cure-real
Results 1 to 8 of 8

Thread: Beste advies vir 'n huwelik

  1. #1
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,994
    Blog Entries
    10

    Beste advies vir 'n huwelik

    As ek jou sou vra: Wat die beste huweliks advies is? Wat sou jy sę?

    En terwyl jy besig is om so daaroor te dink, Wat is die slegste huweliks advies wat jy al gehoor het??
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  2. #2
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Edenvale
    Posts
    60
    Ons is in Oktober verlede jaar getroud en natuurlik is daar baie raad gedeel en onder andere was daar twee wat uit gestaan het:

    'n Baba kan nie 'n sukkelende huwelik beter maak nie.

    en 'n Engelse dame het vir my eendag gese:

    "Pick your fights and make sure what u are fighting for is worth it. Don't fight about small things that would not mean a thing tomorrow. Fight for things that you believe in and touches who you are"

  3. #3
    Join Date
    Jul 2002
    Location
    In the land that is desperate for PEACE
    Posts
    15,994
    Blog Entries
    10
    Quote Originally Posted by MG Van Wyk View Post
    Ons is in Oktober verlede jaar getroud en natuurlik is daar baie raad gedeel en onder andere was daar twee wat uit gestaan het:

    'n Baba kan nie 'n sukkelende huwelik beter maak nie.

    en 'n Engelse dame het vir my eendag gese:

    "Pick your fights and make sure what u are fighting for is worth it. Don't fight about small things that would not mean a thing tomorrow. Fight for things that you believe in and touches who you are"
    Definitief goeie raad

    'n Baba is nie 'n pleister nie

    Vandag se berg is definitief more se molshoop
    The LORD is my Miracle

    G_d was gracious He has shown favor


    Hope is a seed
    God plants in our hearts
    to remind us
    there are better things ahead.
    -Holley Gerth


  4. #4
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    South Africa
    Posts
    1,184
    Die beste raad wat ek kan gee is dat getroudes God die middelpunt van hulle verhouding moet maak, saam bid, en doodseker maak dat hulle God se orde vir die huwelik verstaan en gehoorsaam. Ons moet elke dag onthou dat die huwelik 'n heilige verbond is wat God ingestel het om Hom te verheerlik. Ons kan onsself maar elke dag check deur onsself te vra... het ons huwelik God vandag verheerlik?

  5. #5
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Johannesburg, South Africa
    Posts
    3,308
    Blog Entries
    7
    Quote Originally Posted by Lanie View Post
    Die beste raad wat ek kan gee is dat getroudes God die middelpunt van hulle verhouding moet maak, saam bid, en doodseker maak dat hulle God se orde vir die huwelik verstaan en gehoorsaam. Ons moet elke dag onthou dat die huwelik 'n heilige verbond is wat God ingestel het om Hom te verheerlik. Ons kan onsself maar elke dag check deur onsself te vra... het ons huwelik God vandag verheerlik?
    Ek stem beslis saam.......ek moes maar op die harde manier leer wat God se orde is. Vandag kan ek sę dat ons dit probeer instel en volg, om eers God te eer en Hom eerste plek in ons huwelik te gee, daarna is ek my man onderdanig. Sommige kere is dit maar taai toffies kou, maar hoe meer 'n mens dit uit oefen, kan ek amper sę dat dit makliker word dit met tyd.
    Saved by Grace!

    Praying for Mieke and Charles
    Cor 5:17 Therefore, if anyone is in Christ, he is a new creation ; old things have passed away; behold, all things have become new.


    My testimony
    http://bibleforums.org/forum/showthread.php?t=149096

  6. #6
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    South Africa
    Posts
    1,184
    Ek glo 'n groot fout wat baie mammas maak is dat hulle kinders die belangrikste in hulle lewe word en soortvan 'n eerste plek in hulle harte het en alles draai om hulle kinders en hulle rol as mamma. Dis die verkeerdste ding wat kan gebeur. 'n Vrou se prioriteite moet altyd in die volgorde, eerste God, tweede manlief, derde kiddies, wees. Mens is lief vir die goedjies maar kyk maar wat gebeur as ouers se lewens om hulle kinders begin draai. Indien hulle huwelike dit maak totdat die kinders die huis verlaat, het hulle dan ewe skielik niks meer in gemeen nie en kom dan eers met 'n skok agter hoe verby mekaar het hulle geleef.

  7. #7
    Quote Originally Posted by Lanie View Post
    Die beste raad wat ek kan gee is dat getroudes God die middelpunt van hulle verhouding moet maak, saam bid, en doodseker maak dat hulle God se orde vir die huwelik verstaan en gehoorsaam. Ons moet elke dag onthou dat die huwelik 'n heilige verbond is wat God ingestel het om Hom te verheerlik. Ons kan onsself maar elke dag check deur onsself te vra... het ons huwelik God vandag verheerlik?
    Goeie pos - ek stem heeltemal saam, Lanie.

    Ek wil ook die volgende raad byvoeg: moet nooit probeer om jou man (of vrou) te verander nie. Aanvaar en wees lief vir hom nes hy is. Vrouens wat alewig probeer om hulle mans te verander soek net moeilikheid.

    As hy werklik groot probleme/swakhede het, bring dit voor die Here, en laat God dit uitsorteer. Moet nie probeer om die Heilige Gees se werk te doen nie.
    Jeremiah 29:11
    "For I know the plans that I have for you,’ declares the Lord, ‘plans for welfare and not for calamity to give you a future and a hope." (NASB)

  8. #8
    Join Date
    Oct 2007
    Location
    Bredasdorp district
    Posts
    954

    Manipulering?

    PFIF, jy raak n baie belangrike aspek van die huwelik aan en ek is bevrees dat ons vrouegeslag meer skuldig daaraan is as mans en dit is om die man te probeer verander/manipuleer/domineer soos wat sy dink hy moet wees. Hoekom het sy dan met hom getrou as daar soveel dinge is wat haar gehinder het? Deur hierdie manipulering beland hierdie huwelike gou in die modder. Ons as vrouens moet trots wees op ons gesagsposisie as 2e in bevel. DIS ons werk en NIE die posisie as 1e in bevel/hoof van die huis nie. Dit is ook nie deur die Here so beskik nie
    Kom ek sluit af met n positiewe gedagte : Wees vir jou man MAAT soos wat Eva vir Adam as n maat gegee is deur ons Skepper.

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Mans en vrouens se verskillende rolle in die huwelik.
    By Lanie in forum Alles en nog wat
    Replies: 13
    Last Post: Nov 4th 2008, 11:45 AM
  2. Die beste geskenk van jou pa aan jou as dogter.
    By protea in forum Ester se Koffiehuis
    Replies: 5
    Last Post: Nov 3rd 2008, 04:33 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •