Your Advert here
cure-real
Page 5 of 75 FirstFirst 1234567891011121314151655 ... LastLast
Results 61 to 75 of 1123

Thread: Roelof se Eindtyd Nuusflitse

  1. #61
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Central South Africa
    Posts
    961

    Aborsie - regte keuse?

    Maria het sekerlik ook 'n 'ongemaklike' swangerskap gehad: 'n verloofde, ongetroude meisie wat onverklaarbaar swanger raak en haar aanstaande is nie eers die Pa nie. Gelukkig het sy nie haar 'vryheid van keuse' uitgeoefen nie; prys God! Dit laat my net weer dink dat ons Verlosser op die perfekte tyd en plek gebore is. As Hy dalk vandag in Amerika gebore sou wees, dan was ons dalk nou in 'n heel ander verknorsing.

    As jy dalk vandag voor daardie keuse staan; dink asseblief baie diep daaroor na. DIT IS NIE JOU ENIGSTE OPSIE NIE!

  2. #62
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,697
    Quote Originally Posted by Roelof View Post
    Wie van julle gaan hierdie jaar? Lig ons in asb. Ek gaan dit op GOD TV volg. Ek glo as almal in hierdie land na God draai, kan ons die land omkeer.

    Mnr. Angus Buchan, die evangelis wat almal verlede jaar aan die praat gehad het met Christelike massabyeenkomste regoor die land, vertel hy is altyd verkeerd wanneer dit kom by wat hy glo God gaan doen.

    Hy oorskat nie, hy onderskat: God oortref altyd sy verwagtinge, vertel hy op sy plaas buite Greytown in KwaZulu-Natal, waar daar dag en nag gewerskaf word ter voorbereiding van volgende naweek se Mighty Men-konferensie, oftewel MMC09.

    Daar is altyd meer. Met verlede jaar se Mighty Men-konferensie het ek geglo hier gaan 60 000 mans wees en daar was definitief meer as 60 000.

    Vanjaar glo ek 200 000 mans gaan hier opdaag en ek mag dalk net weer verkeerd wees,” skerts die boer van Faith Like Potatoes-faam.

    En só was, en is, daar genoeg geld om vanjaar vir 3 miljoen m² kampeerplek te sorg, met 2,7 km se storte (sou die tientalle storthokke in ’n enkele ry staan), 330 000 liter water per uur en ’n 8 km lange, 6 dm-pyplyn wat vir die water sorg.

    Die tema vir vanjaar se konferensie is “Men of Promise” met Galasiërs 4:28 as sleutelvers: “ En julle, my broers, is net soos Isak kragtens die belofte kinders van God ”.

    http://jv.news24.com/Rapport/Suid-Af...503596,00.html

    Die naweek se verrigtinge word op die gratis DsTv kanaal "GOD TV" uitgesaai. Aanwysings oor hoe om in te stem is heel voorin "JOY" tydskrif

    Ek mag seker maar ook laat weet as ek NIE gaan nie.....

  3. #63
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345
    Quote Originally Posted by Johnny View Post
    Ek mag seker maar ook laat weet as ek NIE gaan nie.....
    Johnny

    Ek en jy sal dit maar op TV moet volg

    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

  4. #64
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345

    Instelling op "God TV"

    MIGHTY MEN KONFERENSIE 2009 OP “GOD TV”

    Hierdie SA konferensie van prediker Angus Buchan word lewendig eerskomende naweek op die gratis DSTV kanaal 44 uitgesaai.

    Omdat ek nie kan gaan nie, wil ek die geleentheid met 200 000 ander mans deel, al is dit net op TV
    -----------------------------------------------------------------------------------------------

    GOD TV IS also available as a free online video stream at www.god.tv/stream.

    Selected programmes are also available online with our GOD On Demand section. Log in to www.god.tv/god.

    TUNING DETAILS FOR SINGLE & DUEL VIEW DECODER

    · Press menu on remote
    · Go to Advanced options, press OK

    · Go to Dish installations. press OK
    · Enter pin code: 9949
    · Go to 'Reset to factory defaults', press OK twice

    · When done scanning Press menu on rernote
    · Press menu on Remote
    · Go to Advanced options, press OK

    · Go to Dish installations. press OK
    · Enter pin code: 9949
    · Go to 'Reset to factory defaults', pl"ess OK twice

    · When done scanning Press menu on rernote

    TO WATCH THE GOD
    CHANNEL (44)

    I. On your remote control, press 'TV button'
    2. Press the 'Up Arrow button' on you' remote

    3. Find and select PUBLIC PAS 7/ I 0 and press OK
    4, Press the P+ button on your remote until you find GOD TV

    Copied from the front of the “Joy” magazine for April 2009

    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

  5. #65
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345

    Gebed vir die verkiesing

    My gebed vir vandag is dat elke kieser wat dit nog nie gedoen het nie, "Na God sal draai" en dat vrede, stabiliteit en voorspoed in ons land sal heers

    En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is. (Rom 12:2)

    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

  6. #66
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345
    Quote Originally Posted by Roelof View Post
    MIGHTY MEN KONFERENSIE 2009 OP “GOD TV”

    Hierdie SA konferensie van prediker Angus Buchan word lewendig eerskomende naweek op die gratis DSTV kanaal 44 uitgesaai.

    Omdat ek nie kan gaan nie, wil ek die geleentheid met 200 000 ander mans deel, al is dit net op TV
    -----------------------------------------------------------------------------------------------

    GOD TV IS also available as a free online video stream at www.god.tv/stream.

    Selected programmes are also available online with our GOD On Demand section. Log in to www.god.tv/god.

    TUNING DETAILS FOR SINGLE & DUEL VIEW DECODER

    · Press menu on remote
    · Go to Advanced options, press OK

    · Go to Dish installations. press OK
    · Enter pin code: 9949
    · Go to 'Reset to factory defaults', press OK twice

    · When done scanning Press menu on rernote
    · Press menu on Remote
    · Go to Advanced options, press OK

    · Go to Dish installations. press OK
    · Enter pin code: 9949
    · Go to 'Reset to factory defaults', pl"ess OK twice

    · When done scanning Press menu on rernote

    TO WATCH THE GOD
    CHANNEL (44)

    I. On your remote control, press 'TV button'
    2. Press the 'Up Arrow button' on you' remote

    3. Find and select PUBLIC PAS 7/ I 0 and press OK
    4, Press the P+ button on your remote until you find GOD TV

    Copied from the front of the “Joy” magazine for April 2009

    REGSTELLING IN INSTELLING:

    TUNING DETAILS FOR SINGLE & DUEL VIEW DECODER

    · Press menu on remote
    · Go to Advanced options, press OK

    · Go to Dish installations. press OK
    · Enter pin code: 9949
    · Go to 'Reset to factory defaults', press OK twice

    · When done scanning Press menu on rernote
    · Go to Advanced options. press OK
    · Go to Dish installations. press OK
    · Enter pin code: 9949
    · Go to Network 2 then press the right arrow button until you see the word 'other'
    · DO NOT PRESS OK
    Go to Scan All Networks. press OK twice

    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

  7. #67
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345

    Honderde stroom na Buchan wyl land stem

    Greytown. – Terwyl die res van Suid-Afrika in verkiesingskoors vasgevang was, was dit gister ’n miernes van bedrywighede op die plaas Shalom in die aanloop tot dié naweek se Mighty Men’s Conference.
    Honderde kampeerders het teen gistermiddag begin instroom en hul tente en woonwaens op die KwaZulu-Natalse heuwels staangemaak.

    In die middel van alles het die reusagtige opelugverhoog op die kruin van ’n bult gestaan met tienduisende stoele daar rondom uitgepak. Aan die staalstrukture rondom die verhoog het die luidsprekers en groot skerms gehang wat moet help verseker dat almal mnr. Angus Buchan, aanbieder van die konferensie, die naweek sal kan sien en hoor.

    Te oordeel aan die klanktoetse wat gister gedoen is, behoort selfs diegene wat die heel verste van die verhoog af sit geen probleme te hê om Buchan hard en duidelik te hoor nie.

    Die organiseerders het hul visier vanjaar op ’n opkoms van 200 000 mans gestel. Verlede jaar was hul mikpunt 23 000 mense, maar hulle is deur 60 000 besoekers oorval.

    Registrasie vir vanjaar se saamtrek het stadiger verloop as waarop die organiseerders gehoop het, maar hulle verwag daar sal soos verlede jaar weer in die laaste paar dae ’n geweldige toeloop van mense wees.

    http://jv.news24.com/Beeld/Suid-Afri...505514,00.html

    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

  8. #68
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345

    Vrolike Angus-manne ruk op, mik na 130 000

    (My gebed is dat die manne wie se lewe met Jesus nog nie reg is nie, of sonde het wat nie bely is nie, dit as 'n vrugbare geestelike ervaring sal beleef - Roelof)

    En word nie aan hierdie wêreld gelykvormig nie, maar word verander deur die vernuwing van julle gemoed, sodat julle kan beproef wat die goeie en welgevallige en volmaakte wil van God is. (Rom 12:2)

    Greytown (KwaZulu-Natal). – Strome motors van oral het gistermiddag hier op die kampterreine van die Mighty Men-konferensie toegesak.
    ’n Joviale gees het geheers onder die hoofsaaklik wit Afrikaanse mans met ’n ligte sprinkeling van ander landgenote tussen hulle.

    Volgens amptelike syfers was daar gister nog net 65 000 mense wat vir die naweek se konferensie geregistreer het.

    Mnr. Bruce Winship, mediawoordvoerder, het egter gesê die organiseerders se ervaring is dat net sowat helfte van die bywoners registreer. “Daarom kan jy daardie syfer verdubbel.”

    Daarby het hulle gesê dat niemand weggewys sal word omdat hy nie ’n kaartjie het nie.

    Bywoning van die konferensie is gratis, maar besoekers moes kaartjies koop om te kampeer.

    Die R150 per persoon per kampeerplek word aan die boere gegee wat hul grond daarvoor beskikbaar gestel het – grond waarin hulle nie vanjaar ’n oes kon insit nie.

    http://jv.news24.com/Beeld/Suid-Afri...506297,00.html

    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

  9. #69
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345

    SA verkiesing

    Ongeag watter partye die nasionale of provinsiale verkiesings gewen het, my gebed vir elke inwoner van SA is:

    En op Hom {Jesus} sal die nasies hulle hoop vestig. (Matt 12:21)

    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

  10. #70
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345

    Minstens 140 000 mans stroom na Mighty Men

    (Die eerste uitsending op GOD TV is vanoogend om 10 am. Kyk op hulle web www.god.tv vir die skedule - Roelof)

    Greytown. – Tussen 140 000 en 160 000 mans was volgens die organiseerders se ramings teen gistermiddag op ’n plaas hier saamgetrek waar mnr. Angus Buchan se Mighty Men-saamtrek gisteraand begin het – en saamtrekkers het teen druktyd steeds ingestroom.

    ’n See van tente van alle kleure en vorms het soos ’n lappieskombers oor die heuwels rondom die groot opelugverhoog gelê waar Buchan sou praat.

    http://jv.news24.com/Beeld/Suid-Afri...506857,00.html

    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

  11. #71
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345

    Bespreking - Buchan stort ineen

    (Was dit net 'n gewone mediese insident of het God 'n boodskap vir Angus? - Roelof)

    Die evangelis Angus Buchan se Mighty Men-konferensie is gister tot stilstand geruk toe hy kort ná die saamtrek se oggenddiens ineengestort het.

    Skokgolwe het vroeg gistermiddag deur die konferensieterrein getrek – waar “meer as 200 000 mans” volgens organiseerders gistermiddag saamgedrom het – toe sy ongesteldheid rugbaar word.

    Buchan is te midde van dreigende onweer met ’n mediese helikopter na die Pietermaritzburgse Medi-Clinic gehaas waar hy mediese toetse sou ondergaan.

    Wat presies aanleiding tot dié ineenstorting gegee het, was teen druktyd gisteraand nog duister.

    http://jv.news24.com/Rapport/Suid-Af...507262,00.html

    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

  12. #72
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345

    Bespreking - Christelike kerk kan ‘skeur’, sê uitgewer

    (Hoe voel julle oor liberale teoloë wat die maagdelike geboorte en opstanding van onse Heer, Jesus bevraagteken? - Roelof)

    Teoloë se botsende menings oor die kernbeginsels van die Christelike geloof en gesag van die Bybel is so groot dat dit die Christelike kerk kan laat “skeur”.

    Hooggeplaaste teoloë het kaalvuis onder mekaar ingeklim in wat bestempel word as ’n oortuigingsverskil wat alle Christelike kerke ten diepste gaan raak.

    Daar word onder meer hewig gebots oor die maagdelike geboorte, kruisiging en opstanding van Jesus.

    König takel dié kwessies in sy boek en kritiseer teoloë wat, volgens hom, dié kern-geloofsbegingsels verdag maak.

    Onder dié teoloë is proff. Ju-lian Müller, Jurie le Roux en Dirk Human, dosente aan die Universiteit van Pretoria, asook dr. Ben du Toit van die parlementêre lessenaar van die NG Kerk en Wes-Kaapse NG kommunikasiehoof.

    http://jv.news24.com/Rapport/Suid-Af...507196,00.html

    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

  13. #73
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345

    Bespreking - God se ‘agente van verandering’

    (Die manne wat by Mighty Men 2009 was, gee asb vir ons julle indrukke en ervaring. Het dit manne se lewens verander? - Roelof)

    Hoewel die skare by die Mighty Men-konferensie oorwegend wit was, het klein groepies swart en bruin Christene ook die pelgrimstog na Greytown afgelê.

    Talle soos die Equip Apostoliese-kommissie, ’n groep sakemanne van Muizenberg, het met “groot afwagting” opgedaag.
    Die sakemanne se woordvoerder, mnr. Randall Joshua, sê hulle glo vanjaar gaan ’n baie betekenisvolle jaar wees. “God wil ons as sakemanne onderrig om volgens Bybelse beginsels sake te doen,” sê hy.
    Vir hulle is die Mighty Men-konferensie ’n magtige en betekenisvolle geleentheid om by God se rykdom uit te kom.

    http://jv.news24.com/Rapport/Suid-Af...507261,00.html

    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

  14. #74
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345

    'Jesus red' siek Buchan

    (Angus het my groot laat skrik. Hoe het jy gevoel toe jy die eerste keer van sy ongesteldheid hoor? - Roelof)

    Greytown. – “Ek is deur Jesus van die randjie van die dood teruggebring.”
    Só het die evangelis Angus Buchan gisteroggend tydens die laaste sessie van die Mighty Men-saamtrek aan ’n skare van tienduisende gesê oor die dramatiese vorige dag toe hy twee maal inmekaargesak het.

    ’n Klaarblyklik brose Buchan het gisteroggend 09:30 op die verhoog verskyn met sy hande, die een met ’n Bybel daarin, seëvierend in die lug.
    Die skare het ritmies begin roep: “Jesus! Jesus! Jesus!” Buchan het dit beantwoord deur met sy wysvinger hemelwaarts te wys.

    Buchan het gisteroggend vertel dat ’n wit en ’n swart dokter hom gehelp het.

    Die tekens was volgens hom “sinister” en hy het dit as ’n moontlike hartaanval bestempel.

    Terwyl hulle vir Buchan gebid het, is hy per helikopter van sy huis na die Pietermaritzburg-Medi-Clinic geneem.

    Hull het gesê as hy dink aan die manier waarop sy skoonpa op die gras by die huis gelê het en ’n paar uur daarna as gesond uit die hospital ontslaan is, het daar ’n verskriklike wonderwerk gebeur.

    Buchan het gesê waar hy op die gras gelê het, het hy meer hulpeloos gevoel as ooit tevore. Hy het gedink: “As Jesus nie nou iets doen nie”, gaan hy dit nie oorleef nie.

    Toe hulle met die helikopter opgestyg het, het hy afgekyk en gesien hoe die skare mans saamgetrek is om vir hom te bid. Hy dink dis toe dat hy genees is.

    http://jv.news24.com/Beeld/Suid-Afri...507477,00.html

    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

  15. #75
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345

    Mighty Kids - ‘Besorg oor Pa, maar lief vir hom’

    Terwyl derduisende Suid-Afrikaanse mans opgeruk het na die Mighty Men-saamtrek naby Greytown in KwaZulu-Natal, het honderde kinders oor die land heen die naweek vir hul pa’s gebid.

    Bykans duisend kinders het eergister in die Heartfelt-arena in Pretoria deel uitgemaak van die Mighty Kids-samekoms.

    “Vandag (Saterdag) bid die Suid-Afrikaanse kinders vir ons mans,” het me. Anne Loots, projekbestuurder van Mighty Kids, eergister gesê.
    “Terwyl die mans in verootmoediging daar (by Greytown) staan, verander huwelike. Huwelike is nie net (tussen) man en vrou nie – kinders is ook ’n leidende party

    http://jv.news24.com/Beeld/Suid-Afri...507476,00.html

    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. 13 Tekens van die eindtyd
    By CFJ in forum Gesprek oor die Eindtye en Aktuele sake
    Replies: 25
    Last Post: Mar 22nd 2011, 09:14 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •