Your Advert here
cure-real
Results 1 to 8 of 8

Thread: bybel skool taak oor "creation"

  1. #1
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    In the pressence of the Lord
    Posts
    23

    Help bybel skool taak oor "creation"

    Ek kan kies tussen 4 vakke maar die skepping bly maar die intresantste!!!! ek wil meestal oor die wetenskap vs Bybel en hoe die wetenskaplikes "perongeluk" die Bybel reg bewys skryf. ek wil hê dat die persoon wat my taak merk hoendervleis moet kry soos hy dit deur lees!!! as julle slimmes my dalk kan raad gee of web tuistes kan aan beveel waar ek kan gaan kyk, sal ek baie baie bly wees! assebliefies.

  2. #2
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,697

    Bybeltake

    Het jy al Kent Hovend probeer?

  3. #3
    Join Date
    Sep 2002
    Location
    Little Jerusalem, S-Africa
    Posts
    3,484
    Quote Originally Posted by Cornelia Russell View Post
    Ek kan kies tussen 4 vakke maar die skepping bly maar die intresantste!!!! ek wil meestal oor die wetenskap vs Bybel en hoe die wetenskaplikes "perongeluk" die Bybel reg bewys skryf. ek wil hê dat die persoon wat my taak merk hoendervleis moet kry soos hy dit deur lees!!! as julle slimmes my dalk kan raad gee of web tuistes kan aan beveel waar ek kan gaan kyk, sal ek baie baie bly wees! assebliefies.
    Hier is 'n paar skakels Cornelia en in Afrikaans,

    Jy kan ook in ons Wetenskap Forum waardevolle inligting kry en daar kan jy enige van die twee modereerders nader, hulle het beide (Die Filadelfieer en Philip dT) 'n goeie kennis oor hierdie onderwerp.
    The Lord is our Shepherd
    die Here sal voorsien
    it’s the only method
    glo dit en jy sal sien

    The power of His glory
    is the punch line of this story,
    ek staan verwonderd en tog
    het U alles volmaak besorg

  4. #4
    Cornelia,
    Skeppingsleer is, soos jy seker al agter gekom het, 'n vreeslike wye veld.
    Is daar iets spesifiek wat jy in jou skooltaak wil behandel ?

    ns : Hier is 'n oulike artikel met verdere skakels onder aan wat ek nou net raak geloop het.

  5. #5
    Join Date
    Aug 2007
    Posts
    2,011
    Blog Entries
    6
    Geen verrassings met Fila se skakel nie

  6. #6
    Join Date
    Aug 2008
    Location
    Gauteng; SA
    Posts
    15
    Cornelia, Cornelia, nou toe dat ek jou nou hier in die hande kry,en dit nogal wanneer ek ook besig is om inligting te soek vir my taak. Toemaar moet nie stress nie dit gaan nie oor die evelusie nie. Ek doen my taak oor die realiteite van die Hemel. Dog maar net ek groet 'n mede student. Sien jou weer as die Bybelskool begin. Geniet jou taak en moet nie vergeet om te leer nie. Hoop jy kry waarna jy soek.

    Geseende dag vir jou, Trudie

  7. #7
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Vaalpark, Sasolburg, South Africa
    Posts
    4,697

    Evolusie

    My kind se gemiddeld is 85%. Sy het egter laasweek 40% gekry vir 'n vak wat handel oor evolusie. Sy was baie ontsteld. Sy is net 12 jaar oud en ken die verskil tussen evolusie en waar ons regtig vandaan kom. As hulle sê die aarde is biljoen jare oud, dan skryf sy in hakies agter haar antwoord (6000 jaar volgens die Bybel)

    Ek sê vir haar sy moes eintlik 0% gekry het vir die toets, want evolusie is onwaar en daar is min (geen) waarheid in nie.

  8. #8
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    In the pressence of the Lord
    Posts
    23
    Quote Originally Posted by Trudie Myburgh View Post
    Cornelia, Cornelia, nou toe dat ek jou nou hier in die hande kry,en dit nogal wanneer ek ook besig is om inligting te soek vir my taak. Toemaar moet nie stress nie dit gaan nie oor die evelusie nie. Ek doen my taak oor die realiteite van die Hemel. Dog maar net ek groet 'n mede student. Sien jou weer as die Bybelskool begin. Geniet jou taak en moet nie vergeet om te leer nie. Hoop jy kry waarna jy soek.

    Geseende dag vir jou, Trudie

    Nou toe nou!!! wie sou nou kon raai ek loop jou hier raak!! ek dog ek is die enigste een van ons mal klomp hier!!!! ha ha ha ha ha dis awesome!! nou voel ek nie meer so aleen nie!!!

Thread Information

Users Browsing this Thread

There are currently 1 users browsing this thread. (0 members and 1 guests)

Similar Threads

  1. Replies: 25
    Last Post: Mar 21st 2013, 10:41 PM
  2. A master's degree in "creation science"!?
    By powlette in forum Christians Answer
    Replies: 42
    Last Post: Mar 26th 2009, 01:49 PM

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •