Iewers het ek gelees:
"Those who have been forgiven most, love most."
Linda, die Here is met jou - Hy wil en Hy kan jou help. Hy sal jou NOOIT in die steek laat nie. Laat Hom net toe om oor te neem. Gee Hom ALLES - jou verlede, jou toekoms, jou gedagtes, jou liggaam, jou hart. Alles wat dierbaar en kosbaar is vir jou - gee dit nou aan Hom oor, sodat Hy Sy werk in jou kan doen. Ons, as mens, maak maar 'n groot gemors van dinge, en dit is eers as ons besef ons is en het niks dat Hy ons werklik kan help.
Ek bid vir jou, Linda. Jy is kosbaar.
-----------------------------------------------------------------------------------------------------------------
"for in Him we live and move and have our being."Acts 17:28
1 Cor. 2:10 "but God has revealed it to us by his Spirit. The Spirit searches all things, even the deep things of God." (NIV).
Bookmarks