelof se Eindtyd Nuusflitse

  1. #871
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345
    Klimaatberaad: Brown kom gouer

    Week twee van die grootste VN-klimaatsberaad tot nog toe is vol haakplekke en min ligpunte.

    Afrika-state en die G77+China (’n groep van sowat 130 ontwikkelende lande) het gister vir die meeste aksie hier gesorg nadat hulle aangedring het daarop dat die sakelys vir samesprekings herskik moet word.
    Afrika-state sê daar word te min aandag gegee aan ryk lande se ondernemings oor verdere kweekhuisgasinkortings volgens die Kioto-protokol. Van die gesprekke is tydelik opgeskort nadat ontwikkelende lande protes hieroor aangeteken het.

    Dit is eers hervat nadat samesprekings oor prosedures afgehandel is.

    http://www.beeld.com/Content/Wereld/...rown_kom_gouer

    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

  2. #872
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345
    Kerk is dikwels net struikelblok

    deur J.J. Viljoen

    Die onlangse artikels en briewe oor saambly wat in Beeld verskyn het, verwys. Gedurende die negentigerjare was ek vir byna agt jaar predikant in die GKSA, die kerk wat tans nie eens die moeite doen om gesprek te voer oor die kwessie van saambly nie (en so nog ’n kans om relevant te wees, laat verbygaan).

    Daar verhuis destyds ’n gesin na ons dorp en kom (vanself nogal!) een oggend na ’n erediens omdat hulle graag by die gemeente wil aansluit. Daar’s net een probleem: die man en vrou, ongetroud, bly al tien jaar lank saam. Vir die kerkraad is dit onaanvaarbaar. Die paartjie moet eers in onthouding leef vir ’n bepaalde tyd, daarna trou en hul twee kinders laat doop voordat hulle in die gemeente opgeneem kan word en saam nagmaal vier.

    Die feit dat hierdie twee mense al tien jaar lank getrou is aan mekaar, hul kinders as gelowiges grootmaak en hard werk om die gesin te onderhou, tel vir niks. En so word ek toe afgevaardig om die tyding te gaan oordra.
    Nodeloos om te sê, het ons die gesin nooit weer gesien nie.

    Intussen het my bediening voortgegaan en moes ek gedurende die agt jaar daarvan by hoeveel paartjies in die gemeente gaan berading doen waar al die “papiere” in orde was, maar waar die huwelik lankal nie meer bestaan het nie.

    En tog was hul plek in die gemeente en aan die nagmaaltafel verseker. Die wettigheid van hierdie huwelike was vir die kerkraad aanvaarbaar.
    Nou is my vraag: Watter paartjie was in God se oë waarlik getroud?
    Ek kan net vanuit my ervaring van die GKSA skryf (waarvan ek, toegegee, al lank nie meer ’n lidmaat is nie).

    Daar gaan die gesprek oor kelkies by die nagmaal, die sing van gesange en vroue in die kerklike ampte al vir dekades aan, sonder dat ’n Bybel-gegronde besluit geneem word, of ooit sal word.

    En om een of ander rede aanvaar lidmate, wat op elke ander lewensterrein intelligent en selfstandig dink, nogtans dat manlik-gedomineerde kerkrade en sinodes Goddelike sanksie het om oor hul wyse van aanbidding en hul lewe voor God te besluit.

    Kerklike strukture en ampsdraers is nie die weg na die saligheid nie. Inteendeel, dis dikwels ’n struikelblok.

    http://www.beeld.com/Content/MyBeeld...t_struikelblok_

    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

  3. #873
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345
    Die Weste raak nou ook moeg vir Iran se arrogansie. Ek verwag dat Israel die kerninstallasies van Iran sal aanval - Roelof

    Tough sanctions against Iran are needed urgently, Washington says

    Revelations that Iran has been working secretly on a trigger for a nuclear bomb urgently underscore the case for tough new sanctions against Tehran, the Obama Administration said.

    Referring to a report in The Times yesterday, which suggested that Iran has been working on testing a key final component of a nuclear bomb, a senior US official said:

    http://www.timesonline.co.uk/tol/new...cle6956623.ece

    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

  4. #874
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345
    Een van Iran se dokumente oor sy kernprogram het beskikbaar gekom

    Iran's secret nuclear trigger: translation of full document

    The Times had the documents which were originally written in Farsi translated into English and the translation separately verified by two Farsi speakers.

    This is a full translation of the main document:

    "In the name of God

    Outlook for special neutron-related activities over the next 4 years

    http://www.timesonline.co.uk/tol/new...cle6955706.ece

    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

  5. #875
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345
    Israel se eerste minister moet besluit of hy Iran se kerninstallasies moet aanval, wat kan lei tot 'n oorlog in die hele Midde Ooste - Roelof

    Binyamin Netanyahu must decide whether to strike Iran’s nuclear facilities

    The moment is fast approaching when Binyamin Netanyahu, the Israeli Prime Minister, may have to make the most difficult decision of his career — whether to launch a military strike against Iran’s nuclear facilities and risk triggering a conflagration that could spread across the Middle East.

    Israeli experts believe the point of no return may be only six months away when Iran’s nuclear programme will have — if it has not already — metastasised into a multitude of smaller, difficult-to-trace facilities in deserts and mountains, while its main reactor at Bushehr will have come online and bombing it would send a radioactive cloud over the Gulf nations.

    http://www.timesonline.co.uk/tol/news/world/middle_east/article6955194.ece


    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

  6. #876
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345
    Die van julle wat die laaste jaar of wat my draad gevolg het, weet dat feitlik alle Tekens van Jesus se Wederkoms in vervulling gekom het

    As ons as wedergebore Christene hierdie Kersfees vier, dink daaraan dat die Tweede Koms van ons Verlosser baie naby is

    Ek en die gesin gaan vir twee weke in die pragtige omgewing van Mosselbaai en Knysna ontspan

    Ek sal nie Internet beskikbaar hê nie, maar julle is welkom om relevante nuusartikels te pos

    Geseënde Kersfees vir jou en jou gesin

    Roelof





    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

  7. #877
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria, South Africa, South Africa
    Posts
    600
    Blog Entries
    4
    http://www.beeld.com/Content/MyBeeld...smaat,_nie_gee

    Ons wil net kry van lewensmaat, nie gee

    Daar sal seker oor die ja of nee van voorhuwelikse seks gepraat word tot die perde horings kry, maar my opinie is: As jy regtig ’n kind van God is, sal jy voor Hom trou sweer.
    Mense skei reeds te maklik, al is hulle getroud. Dit is dus soveel makliker om die pad te vat as jy nie getroud is nie.
    Daar word nie moeite gedoen om huweliksprobleme op te los nie.
    Die mense wat soveel jare getroud bly, het ook vele sakke sout opgeëet om te kom waar hulle is.
    Elke mens is anders. Dus moet daar gegee en geneem word.
    Ongelukkig het ons ’n selfsugtige nasie geword en wil ons deesdae net kyk hoeveel ons kan inpalm – hoeveel moontlik ons van ons maat kan kry – en dan wil ons niks teruggee nie.
    'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
    Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
    [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
    Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
    [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

    Bemidbar 6:24-26
    [Numbers 6:24-26]

  8. #878
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Stellenbosch, South Africa
    Posts
    1,710

    Palestynse Christene pleit vir boikot

    Palestynse Christen leiers, wat kerke en kerk-verwante organisasies verteenwoordig, het 'n "landmerk veldtog" geloots waarin Christene wêreldwyd verbind word aan proaktiewe aksies om die Israeli besetting van Palestynse gebiede te stop. Die inisiatief word "Kairos Palestine-2009: A moment of truth" genoem en doen 'n beroep op kerke om Israel op dieselfde manier te behandel as wat die apartheid regime in Suid Afrika behandel is.

    Die Christen Palestyne word net so sleg behandel as Moslem Palestyne (en oor dieselfde kam geskeer). Dit word ironies genoeg grotendeels gesteun deur hoofstroom Christene wêreldwyd wat hulleself beywer vir die Joodse besetting van Palestina.


    Volledige berig hier:

    http://weekly.ahram.org.eg/2009/977/re62.htm

    Sien ook die berig: "Palestinian Christians call on Westerners to reject Zionism":

    http://english.pnn.ps/index.php?opti...k=view&id=7688
    Joh 8:32 "And you shall know the truth, and the truth shall make you free."

  9. #879
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345
    Vriende

    El was geseënd om kwaliteit tyd saam met my familie en Skepper in die pragtige omgewing van Mosselbaai en Knysna deur te bring

    Ek hoop jy het waarlik die vrede van Christus ervaar en die feesseisoen saam met jou familie geniet

    Op die internasionale front sien ek uit na al die nuusgebeure wat nog gaan gebeur

    Groete

    Roelof

    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

  10. #880
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345
    Die wat gereeld my e-posse lees, sal weet dat feitlik alle Tekens van Jesus se Wederkoms in plek is.

    Na my mening moet die volgende nog gebeur voor die Wederkoms van ons Verlosser:

    1. Die Nuwe Wêreld Orde of Een Wêreld Regering moet nog ten volle ontplooi word (Dan 2 & 7)

    2. Die Een Wêreld Godsdiens en Vals Profeet moet ten volle ontplooi word (Open 6:2)

    3. Die Antichris moet homself gereed maak om openbaar te word (Dan 7:24-25)

    4. Die Evangelie moet nog baie wyer versprei word (Matt 24:14)


    As jou verhouding met die Here nie reg is nie, herstel dit asb. sommer spoedig.

    Indien jy sondes het wat nog nie bely is nie, doen dit sommer nou.

    Kom ons werk hard vir die Here en getuig van Sy liefde en genade tot met Sy Wederkoms.

    Groete

    Roelof

    Suid-Afrika

    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

  11. #881
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345
    EINDTYD - HOE NABY IS DIE WEDERKOMS VAN CHRISTUS? #5

    'n Reeksie van 8 poste wat ek in my beste Brits ingestuur het

    LAST DAYS – HOW CLOSE IS THE SECOND COMING OF CHRIST #5?

    http://bibleforums.org/showthread.ph...85#post2313285

    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

  12. #882
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345
    Saamblyers skei meer

    deur Dr. Bernard Ficker, Somerset-Wes:

    Met die lees van “Saambly is nie die grootste probleem“ (Rapport Weekliks, 20 Desember) was ek erg ontsteld dat die skrywer weer eens ’n predikant (Gerrit Visser) is.

    Die Bybel is duidelik: Seks buite die huwelik is hoereerdery. Sy illustrasie van die sukses van saamblyery is ook verkeerd.

    Statistieke wys dat mense wat saamgeleef en toe getrou het ’n hoër egskeidingsyfer het as diegene wat direk getrou het.

    In sy boek The Truth War: Fighting for Certainty in an Age of Deception, skryf John MacArthur: “From the very start of the church age, all the most spiritually deadly onslaughts against the gospel have come from people who pretended to be Christians – not from atheists and agnostics?…”

    http://www.rapport.co.za/Content/MyR...yers_skei_meer

    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

  13. #883
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345
    Die VSA weermag blameer gelowiges vir baie wat in die geskiedenis verkeerd gegaan het en beskou gelowiges se vertolking van die Eindtye in die Bybel as 'n bedreiging vir wereldvrede

    Hierdie is 'n baie ernstige artikel, moenie dit nie mis nie

    Strategic Implications of American Millennialism

    http://bibleforums.org/showthread.ph...71#post2314171

    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

  14. #884
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,809
    Quote Originally Posted by Roelof View Post
    Israel se eerste minister moet besluit of hy Iran se kerninstallasies moet aanval, wat kan lei tot 'n oorlog in die hele Midde Ooste - Roelof
    Dit kan die begin van die Psalm 83 oorlog wees....en ook die begin van die laaste 9 oorloe wat moet plaasvind. Die eerste agt kan in 'n kwessie van 10 jaar plaasvind. Die einde van een oorlog sal die begin van die volgende een wees. Die 9de en laaste oorlog sal na die 1000 jaar vrederyk plaasvind. Dus is die eerste 8 oorloe binne ons leeftyd.....ek glo so! En as ons deel is van die wegraping, sal ons hoogstens die eerste 2 beleef waarna ons nie meer hier sal wees vir die res wat gedurende die 7 jaar verdrukking sal plaasvind nie.
    ".......and go into the land of Israel:" (Matthew 2:20)



    Skakels:
    Persoonlike Webblad
    Facebook
    Gemeente Webblad
    Video op Youtube

  15. #885
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345
    Quote Originally Posted by Johnny View Post
    Dit kan die begin van die Psalm 83 oorlog wees....en ook die begin van die laaste 9 oorloe wat moet plaasvind. Die eerste agt kan in 'n kwessie van 10 jaar plaasvind. Die einde van een oorlog sal die begin van die volgende een wees. Die 9de en laaste oorlog sal na die 1000 jaar vrederyk plaasvind. Dus is die eerste 8 oorloe binne ons leeftyd.....ek glo so! En as ons deel is van die wegraping, sal ons hoogstens die eerste 2 beleef waarna ons nie meer hier sal wees vir die res wat gedurende die 7 jaar verdrukking sal plaasvind nie.
    Johnny

    Gee asb meer detail oor hoe jy by 9 uitkom

    Dankie

    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. 13 Tekens van die eindtyd
    By CFJ in forum Gesprek oor die Eindtye en Aktuele sake
    Replies: 63
    Last Post: Jun 7th 2013, 10:45 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •