Your Advert here
cure-real
Page 8 of 75 FirstFirst 1234567891011121314151617181958 ... LastLast
Results 106 to 120 of 1123

Thread: Roelof se Eindtyd Nuusflitse

  1. #106
    Quote Originally Posted by Roelof View Post
    Die węreld geldmagte is besig met die beplanning van die Nuwe Węreld Orde en ‘n moontlike węreldwye depressie.

    http://globalresearch.ca/index.php?context=va&aid=13526


    (Hoe voel julle oor die onvermydelike Nuwe Węreld Orde? – Roelof)
    Ek weet regtig nie of ons uit hierdie ressesie gaan uitkom sonder 'n BAIE drastiese gebeurtenis nie!
    Die ekonomie is nie eers regtig besig om te herstel nie en die olieprys styg alreeds. Hoe gaan die olieprys styg as die ekonomie werklik tekens begin toon van 'n verbetering.
    Twee faktore in ons moderne węreld wat die ekonomie onder druk gaan hou: oliepryse en kospryse.
    Węreldkosvoorrade neem af soos natuurampe oeste węreldwyd verwoes en die węreldbevolking plaas nog groter druk daarop.

    Ons sit op 'n tydbom... Lande gaan begin wedywer teen mekaar vir nuwe hulpbronne. 'n goeie voorbeeld daarvan is Rusland en Amerike wat albei met honger oë na die noordpool kyk, hulle begin reeds verskil tot waar die grense strek.

    Daar kan enige oomblik 'n siektepandemie uitbreek wat soos 'n veldbrand deur die węreld trek, die varkriep en voëlgriepgevalle is maar 'n voorbeeld wat moontlik vir ons voorlę.

    Baie mag dalk nie met my saamstem, maar dit begin taamlik baie na die begin van die groot verdrukking te lyk. Ek dink die ouens wat glo in "prerapture" moet maar solank hul tassies pak.

    Is ek te negatief? jaag ek net spoke op oor goed wat nie gaan gebeur? Ek hoop so! Ek is nog heeltemal te lief vir die lewe en daar is baie wat ek nog wil berreik!!

  2. #107
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    South Africa
    Posts
    1,184
    Ek ,nou weer, kan nie wag vir die wegraping nie...... so wat ook al moet gebeur sodat die dag kan aanbreek sę ek voor - BRING IT ON!!!!

  3. #108
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Bredasdorp district
    Posts
    954
    O , my 'pre-rapture tassie' is al laaaankal gepak en ek kyk nie pad af nie , maar pad OP om te kyk of Jesus nog nie aankom nie.
    Hierdie geweldige negatiewe dinge wat gaan gebeur is eeue gelede al geprofeteer en so een na die ander kom hulle tot vervulling. So ek is nie n fatalis as ek met Lanie saamstem nie : As sekere dinge eers moet gebeur voor die Wegraping, BRING THEM ON!

  4. #109
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,448
    Blog Entries
    10
    Julle praat lekker, Ja vir die wegraping, maar dit wat voor dit kom, sien ek regtig daarvoor kans?? JA ek weet Sy genade sal vir my genoeg wees..... maar het ek dit in my murgpype om dit te deurstaan?? Sal ek vou? Sal ek twyfel?? Sal ek kla?
    Fenris: "There are two ways to shoot an arrow into a bulls-eye You can shoot the arrow into the bulls-eye or you can shoot the arrow and paint the bulls-eye wherever it hits"

    Romans 12:19 Don't seek revenge ... give place to God's wrath. For it is written "Vengeance belongs to me; I will repay, says the Lord"

    Isa. 30:32
    And every blow of the rod of punishment, which the Lord will lay on him, will be with the music of tambourines and lyres; And in battles, brandishing weapons, He will fight them

    G_d was gracious He has shown favor

    What are you willing to die for? Now live for it!




  5. #110
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345
    Quote Originally Posted by RR van Wyk View Post

    Baie mag dalk nie met my saamstem, maar dit begin taamlik baie na die begin van die groot verdrukking te lyk. Ek dink die ouens wat glo in "prerapture" moet maar solank hul tassies pak.

    Is ek te negatief?
    RR van Wyk

    Ek stem 120% met jou saam dat die Groot of Finale Verdrukking reeds in DELE van die wereld begin het.

    Aan die Engelse kant van die forum het ek 'n reeks poste geplaas om die bg te verduidelik met nuusartikels. As iemand belangstel en Brits kan verstaan, kan ek 'n skakel na die poste oor die begin van die Finale Verdrukking verskaf.

    My mening is dat die Finale Verdrukking reeds in dele van die wereld begin het, en ingefaseer gaan word oor die hele wereld, oor 'n tydperk wat langer as 7 jaar duur.

    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

  6. #111
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345

    Bespreking - tweestaat opplossing vir Israel en Palestyne?

    Verskeie wereldleiers pleit vir 'n tweestaat oplossing vir Israel en die Palestyne.

    Die Pous self bepleit nou ook so 'n oplossing tydens sy besoek aan Israel

    http://www.timesonline.co.uk/tol/new...cle6279525.ece


    Wat is jou mening? - Roelof

    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

  7. #112
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    God se Provinsie (GP)
    Posts
    699
    Quote Originally Posted by Roelof View Post
    (In my tuisdorp moes 3 Gereformeerde gemeentes saamsmelt weens dalende lidmaatgetalle. Is daar volgens jou nog redes hoekom mense die kerk verlaat? - Roelof)

    Hy het na die verhale van talle sulke mense gaan luister en bevind daar is vyf faktore wat baie mense se Christelike oortuigings in ’n krisis laat beland het:

    Die rigiede leer dat die Bybel onfeilbaar is. Volgens hom berus dit op ’n foutiewe leer by kerke dat die Bybel as’t ware deur God aan die Bybelskrywers gedikteer is. Mense wat die Bybel dan self bestudeer, kom dan later met ’n skok agter dat daar baie van die menslikheid van die Bybelskrywers in hul geskrifte te sien is.

    Die botsing tussen die wetenskap en geloof, spesifiek waar kerke leer Genesis vertel presies hoe die węreld ontstaan het.

    Die manier waarop Christene en die kerk leef. Hy het verwys na die skandale van seksuele misbruik in die Rooms-Katolieke Kerk in die VSA en hoe dit sommige mense laat voel het dat hulle nie met integriteit deel van die kerk kon bly nie.

    Die beskouing van die hel. Baie mense kan nie aanvaar dat dit billik is dat God iemand vir ewig straf vir sondes in ’n tydelike lewe van miskien 75 jaar nie. Hulle vra of die straf nie by die oortreding moet pas nie.

    Die “God van die Bybel” wat dikwels voorgehou word, skrik baie mense ook af. Daar word onder meer geredeneer dat as God almagtig is, hy nie goed kan wees nie, anders sou die węreld nie so vol kwaad gewees het nie. En as hy goed is, kan hy nie almagtig wees nie, want anders sou hy die boosheid gekeer het.

    http://jv.news24.com/Beeld/Suid-Afri...515433,00.html
    Klink vir my meer na verskonings as redes!?
    Dis alles net genade -Ma Grace
    "My genade is vir jou genoeg, want my krag word in swakheid volbring"

  8. #113
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345

    NWO - Waarheid oor Pik se orde

    (Na my mening is die Nuwe Wereldorde (NWO) reeds in 1993 gebore, toe die Maastricht Verdrag onderteken is, en die Europese Unie tot stand gekom het. Dit was 'n vervulling van Danoel 2 en 7 se profesiee. Hoe voel julle oor die NWO? - Roelof)

    Lees gerus my pos aan die Engelse kant - Roelof

    http://bibleforums.org/showpost.php?...&postcount=637


    Ek lees met verwondering oupa Pik se brief aan dr. Henry Kissinger (Rapport, 10 Mei).

    Dit is tyd dat die media vir die mense sę wat regtig agter die nuwe węreldorde staan. Die eerste mens wat ’n “nuwe węreldorde” uitgeroep het was Nimrod. Ons weet wat van hom geword het.
    In 1990 het George Bush sr. gesę ons is nou in die nuwe węreldorde.
    Oupa Pik het op SAUK-TV afgekondig dat ons nou in die nuwe węreldorde is. Pik moet die waarheid vertel. Hy is welkom om homself uit die gene-poel van homo sapiens te verwyder aangesien hy die mensdom as die probleem sien, of wat is hy?
    Die probleem is die politieke en hebsugtige denke van die minderheid wat die węreld beheer. Die nuwe węreldorde is ’n gedwonge orde, sonder Christus.

    http://jv.news24.com/Rapport/Briewe/...517190,00.html

    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

  9. #114
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345

    Word "Gees" in Gen 1:2 nou "gees" ?

    (Ek kry die indruk dat sommige Bybelvertalers graag die Godheid van Jesus en die Heilige Gees wil "weg vertaal", dan is die Bybel vir baie gelowe aanvaarbaar, 'n ware Nuwe Wereld Godsdiens Bybel. Wat dink julle? - Roelof)

    Die Bybelgenootskap van Suid-Afrika het in 2008 die Proefvertaling: Afrikaanse Bybelvertalingsprojek uitgereik. Dit bevat die proefvertaling van ’n paar hoofstukke (Ou sowel as Nuwe Testament) uit die nuwe Bybelvertaling wat na verwagting teen 2016 persklaar behoort te wees.

    Dit is van die grootste belang dat lesers van Kerkbode se aandag daarop gevestig word dat die Heilige Gees se Naam nou met ’n kleinletter geskryf word in Genesis 1:2, wat nou so lees: “En die gees van God was aan die sweef oor die water.”

    Waarom doen die vertalers dit? Is dit omdat hulle van mening is dat die boek Genesis (veral hoofstuk 1-11) die samevoeging is van volksverhale van die destydse (primitiewe?) mense? Dit word feitlik in soveel woorde gesę in die konsep-inleiding tot die boek Genesis.

    http://kerkbode.co.za/kerkbode/brief.asp?id=862
    Last edited by Roelof; May 17th 2009 at 02:40 PM.

    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

  10. #115
    Bietjie interresante leesstof:

    http://vigilantcitizen.com/?p=421

    Ek glo egter mens moet nie alles reguit kop toe vat, maar self bietjie verder ondersoek instel...

  11. #116
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345
    Quote Originally Posted by RR van Wyk View Post
    Bietjie interresante leesstof:

    http://vigilantcitizen.com/?p=421

    Ek glo egter mens moet nie alles reguit kop toe vat, maar self bietjie verder ondersoek instel...
    RR

    Baie interessante pos, dankie

    Ek sal graag wil weet wat die volgende beteken:

    "embracing the New World Order while celebrating the most ancient religion known to man: Sun Worship. The city is still a huge construction site, but the buildings that are already completed already sum up Nazarbayev’s occult vision."

    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

  12. #117
    Ek is maar skepties wat ek lees, wat my maak ander bronne gaan oplees. Of hulle die son aanbid kon ek nog nie bevestig, maar wat 'n ander bron wel bevestig het is dat die piramiedgebou wel 'n bymekaarkomplek is van verteenwoordigers van alle gelowe, wat vir my taamlik kommerwekkend is....

  13. #118
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345

    Pous ‘om kerk se behoud’ op Facebook

    Vatikaanstad. – Jy kan hom nie poke nie en jy sal geen e-pos kry dat pous Benedictus XVI jou as ’n vriend bygevoeg het nie, maar die Vatikaan bly gretig om die sosiale webtuiste Facebook te gebruik om jongmense terug te lok kerk toe.

    Die Vatikaan het ’n nuwe webtuiste, www.pope2you.net, met funksies soos “The pope meets you on Facebook”, en om sy toesprake en boodskappe op jou iPhone of iPod te kan aflaai.

    http://jv.news24.com/Beeld/Wereld/0,...520975,00.html

    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

  14. #119
    Kan mens vir hom ook boodskappe stuur?

  15. #120
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345
    Quote Originally Posted by RR van Wyk View Post
    Kan mens vir hom ook boodskappe stuur?
    RR

    Jy bedoel die pous op Facebook?
    Goeie vraag
    Wat sal jy graag vir hom wil vertel?

    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. 13 Tekens van die eindtyd
    By CFJ in forum Gesprek oor die Eindtye en Aktuele sake
    Replies: 25
    Last Post: Mar 22nd 2011, 09:14 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •