Your Advert here
cure-real
Page 55 of 75 FirstFirst ... 54445464748495051525354555657585960616263646566 ... LastLast
Results 811 to 825 of 1123

Thread: Roelof se Eindtyd Nuusflitse

  1. #811
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345
    Die Herleefde Romeinse Ryk pas reeds druk toe op Israel om Jerusalem te verdeel



    EU—Divide and Conquer

    The first official foreign-policy directive of the newly reunited Germany back in 1991 was to call for the division of Yugoslavia by recognizing Slovenia and Croatia as separate nation-states. The pope quickly followed with the Vatican’s endorsement of Germany’s actions. The European Union, in turn, quickly followed suit, falling in line with the German initiative.

    War was the result—terrible, destructive warfare that pitted Croat against Serb, Bosnian Muslim against Bosnian Serb, Albanian against Kosovar Serb.
    Then came the intended devastating ethnic cleansing of the Serb, and the colonization of the Balkan Peninsula by the Teutonic European Union.
    Today, it’s the same thing all over again.

    No sooner is the ink dry on the ratification of the Lisbon Treaty/EU constitution than a document is drafted for presentation before the newly appointed European Commission, within the first days of its operation, seeking the division of the city of Jerusalem.

    “European leaders plan to publicly demand next week that Israel’s capital be cut in two, to be divided between the Jewish state and the non-existent state of ‘Palestine.’ The EU will issue its call newly empowered by the Lisbon Treaty, which came into effect Tuesday, and which Europeans regard as placing them on a par with the United States” (Jerusalem Newswire, December 2).

    http://www.thetrumpet.com/index.php?q=6788.5300.0.0


    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

  2. #812
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    187
    Ja nee - jy's in die kol. Die Here het my baie lank gelede 'n visioen gegee, wat daarop wys dat Hy sy kinders gaan kom haal, voor die groot spreekwoordelike storm.

    Quote Originally Posted by Roelof View Post
    My vertroue is in die Here maar alle tekens is daar dat die Wederkoms naby is - Roelof

    Hoop julle maar op die Wederkoms...?

    Ag, hoe flippen tragies! Net toe ek begin dink hier is ’n stem in die woestyn- wat ten minste verwoord wat ek voel!

    Mens het al hoe meer in die koerante begin lees hoedat Chris Louw hom begin verset teen die huidige bestel.

    Hoe pateties is my arme lamsakkige ou volkie nie! Ons verdien wat ons kry en is niks anders as slawe in ons “eie” land nie.

    Hierdie wit volk – ongeag of jy nou Afrikaner is of nie – word geteiken, en dit is ons ordentlikheid wat ons ondergang gaan beteken.
    Wat het van “vuur met vuur beantwoord” geword? Hoe is dit dan dat ons alles so gelate aanvaar – nes ’n skaaptrop ter slagting gelei?

    Hoop julle maar op die Wederkoms terwyl alles darem nog nie te “bad” is nie?

    Al was Boetman hoe die bliksem in, het ons niks daarby gebaat nie – hy is nou weg!

    http://www.beeld.com/Content/MyBeeld..._die_Wederkoms

  3. #813
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345
    Quote Originally Posted by AndreHa View Post
    Ja nee - jy's in die kol. Die Here het my baie lank gelede 'n visioen gegee, wat daarop wys dat Hy sy kinders gaan kom haal, voor die groot spreekwoordelike storm.

    AndreHa

    Ek stem met jou saam - die Wegraping voor die Groot Verdrukking

    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

  4. #814
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345
    Storm in Kerk oor saambly


    ’n Storm dreig in die NG Kerk oor saamwonery.

    Dié kerkverband kan binne die volgende twee maande ’n nuwe voorstelbeleid oor saamwonery hê – iets wat tradisioneel onomwonde as sonde afgewys is.

    Die gewilde prediker Angus Buchan het die afgelope paar jaar talle behoudende lidmate se mening saamgevat deur saamwonery onder meer as hoereerdery te beskryf.

    Die NG Kerk se taakspan vir leer en aktuele sake (Atlas) gaan egter nou herbesin oor dié kwessie omdat die kerk tans geen duidelike amptelike beleid daaroor het nie. Boonop meen al hoe meer progressiewe lidmate die kerk moet meer verdraagsaam teenoor sommige saamwoners wees.
    Maar behoudende lidmate en kerkleiers, onder wie die moderator, het die afgelope week gesê dit sou ’n fout wees as die kerk ’n vorm van saamwonery buite die huwelik goedkeur.

    http://www.rapport.co.za/Content/Sui...rk_oor_saambly


    Do you not know that the unrighteous shall not inherit the kingdom of God? Do not be deceived; neither fornicators (sexual intercourse between two consenting adults who are not married to each other), nor idolaters, nor adulterers (voluntary sexual relations between a married person and somebody other than his or her spouse), nor abusers, nor homosexuals, (1Co 6:9, NKJV + Dictionary)

    But the fearful, and the unbelieving, and the abominable, and murderers, and whoremongers (sexually indiscriminate; sexual intercourse outside marriage), and sorcerers, and idolaters, and all liars, will have their part in the Lake burning with fire and brimstone, which is the second death. (Rev 21:8, NKJV + Dictionary)

    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

  5. #815
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345
    Kerk leeg oor kompromieë

    deur Zandré Marx, Bronkhorstspruit

    In die berig “NG Kerk kan saamwoon dalk toelaat” in Rapport van 29 November sê dr. Chris Jones: “In die Bybel is geen klinkklare gronde om te sê dat seksualiteit net in die huwelik kan afspeel nie.”

    In 1 Kor. 7:9 staan daar: “Maar as hulle hul nie kan beheers nie, laat hulle trou; want dit is beter om te trou as om in begeerte te brand.” Waar wil jy nou meer klinkklare gronde hê dat seks buite die huwelik sonde is? Die sewende gebod sê jy mag nie egbreuk pleeg nie. Ons is besig om die Woord te verander soos dit ons pas. Al hoe meer kompromieë word in die kerk aangegaan om mense met hul sondes in ag te neem. In 1 Tim. 4:3 staan daar: “Want daar sal ’n tyd kom wanneer die mense die gesonde leer nie meer sal verdra nie. Hulle sal hul eie begeertes volg en vir hulle leermeesters bymekaarmaak wat net sal sê wat hulle graag wil hoor. Hulle sal die waarheid nie wil hoor nie en hulle tot verdigsels wend.”

    Daar is kommer dat die NG Kerk leegloop. Dit gebeur omdat baie lidmate tot bekering kom en dan nie met kompromieë kan saamleef nie. Die kerk loop nie leeg omdat mense vermaak in charismatiese kerke soek nie. Mense verlaat die kerk omdat hulle nie met al die kompromieë kan saamgaan nie.

    http://www.rapport.co.za/Content/MyR...ompromie%C3%AB

    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

  6. #816
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345
    Waarom nie trou nie?

    deur Philip Meyer, Moskou, Rusland

    Die NG Kerk sowel as die Hervormde Kerk gaan vir hulself ’n groot lat pluk as hulle voorhuwelikse of buitehuwelikse saamwoon goedkeur (“NG Kerk kan saamwoon dalk toelaat,” Rapport, 29 November).

    Waarom wil paartjies wat mekaar kwansuis liefhet en bymekaar wees, nie trou nie? Is dit omdat hulle graag die genot en gemak van die huwelik wil smaak sonder om die verantwoordelikhede te dra? Ek verstaan goed hoekom Jesus vir die Fariseërs en skrifgeleerdes gesê het: “Julle dwaal, omdat julle die Skrifte nie ken nie en ook nie die krag van God nie.”

    http://www.rapport.co.za/Content/MyR...m_nie_trou_nie

    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

  7. #817
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria, South Africa, South Africa
    Posts
    600
    Blog Entries
    4
    Quote Originally Posted by Roelof View Post
    Kerk leeg oor kompromieë


    Daar is kommer dat die NG Kerk leegloop. Dit gebeur omdat baie lidmate tot bekering kom en dan nie met kompromieë kan saamleef nie. Die kerk loop nie leeg omdat mense vermaak in charismatiese kerke soek nie. Mense verlaat die kerk omdat hulle nie met al die kompromieë kan saamgaan nie.

    http://www.rapport.co.za/Content/MyR...ompromie%C3%AB
    Ek stem 100% saam met Dr Marx.
    Dr Marx is die Dokter wat ek gaan sien as ek siek is, en ek stem 100% saam met hom. Ek is so bly my ma werk ook vir hom. Dalk sal hy met haar kan praat oor die NG Kerk wat so van die pad af is dat dit nie meer snaaks is nie....

    Openbaring 2:19 - 22 Ek ken jou werke en liefde en diens en geloof en jou lydsaamheid en jou werke, en dat die laaste meer is as die eerste. Maar Ek het enkele dinge teen jou; dat jy die vrou Isébel, wat haarself ‘n profetes noem, toelaat om te leer en my diensknegte te verlei om te hoereer en afgodsoffers te eet. En Ek het haar tyd gegee om haar van haar hoerery te bekeer, en sy het haar nie bekeer nie. Kyk, Ek werp haar neer op ‘n siekbed, en die wat met haar owerspel bedryf, in ‘n groot verdrukking, as hulle hul nie van hul werke bekeer nie.
    'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
    Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
    [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
    Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
    [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

    Bemidbar 6:24-26
    [Numbers 6:24-26]

  8. #818
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345
    Kommer oor die Pous se gesondheid blykbaar ongegrond

    Fears for Pope's health as Christmas Midnight Mass to be held early

    The Vatican today denied that Pope Benedict XVI had "health problems" after it emerged that he is to hold the traditional Christmas Eve Midnight Mass two hours early.

    Father Federico Lombardi said that the decision to hold the mass at ten in the evening had been taken nearly two months ago. The service would end at midnight rather than starting at midnight in order to "to tire the Pope a bit less" and enable him to retire to bed earlier to rest before before the rigours of Christmas Day, when he reads his "Urbi et Orbi" message to the city and the world. "There is no cause for alarm," Father Lombardi said.

    http://www.timesonline.co.uk/tol/com...cle6947161.ece

    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

  9. #819
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345
    Israel se opposisie-leier kritiseer Swede se voorstel dat Jerusalem die hoofstad van 'n Palenstynse staat moet wees

    Livni criticizes Swedish J'lem proposal

    Opposition leader Tzipi Livni on Monday criticized a Swedish proposal that the European Union declare Jerusalem as the capital of a future Palestinian state.

    Speaking at a Kadima faction meeting, Livni said, "Only a genuine Israeli initiative, consisting of an historic agreement, would take foreign initiatives off the table."

    http://www.jpost.com/servlet/Satellite?cid=1260181009727&pagename=JPost%2FJPArt icle%2FShowFull



    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

  10. #820
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345
    Die huwelik is nie deur God ingestel

    deur Willem

    Die debat oor die huwelik wat die NG Kerk blykbaar op die tafel geplaas het, loop gevaar om deur wedersydse emosionele aanvalle oorheers te word.

    Dit is helaas nie waarop enige argument gebou moet word nie.
    Oor en weer beskuldigings en verdagmakery dien nie die doel van ’n argument nie. Stellings en gevolgtrekkings bou argumente.
    God is in beheer en sal nie deur mense (kerke) beperk word in hoe Hy saamvoeg nie.

    Die huwelik as instelling is deur die staat ingestel as ’n poging om die samelewing te orden en omdat die kerk aan die staat onderhewig was (is, soos die onlangse verlede aangetoon het) het die huweliksinstelling in die kerk neerslag gevind.

    Om die kerk se onderdanigheid te regverdig, word ’n teks uit Genesis voorgehou asof dit sou beteken dat God nét in ’n huwelik saamvoeg.
    Deur die eeue het die kerk in hierdie dwaalleer volhard. Die huwelik is nié ’n instelling van God soos wat die meeste kerke se huweliksformuliere graag aantoon nie en om hierdie rede alleen behoort die huwelik as enigste ruimte vir ’n seksuele verhouding nie as Bybelse norm aanvaar te word nie.

    Net so is daar geen waarheid in om seksualiteit en die uitlewing van die seksuele buite die ruimte van ’n huwelik sonder meer as losbandigheid en hoerery af te maak nie.

    Die oppervlakkige hantering van geselekteerde Bybelse tekste wat algemeen aangewend word om hierdie blindelingse gelykstelling te regverdig het meesal ’n heeltemal ander hermeneutiese betekenis.
    Norme vir ’n seksuele verhouding moet op ’n dieper vlak gesoek word as bloot net om alles waaroor jy onkundig is of nie mee saamstem nie, as sonde te tipeer.

    ’n Seksuele verhouding is bedoel vir ’n vaste en langdurige verhouding waarin twee mense se liefde vir mekaar in intimiteit na vore kom, met ander woorde, in ’n verhouding waarin hulle verantwoordelikheid vir mekaar binne ’n liefdesverbond aanvaar.
    Dit het met die juridiese huweliksluiting eintlik niks gemeen nie.

    http://www.beeld.com/Content/MyBeeld...r_God_ingestel_

    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

  11. #821
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Pretoria, South Africa, South Africa
    Posts
    600
    Blog Entries
    4
    Laat ek nou mooi verstaan. Waar die woord se as 2 saam kom word hulle een is deur die staat ingestel. Mooi so NG Kerk.

    Nou wonder ek. My ma het my geleer dat voorhuwelikse seks verkeerd is, en dat saamwoon taboe is.... Sy is 'n NG Ligdmaat.

    Nou se die kerk groep wat sy aan hoort dit is reg... Wie moet ek glo. My ma of die kerk?

    Ek hoop dat die lidmate van die ng kerk sal sien dat satan sy pote in die kerk ingewortel het en dat hulle almal op die verkeerde spoor gelei word. Wat is volgende... Dit is reg om gay te wees.....

    Mooi so ng. Gooi die bybel weg... Kry julle the bible of satan. Dit pas meer in julle orde!
    'Y'varekh'kha ADONAI v'yishmerekha.[May ADONAI bless you and keep you.]
    Ya'er ADONAI panav eleikha vichunekka.
    [May ADONAI make his face shine on you and show you his favor.]
    Yissa ADONAI panav eleikha v'yasem l'kha shalom.
    [May ADONAI lift up his face toward you and give you peace.]'

    Bemidbar 6:24-26
    [Numbers 6:24-26]

  12. #822
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345
    Quote Originally Posted by Francois Marais View Post
    Laat ek nou mooi verstaan. Waar die woord se as 2 saam kom word hulle een is deur die staat ingestel. Mooi so NG Kerk.

    Nou wonder ek. My ma het my geleer dat voorhuwelikse seks verkeerd is, en dat saamwoon taboe is.... Sy is 'n NG Ligdmaat.

    Nou se die kerk groep wat sy aan hoort dit is reg... Wie moet ek glo. My ma of die kerk?

    Ek hoop dat die lidmate van die ng kerk sal sien dat satan sy pote in die kerk ingewortel het en dat hulle almal op die verkeerde spoor gelei word. Wat is volgende... Dit is reg om gay te wees.....

    Mooi so ng. Gooi die bybel weg... Kry julle the bible of satan. Dit pas meer in julle orde!
    Francois

    Jy is volkome reg
    Die tempo van afvalligheid van die NG leiers is nou baie vinnig
    Deur "fornication" of saamslaap / saambly goed te keur, sal hulle eendag moet verantwoording doen indien hierdie siele verlore gaan

    Tans keur die NG leiers "selibaat" gays in die ampte goed. Ek verwag dat die "selibaat" deel binnekort sal wegval

    Een NG dominee reken dat 'n stabiele gay verhouding dieselfde as 'n huwelik is !!!

    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

  13. #823
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345
    Jerusalem se burgemeester waarsku die EU oor die verdeling van Israel

    Jerusalem Mayor to EU: Dividing the City Threatens Peace Process

    Jerusalem Mayor Nir Barkat wrote the European Union Monday and warned that the Swedish proposal to divide the city “is a serious threat not just to the future of the city of Jerusalem but also to the future role of the entire European Union in the peace process.”

    http://www.israelnationalnews.com/News/News.aspx/134837

    Want die dag van die HERE is naby oor al die nasies; soos jy gedoen het, sal aan jou gedoen word, jou daad sal op jou hoof neerkom. (Oba 1:15)



    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

  14. #824
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Gauteng, South Africa
    Posts
    5,345
    Die VN verban vrye pers by die Copenhagen konferensie

    The free press vs. the New World Order

    It's official!

    The United Nations banned the news agency most critical of "man-made catastrophic climate" hysteria from coverage of the Copenhagen convention billed as a major leap forward for global governance.
    That new agency is my own, of course – WND.

    You might think the banning of a news agency, any news agency, would evoke some coverage from colleagues.

    Yet, to date, not one story about the censorship has appeared on Fox News, CNN, the New York Times, the Associated Press, ABC, NBC, CBS or any other major news outlet.

    I shouldn't be surprised.

    http://www.wnd.com/index.php?fa=PAGE.view&pageId=118244



    my God; in Him I will trust (Psa 91:2).

    If you have not accepted Jesus Christ as your Savior, NOW is the time.

    Persevere, pray and be ready for the Return of Christ.

  15. #825
    Quote Originally Posted by Roelof View Post
    Dit het met die juridiese huweliksluiting eintlik niks gemeen nie.

    Met hierdie laaste sin stem ek nogals saam. Om voor God trou te sweer aan mekaar, en om deur die staat as "getroud" gesien te word is nie dieselfde ding nie.

    Julle ouens moet rustig met die NG Kerk ! Lighuis maak nie gewoonlik 'n gewoonte daarvan om 'n spesifieke denominasie aan te val of af te kraak nie. Kom ons wag om te hoor wat die uitslag van die nuutste besprekings gaan wees. As hulle dan nou wel as te ware die huwelik wil afskaf, sal ek julle help om hulle te kap.... ok ?

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. 13 Tekens van die eindtyd
    By CFJ in forum Gesprek oor die Eindtye en Aktuele sake
    Replies: 25
    Last Post: Mar 22nd 2011, 09:14 AM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •